Match 10 - Lions vs Bulls
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11978
Printed Date: 06-May-2025 at 1:47pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 10 - Lions vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Match 10 - Lions vs Bulls
Date Posted: 29-Jan-2024 at 10:50am
Saturday 17 February 2024 at Ellis park, kickoff at 3pm
Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Hanru Sirgel, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Conraad van Vuuren, 19. Darrien Landsberg, 20. Izan Esterhuizen, 21, JC Pretorius, 22. Jordan Hendrikse, 23. Erich Cronje.
Bulls:
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Feb-2024 at 12:45pm
Chatting to Asenathi Ntlabakanye and Francke Horn on 13 Feb 2024 before Bulls match https://youtu.be/t7HiR3j4cSM" rel="nofollow - https://youtu.be/t7HiR3j4cSM
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Feb-2024 at 11:27am
Span opgedateer, lyk soos 2 veranderinsg aan die span wat laas teen die Bulle op Loftus verloor het, Ruan Venter en Etienne Oosthuizen is in vir Schoeman en Tshituka
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Feb-2024 at 11:32am
Op die bank ook 2 veranderings, PJ Botha en Conraad Van Vuuren in vir Brandon en Dreyer
|
Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 16-Feb-2024 at 9:58pm
Dankie Transvaal. Bloubul-steak is mos leeukos? Oppie Vaaal!
|
Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 16-Feb-2024 at 10:09pm
Bulls: 15 Devon Williams, 14 Kurt-Lee Arendse, 13 Stedman Gans, 12 David Kriel, 11 Canan Moodie, 10 Jaco van der Walt, 9 Embrose Papier, 8 Cameron Hanekom, 7 Elrigh Louw, 6 Marco van Staden, 5 Ruan Nortje (captain), 4 Reinhardt Ludwig, 3 Mornay Smith, 2 Johan Grobbelaar, 1 Gerhard Steenekamp. Replacements: 16. Simphiwe Matanzima, 17. Akker van der Merwe, 18. Francois Kloppers, 19. Janko Swanepoel, 20. Marcell Coetzee, 21. Keagan Johannes, 22. Johan Goosen, 23. Mpilo Gumede. Referee: AJ Jacobs (South Africa) Assistant referees: Griffin Colby (South Africa), Dylan November (South Africa) TMO: Marius van der Westhuizen (South Africa)
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 2:58pm
Net 6 spelers wat in die laaste wedstryd teen ons begin het, begin weer vandag. Nie seker of dit hulle sterker of swakker maak nie...LOL!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:02pm
#URC - #Lions 0 vs #Bulls 0 - Afskop!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:04pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 0 - 1m - STRAFSKOP Sanele Nohamba
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:26pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 5 - 20m - DRIE Canan Moodie
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:41pm
Shoe van den berg is pateties sover
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:42pm
Die bulle is ons oor op die stadium
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:43pm
Ha stem saam Valie maar Nahamba en van den berg skop al ons besit weg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:52pm
Rustyd 3-5 Bulle voor. Groot armdruk en Bulle pen ons vas in ons gebied
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:54pm
gertjie0000 wrote:
Ha stem saam Valie maar Nahamba en van den berg skop al ons besit weg | Ons maak ook te veel onnodige foute.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 17-Feb-2024 at 3:58pm
Ja stem saam gelukkig maak die bulls ook foute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:19pm
Heel nuwe voorry op vir ons
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:20pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 10 - 51m - DRIE Akker van der Merwe
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:21pm
Daar is nog baie tyd, maar ons sal wragtag nou moet wakker word. Wat ñ getjommel!
