Print Page | Close Window

Match 3 - Montpellier vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11964
Printed Date: 20-May-2024 at 10:32am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 3 - Montpellier vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 3 - Montpellier vs Lions
Date Posted: 18-Dec-2023 at 10:41am
Saturday 13 January 2024 in France, kickoff at 22:00

Referee: Sam Grove-White
AR1: Finlay Brown
AR2: Ethan Glass
TMO: Andrew McMenemy

Montpellier: 15. Julien Tisseron, 14. George Bridge, 13. Geoffrey Doumayrou, 12. Jan Serfontein (c), 11. Masivesi Dakuwaqa, 10. Paolo Garbisi, 9. Cobus Reinach, 8. Mael Perrin, 7. Clement Doumenc, 6. Nicolaas Janse van Rensburg, 5. Bastien Chalureau, 4. Tyler Duguid, 3. Lasha Macharashvili, 2. Vano Karkadze, 1. Gregory Fichten.
Replacements: 16. Brandon Paenga-Amosa, 17. Enzo Forletta, 18. Henry Thomas, 19. Paul Willemse, 20. Cantin Foguet, 21. Louis Foursans, 22. Auguste Cadot, 23. Thomas Darmon.

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Stean Pienaar, 13. Ehrich Cronje, 12. Rynhardt Jonker, 11. Boldwin Hansen, 10. Jordan Hendrikse, 9. Nico Steyn, 8. Hanru Sirgel, 7. Izan Esterhuizen, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Conrad Van Vuuren, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Corne Fourie, 18. Ruan Smith, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Travis Gordon, 22. Johan Mulder, 23. Gianni Lombard.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2024 at 2:01pm
Groep wat na Montpelliert toer: 

Forwards: Morne Brandon, Izan Esterhuizen, Corne Fourie, Travis Gordon, Darrien Landsberg, Morgan Naude, Etienne Oosthuizen, Heiko Pohlmann, JC Pretorius, Raynard Roets, Hanru Sirgel, Ruan Smith, Ruhan Straeuli, Conrad Van Vuuren, Jaco Visagie.
Backs: Andries Coetzee, Ehrich Cronje, Boldwin Hansen, Jordan Hendrikse, Rynhardt Jonker, Gianni Lombard, Johan Mulder, Stean Pienaar, Manuel Rass, Nico Steyn, Kade Wolhuter.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Jan-2024 at 2:32pm
Wonder hoe sterk span hulle gaan kies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2024 at 2:45pm
Hulle is by die huis so gaan seker hulle beste span kies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Jan-2024 at 2:48pm
Beamptes opgedateer in die eerste pos

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Jan-2024 at 7:25pm
Is dit Kade se eerste outing met ons? 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2024 at 11:04am
Ja, dit sal sy debuut wees

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Jan-2024 at 2:29pm
Ek ken baie van die spelers nie. Kan iemand hul asb sorteer volgens posisie.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 10-Jan-2024 at 2:36pm
Weet iemand iets van Renzo du Plessis? Lekker losvoorspeler wie bietjie vir ons gespeel het in die CC laasjaar. Of is hy by juniors?

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2024 at 4:05pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek ken baie van die spelers nie. Kan iemand hul asb sorteer volgens posisie.

is jy ernstig?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jan-2024 at 4:10pm
Forwards: Morne Brandon (Haker), Izan Esterhuizen (losvoorspeler), Corne Fourie (stut), Travis Gordon (losvoorspeler), Darrien Landsberg (Passasier), Morgan Naude (stut), Etienne Oosthuizen (Slot), Heiko Pohlmann (stut), JC Pretorius (losvoorspeler), Raynard Roets (slot), Hanru Sirgel (losvoorspeler), Ruan Smith (stut), Ruhan Straeuli (losvoorspeler), Conrad Van Vuuren (stut), Jaco Visagie (Haker).
Backs: Andries Coetzee (Heelagter), Ehrich Cronje (senter), Boldwin Hansen (Vleuel), Jordan Hendrikse (Losskakel), Rynhardt Jonker (senter), Gianni Lombard (losskakel), Johan Mulder (Skrummie), Stean Pienaar (Vleuel), Manuel Rass (Senter), Nico Steyn (skrummie), Kade Wolhuter (Losskakel).

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-Jan-2024 at 5:52pm
Het Rass se naam nou eers gesien, is hy nou eers terug van sy besering?

