Print Page | Close Window

Match 8 - Sharks vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11965
Printed Date: 11-May-2024 at 5:34pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 8 - Sharks vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 8 - Sharks vs Lions
Date Posted: 18-Dec-2023 at 10:42am
Saturday 6 January 2024 in Durban, kickoff at 17:00

Sharks:

Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw(c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Emmanuel Tshituka, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Hanru Sirgel, 21, JC Pretorius, 22. Jordan Hendrikse, 23. Rynhardt Jonker.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jan-2024 at 10:17am

Chatting to Ricardo Loubscher and Marius Louw ahead of URC match vs Sharks

https://youtu.be/UwNQVEx6wmg" rel="nofollow - https://youtu.be/UwNQVEx6wmg

Subscribe asseblief ook aan die youtube kanaal terwyl julle daar is




Posted By: monster
Date Posted: 03-Jan-2024 at 7:45pm
Vorige 2 jaar het ons uitgemis op die semies omdat ons nie die local derby's kon wen nie - so die volgende paar wedstryde in URC is baie belangrik

Vir die lions is die wedstryde in Durban en in die Kaap maar moeilik om te wen - kom ons hou maat duim vas


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2024 at 9:04am
Jy is reg, ons probleem was dat ons nie wenne teen die Sa spanne kon kry nie, so dis iets wat ons moet reg maak. Hopelik sommer al Saterdag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Jan-2024 at 9:06am
Span opgedateer in eerste pos, goed om Henco van Wyk en Nothnagel terug te sien


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Jan-2024 at 11:39am
Dink ons gaan vir Willem bietjie mis, maar hy kort ook n breek.




Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Jan-2024 at 12:17pm
Willem is beseer so was nie beskikbaar nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Jan-2024 at 12:17pm
Willem Alberts not considered for Saturday after a pectorial muscle injury suffered in training this week


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Jan-2024 at 2:01pm

Hollywoodbets Sharks: Aphelele Fassi, Werner Kok, Lukhanyo Am (CAPT), Francois Venter, Makazole Mapimpi, Curwin Bosch, Grant Williams, Ox Nche, Fez Mbatha, Hanro Jacobs, Eben Etzebeth, Gerbrandt Grobler, James Venter, Lappies Labuschagne, Phepsi Buthelezi

Replacements: Kerron van Vuuren, Ntuthuko Mchunu, Joel Hintz, Corne Rahl, George Cronje, Jaden Hendrikse, Boeta Chamberlain, Rohan Janse van Rensburg



Posted By: monster
Date Posted: 05-Jan-2024 at 2:46pm
Wat het van Vincent Tshituka geword - hy het lanklaas gespeel is hy beseer


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Jan-2024 at 5:22pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Willem Alberts not considered for Saturday after a pectorial muscle injury suffered in training this week

Eish! 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-Jan-2024 at 5:47pm
Originally posted by monster monster wrote:

Wat het van Vincent Tshituka geword - hy het lanklaas gespeel is hy beseer

Ook beseer!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 06-Jan-2024 at 12:40pm
Originally posted by monster monster wrote:

Wat het van Vincent Tshituka geword - hy het lanklaas gespeel is hy beseer
he disappeared as soon as he moved to the Sharks, lost behind all the big names.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Jan-2024 at 5:53pm
Ons sukkel om net bietjie die bal te kry en druk te bou. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 5:56pm
Sjo ons lyk super lusteloos...ons wag en kyk wat maak die Sharks instede van om rugby te speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 5:57pm
in elk geval 3-18 rustyd en ek dink die Sharks het klaar die wedstryd gewen in die eerste helfte


Posted By: valie
Date Posted: 06-Jan-2024 at 5:57pm
2 swak skoppe van ons en hulle druk 2 driee daarvanaf.


Posted By: valie
Date Posted: 06-Jan-2024 at 5:58pm
Ons sal moet in hulle area speel en daar druk bou. Ons maak dit baie maklik vir hulle.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 6:01pm
Ek dink die besit en gebied is ook oorweldigend in hulle guns so die telling is seker nie 'n verrassing nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 6:02pm
2 twee direkte uit skoppe het ook seergemaak


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 06-Jan-2024 at 6:40pm
Is dit die eerste keer dat ons lynstane doen? Jinne dis swak.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 6:57pm
wow wat 'n 2de helfte


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Jan-2024 at 6:59pm
Well done manne


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 7:00pm
blykbaar die Leeus se eerste wen in Durban in 6 jaar


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Jan-2024 at 7:02pm
Sharks 9 punte in 9 wedstryde op die log


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-Jan-2024 at 7:03pm
Ek sien dinge lyk baie goed as ons so 4 wedstryde in n ry kan wen kan oms maklik in die top 4 eindig


Posted By: monster
Date Posted: 06-Jan-2024 at 7:06pm
Lekker Leeus - julle het veggees gewys


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Jan-2024 at 7:09pm
Ek hoop Landsberg het homself nou uit die squad uit gespeel vandag


Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 06-Jan-2024 at 8:36pm
Rerig ouens, ek weet nie hoekom julle so negatief ingestel is nie. Ons het nou vyf in 'n ry gewen, en as ek kyk na julle aanmerkings dan is ek bly die spelers het nie julle uitkyk op die lewe nie...