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:23pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:24pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:26pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:28pm
Daar gaan die dissipline, sommer 3 strafskoppe in een beweging
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:29pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 13 - 60m - STRAFSKOP Johan Goosen
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:34pm
Louw het ook nie sy beste dag sover nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:38pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 18 - 67m - DRIE Marcell Coetzee
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:38pm
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 20 - 68m - DOELSKOP Johan Goosen
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:39pm
Die bulle sit ons ore aan in alle afdelings vandag. Ons maak te veel onnodige foute.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:43pm
#URC - #Lions 8 vs #Bulls 20 - 71m - DRIE Quan Horn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:44pm
#URC - #Lions 10 vs #Bulls 20 - 71m - DOELSKOP Jordan Hendrikse
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:48pm
#URC - #Lions 10 vs #Bulls 25 - 74m - DRIE David Kriel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:50pm
laaste 2 reserwes ook op so hele bank is op met 4 minute oor
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 4:56pm
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Feb-2024 at 5:05pm
Swak. Ons gaan ons plek in die URC verloor en dan is die unie moertoe, want hulle hou aan hanna-hanna.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: valie
Date Posted: 17-Feb-2024 at 5:15pm
Hoe op aarde bevind Izan Esterhuizen hom op die bank ipv in die beginspan?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 7:20pm
Bulls coach Jake White after URC win over Lions on 17 Feb 2024 https://youtu.be/gD1pfOvOuYY%20" rel="nofollow - https://youtu.be/gD1pfOvOuYY
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2024 at 7:24pm
Coach Ivan van Rooyen and Captain Marius Louw after URC loss to Bulls on 17 Feb 2024
https://youtu.be/KEWgueD4DVY" rel="nofollow - https://youtu.be/KEWgueD4DVY
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 17-Feb-2024 at 9:40pm
Goeie skare op Ellispark. Net jammer die Leeus was so swak.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2024 at 7:48am
Was die grootste skare in 'n ruk, 22000
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2024 at 11:28am
https://youtu.be/XPXXfrOsE9Q" rel="nofollow - https://youtu.be/XPXXfrOsE9Q Ellispark main stand mexican wave on 17 Feb 2024 22000 in the crowd, biggest crowd at the park in a while
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Feb-2024 at 11:55am
Bly ekt die ene gemis. Het dit half verwag ongelukkig
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 18-Feb-2024 at 12:39pm
Alhoewel ons die vorige wedstaryd verloor het, was ons tog baie mededingend voorlangs. Het so half verwag dat die velies van Reuben Schoeman en Tshituka 'n slag sou wees, maar nie gedink dat die Bul pak so met ons sou mors nie. Help ook nie dat jy jou swak skakel agterlangs kaptein maak nie.
Ook opmerklik dat ons seisoen na seisoen stagneer soos die seisoen aanbeweeg. Daar min taktiese innovasie, en behalwe vir die insluiting van Nohamba en van der Berg as ons skakels, probeer ons met dieselfde spelers week na week 'n positiewe uitslag bewerkstellig.
Wanneer selfs gemmiddelde oppossie spanne soos die Ospreys weet hoe om joe takties uit te oorle in 'n tuis wedstryd, dan flikker die gevaarligte.
|
Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 18-Feb-2024 at 12:42pm
Skakelpaar het ons erg in die steek gelaat. Veral Nohamba wil heeltyd hoe-risiko, lae persentasie truuks uitvoer pleks van net die basiese dinge reg doen. Dan dink hy dis 'n moerse grap as dit nie afkom nie. Ek dink die voorspelers was gatvol om te sien hoe goeie balbesit gereeld opgeneuk word. Plus, ek kan op my ouderdom langer kantlynskoppe as hy skop. Regtig.
Dit help nie jy doen twee briljante dinge in 'n game en neuk die res van die tyd op nie.
Ons binnesenter het op minuut 71 die eerste keer in die wedstryd 'n bal van die losskakel af gekry (toe Hendrikse opkom). Ek neem aan die plan was om meerendeels te skop, maar alla-wragtig, mens kan mos gou sien as 'n plan nie werk nie -- of as 'n skopper sukkel.
As die Leeu-afrigters nie kan sien dat 'n eksperiment nie werk nie, dan moet hulle vervang word.
|
|