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 11-Jan-2024 at 7:59am
[QUOTE=Transvaal]
...Darrien Landsberg (Passasier)...
BwahahahahahahahahaLOLClap

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jan-2024 at 1:09pm

https://youtu.be/iEqqE0gFNwY" rel="nofollow - https://youtu.be/iEqqE0gFNwY

Chatting to Barend Pieterse and Darrien Landsberg ahead of Montpellier match on 11 January 2024

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jan-2024 at 12:29pm
Ek raai die span kan so iets lyk:

15. Andries Coetzee, 14. Boldwin Hansen, 13. Rynhardt Jonker, 12. Ehrich Cronje, 11. Stean Pienaar, 10. Kade Wolhuter, 9. Nico Steyn, 8. Travis Gordon, 7. Hanru Sirgel, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Ruan Smith, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Corne Fourie, 18. Conrad Van Vuuren, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Izan Esterhuizen, 22. Jordan Hendrikse, 23. Johan Mulder.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jan-2024 at 2:15pm
Span opgedateer in die eerste pos

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jan-2024 at 2:28pm
Montpellier se span ook opgedateer. 4 SA spelers in die wedstryd 23

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 12-Jan-2024 at 3:06pm
Shoe dis n sterk span

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 12-Jan-2024 at 5:12pm
Hendrikse het goed gelyk toe hy op was laasweek. Hopelik kan hy voortbou.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Jan-2024 at 10:44pm
Oosthuizen het goed gedoen by die mauls. Ons het weer niks bal nie, maar ons verdediging is flippen goed

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 13-Jan-2024 at 10:46pm
Hoe speel kade sover

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2024 at 10:46pm
3-0 vir ons rustyd

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2024 at 10:48pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Hoe speel kade sover

Hy is nie in die wedstryd 23 nie

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Jan-2024 at 10:48pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Hoe speel kade sover

Hy speel nie 😂

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2024 at 11:46pm
Montpellier wen 13-3...was heeltemal te sterk vir ons

Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 14-Jan-2024 at 12:06am
Dit was ongelukkig manne teen seuns. Nietemin, die seuns het soos leeus geveg. Ons eerste span sou hulle gestamp het.

Posted By: emiel1
Date Posted: 14-Jan-2024 at 12:31am
Briljante verdediging deur die hele span 

Alhoewel, hulle tweede gekom het, dink die pak het goed gedoen teen 'n baie meer ervare en fisiese span. 

Die paar keer wat ons goeie voorvoetbal gekry het, was  ons twee skakels ons swak punt. Hendrikse was meestal besluitloos ('n paar van sy aangee is onderskep), terwyl Steyn heel aand die bal gesool het met oneffektiewe hangskoppe. 

Daar was meer ritme op aanval toe Muller en Lombaard opgekom het. Middeveld verdeging was baie goed, terwyl Erich Cronje een van die min spelers agterlangs wat gevaarlike gelyk het.  
< ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="8bf4f61b-db98-4fb8-948a-856d3c12cb6e" ="text/" mc_processed="1"> < ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="c3d1f0ae-1453-471e-8815-5feb22e1f9fa" ="text/" mc_processed="1">

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Jan-2024 at 10:31am
Vir n nong spam het ons verseker goed gedoen kon nie die wedstryd kyk nie maar as ek na die hoogte punte gekyk het hwt ons verseker goed gedoen met n jong span

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jan-2024 at 11:53am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Briljante verdediging deur die hele span 

Alhoewel, hulle tweede gekom het, dink die pak het goed gedoen teen 'n baie meer ervare en fisiese span. 

Die paar keer wat ons goeie voorvoetbal gekry het, was  ons twee skakels ons swak punt. Hendrikse was meestal besluitloos ('n paar van sy aangee is onderskep), terwyl Steyn heel aand die bal gesool het met oneffektiewe hangskoppe. 

Daar was meer ritme op aanval toe Muller en Lombaard opgekom het. Middeveld verdeging was baie goed, terwyl Erich Cronje een van die min spelers agterlangs wat gevaarlike gelyk het.  

Goeie opsomming, Hendrikse het 'n swak wedstryd gehad en lyk nie eintlik lus om te speel nie. Steyn het te veel geskop en die twee dom strafskoppe wat hy afgestaan het , het die span duur gekos. Cronje het skerp gelyk, en Boeboes het gelyk of hy maar moet aftree

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Jan-2024 at 2:23pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lyk my Hendrikse het net laasweek goed gespeel om die ringkoppe in Durban te impress.

Ek hoor wat jul sê, maar dis steeds die span onder op die Top 14. Om net 3 punte aan te teken is maar goor.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: emiel1
Date Posted: 14-Jan-2024 at 5:57pm

< ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="e7253055-2da4-436d-b588-a16fabc1a75c" ="text/" mc_processed="1">

Verstaan jou sentimente Attie, maar ek dink Montpilliers is 'n baie beter span as wat die hulle plasing op die log tans aandui (bietjie soos die Sharks huidiglik). Hulle het ook Saterdag lus gelyk vir rugby en oor die algemeen goeie rugby gespeel, en ons moes diep grawe om in die wedtryd te bly. Hendriks het 'n goeie skopskoen en verdedig goed, en lyk skaflik wanneer die wedstryd staties en territoriaal is, maar 'n dinamiese spelskepper is hy beslis nie. Vir my was Sirgel seker ons beste speler Saterdag

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net