Match 4 - Zebre vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12163
Printed Date: 02-Jun-2025 at 6:44am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 4 - Zebre vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 4 - Zebre vs Lions
Date Posted: 14-Oct-2024 at 8:04am
Saturday 19 October 2024 in Parma, Italy, kickoff at 13:30
Referee: Ben Connor (WRU, league
debut) AR 1: Ben Whitehouse (WRU) AR 2: Rhys Jones
(WRU) TMO: Aled Griffiths (WRU)
Zebre: 15. Geronimo Prisciantelli, 14. Jacopo Trulla, 13. Giulio Bertaccini, 12. Luca Morisi, 11. Simone Gesi, 10. Giovanni Montemauri, 9. Alessandro Fusco, 8. Giovanni Licata, 7. Iacopo Bianchi, 6. Davide Ruggeri, 5. Andrea Zambonin, 4. Matteo Canali, 3. Juan Pitinari, 2. Tommaso Di Bartolomeo, 1. Danilo Fischetti (c). Replacements: 16. Luca Bigi, 17. Luca Rizzoli, 18. Matteo Nocera, 19. Leonard Krumov, 20. Luca Andreani, 21. Gonzalo Garcia, 22. Giacomo Milano, 23. Fetuli Paea.
Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn (c), 7. Jarod Cairns, 6. JC Pretorius, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Conraad van Vuuren, 2. Jaco Visagie, 1. Juan Schoeman. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Heiko Pohlmann, 18. RF Schoeman, 19. Ruan Delport, 20. Renzo du Plessis, 21. Nico Steyn, 22. Ehrich Cronje, 23. Rabz Maxwane.
|
Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 14-Oct-2024 at 9:20am
Hopelik wen ons hierdie ene met 'n bonuspunt. Hopelik sal Zebre se onlangse wen teen Munster maak dat die Leeus hierdie game nie te lig vat nie.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Oct-2024 at 9:59am
Dit is amper asof al die spanne hulle standaard bietjie gelig het. Dragons was glad nie maklik nie, en soos jy se het Zebre vir Munster geklop, so ons kan hulle nie te lig opneem nie
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 14-Oct-2024 at 11:07am
Transvaal wrote:
Dit is amper asof al die spanne hulle standaard bietjie gelig het. Dragons was glad nie maklik nie, en soos jy se het Zebre vir Munster geklop, so ons kan hulle nie te lig opneem nie |
Jip, al die spanne het hul spel moerse gelig vanjaar. Kyk maar na die log, net 3 spanne nog wat nie verloor het nie, dan net 4 spanne (die 3 onoorwonne spanne plus Glasgow) wat net een game verloor het.
Dit beteken almal van 5de tot 16 het 2 of meer games verloor uit hul 3 of 4 games uit (dit wil sê helfte of meer van hulle games verloor het), terwyl almal ten minste al 1 game gewen het.
Dan is daar net 5 spanne met 'n positiwe punte verskil en Connacht wat met 0 punte verskil sit.
Als wys maar net hoe naby die spanne aan mekaar is vanjaar en hoe elke game 'n moontlike wen of verloor is vir almal (behalwe seker teen Leinster).
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2024 at 2:32pm
https://youtu.be/MpIOrQO4wZI%20" rel="nofollow - https://youtu.be/MpIOrQO4wZI
Chatting to Jaque Fourie and Richard Kriel ahead of URC match vs Zebre
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Oct-2024 at 11:16am
Die skeidsregter maak sy URC debuut...nie regtig wat mens wil sien nie
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Oct-2024 at 12:20pm
Ek lees ook dit gaan baie reën hierdie week, wat in Zebre se guns speel. Gaan heel moontlik 'n close game wees.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2024 at 12:06pm
Span opgedateer in eerste pos
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2024 at 3:44pm
Zebre Parma:
Geronimo Prisciantelli, Jacopo Trulla, Giulio
Bertaccini, Luca Morisi, Simone Gesi, Giovanni Montemauri, Alessandro Fusco,
Danilo Fischetti (CAPT), Tommaso Di Bartolomeo, Juan Pitinari, Matteo Canali, Andrea
Zambonin, Davide Ruggeri, Iacopo Bianchi, Giovanni Licata Replacements:
Luca Bigi, Luca Rizzoli, Matteo Nocera, Leonard
Krumov, Luca Andreani, Gonzalo Garcia, Giacomo Milano, Fetuli Paea
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2024 at 3:53pm
Ons het 8 verander van die span wat die Dragons geklop het, 1 is posisioneel
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Oct-2024 at 8:22pm
Transvaal wrote:
Ons het 8 verander van die span wat die Dragons geklop het, 1 is posisioneel |
Sterk span
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2024 at 2:24pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2024 at 3:21pm
Ons wen 10-9..baie swak weer vir rugby
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2024 at 5:43pm
https://youtu.be/WC5uMWYPSZE" rel="nofollow - https://youtu.be/WC5uMWYPSZE Coach Ivan van Rooyen and Captain Francke Horn after URC win over Zebre
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Oct-2024 at 9:55am
Was 'n swak game gewees en ons het maniere gesoek om te verloor, soos om paar keer om nie ons strafskoppe uit te skop nie, om direk uit te skop by losgemaal (Nico Steyn) en Rabz wat simpel strafskop weggegee het toe ons net uit ons eie gebied sou kom deur die Zebra speler te speel in die lug. Ons het ook baie naief gespeel vir die omstandighede.
Baie bly ons het tog somehow gewen.
------------- Go LIONS!!!!!
|
|