Ek't geweet die eerste helfde gaan ons bietjie roes moet afskud na die rustydperk. Het vir myself gese ons moet nie meer as tien punte teen rustyd agter wees nie. Wel, ons was 15 agter, maar jy kon sien hoe die ritme terugkom in die tweede sessie. Ons het wragtig ysters in hierdie span, manne wat nie opgee nie. Love it!

Net 'n vraagteken oor Nohamba op 10. Hy's nie 'n losskakel se foefie nie. Hou van hom as 'n speler en as 'n 9 (hoewel Morne 'n beter skrummie is). Hy kon ons nie in die Sharks se helfde kry in die 1e 40 minute nie. Sy skoppe trek ten beste 35 meter ver en sy verdediging is 50/50. Dink ons moet vir Hendrikse meer kans gee.

Nietemin, ek het regtig geweet ons gaan wen, of dalk net-net verloor op die einde. 

Ons het in 2017 laas in Durban met no-name brands gewen (wat nou wereldkampioene is). Daar's ongelooflike talent en guts in hierdie Leeuspan. 

Kom ons wees meer positief. Op die Vaaaaaaal!



Posted By: Red_Machine
Date Posted: 07-Jan-2024 at 12:06am
Botha and Landsberg are liabilities, surely we have better options.


Posted By: valie
Date Posted: 07-Jan-2024 at 7:53am
Ons het regtig die game geroof, maar ek si baie bly. Well done aan die spelers asook die afrigters!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Jan-2024 at 8:48am
Ja kyk daai laaste skop kon net sowel oorgegaan het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Jan-2024 at 8:48am
Ons het eintlik effens aangejaag daar om 'n strafskop af te staan


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 07-Jan-2024 at 3:02pm
Ja ek glo as mens goed speel en aanhou speel maak jy jou eie geluk, kyk maar die sharks hulle verloor wedstryde wat hulle moes gewen het en as mens eers so verloor ek onthou die leeus het ook die een jaar dink ek in super rugby klomp wedstryde net net verloor en dit maak spelers negatief so ek hoop ons kan nou voorbou dat ons nog so paar local derbies kan wen want dan kan ons verseker in die uitspeel wedstryde die jaar speel


Posted By: Simba
Date Posted: 08-Jan-2024 at 8:15am
Transvaal ek dink nie daai laaste strafskop was regverdig nie. Ek dink die bal was nog nie uit nie.

-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2024 at 9:32am
Ek het nie die replay gesien nie maar die skeidsregter het gese die laaste speler was nie gebind met sy skouer nie en dus was die bal uit. Sal moet kyk op die replay


Posted By: monster
Date Posted: 08-Jan-2024 at 10:11am
Ek wonder of die Leeus weer hulle 2de span Frankryk toe gaan stuur vir die naweek se wedstryd


Posted By: monster
Date Posted: 08-Jan-2024 at 10:15am
Originally posted by Simba Simba wrote:

Transvaal ek dink nie daai laaste strafskop was regverdig nie. Ek dink die bal was nog nie uit nie.

Nee wat Ruan Smith was defnitief nie gebind met sy skouer nie en Estebeth was defnitief aan kant voor hy die bal gaan steel het - so na my mening was dit beslis n strafskop - gelukig het hy mis geskop


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2024 at 10:52am
Marius Louw se kommentaar:

Louw added: “The biggest thing [in the first half] was we allowed them to run at us, and we didn’t get off the defensive line. They got a lot of momentum off nine and just got numbers on us and played out the back and got on the outside of us.

“That happened about two, three times like that in a row and if you’re scrambling back like that, they’re a good attacking side and you will suffer.

“In the second half, territory played a big role and then our defence was a lot better – we got off the line, we tackled them back, and we knew that when we started tackling them back they’d start kicking the ball back at us.

“That’s exactly what happened or we got a penalty, and that’s how we got back into the game.”



Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2024 at 10:53am
Dis presies wat ek gese het in die eerste helfte, ons het gestaan en kyk hoe hardloop hulle op ons af in plaas van om op te skiet in die verdediging.


Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 08-Jan-2024 at 2:00pm
Heeltemal reg, Transvaal. Dink ons tydsberekening was bietjie vertraag/geroes in die eerste helfde. Cash-hulle het dit duidelik reggestel halftyd. Ons kon ook nie uit ons eie helfde uitkom nie. Moet dalk meer vir Quan gebruik met die lynskoppe.

Ek het die wedstryd weer gekyk -- was verblydend om te sien hoe ons hulle 'sterre' gelak het. Lukanyo Am het later net uitgegee en die hardloop maar gelos (hoe goed is Henco en Marius op verdediging?), en ek dink Etsebeth is laas teen Frankryk so hard en gereeld gestamp.

Nou dat Nothnagel terug is, het ek hoop vir die seisoen. Ons probleem bly maar diepte in die reserwes.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Jan-2024 at 2:28pm
Nothnagel gaan 'n groot verskil maak, hy is een van ons sleutel spelers



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net