Print Page | Close Window

Match 5 - Ulster vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11950
Printed Date: 12-May-2024 at 7:13am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Ulster vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Ulster vs Lions
Date Posted: 13-Nov-2023 at 10:14am
Friday 17 November at the Kingspan Stadium, kickoff is at 21:35

Referee: Andrea Piardi (FIR, 38th league game)

AR 1: Frank Murphy (IRFU) 

AR 2: Padraic Reidy (IRFU)

TMO: Matteo Liperini (FIR)


Ulster: 15. Stewart Moore, 14. Rob Baloucoune, 13. James Hume, 12. Stuart McCloskey, 11. Jacob Stockdale, 10. Jake Flannery, 9. Nathan Doak, 8. David McCann, 7. Reuben Crothers, 6. Dave Ewers, 5. Iain Henderson (c), 4. Alan O’Connor, 3. Scott Wilson, 2. Rob Herring, 1. Andrew Warwick.
Replacements: 16. John Andrew, 17. Eric O’Sullivan, 18. Marty Moore, 19. Harry Sheridan, 20. Lorcan McLoughlin, 21. John Cooney, 22. Billy Burns, 23. Mike Lowry

Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Hanru Sirgel, 5. Willem Alberts, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Corne Fourie.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Smith, 19. Ruan Delport, 20. Ruan Venter, 21. JC Pretorius, 22. Jordan Hendrikse, 23. Rabz Maxwane.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Nov-2023 at 2:57pm
Chatting to Forwards Coach Barend Pieterse and JP Smith ahead of Ulster match on 14 November 2023
https://youtu.be/JFYU9RZliw4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/JFYU9RZliw4


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Nov-2023 at 6:40am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Chatting to Forwards Coach Barend Pieterse and JP Smith ahead of Ulster match on 14 November 2023
https://youtu.be/JFYU9RZliw4%20" rel="nofollow - https://youtu.be/JFYU9RZliw4

Ek kry nie confidence na die lynstane antwoord nie. Ons maak dieselfde foute oor en oor, die ander span het nie nodig om ons te boss eers nie.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Nov-2023 at 8:49am
Jy's reg, dis amper asof hy dink dis okay om maar 'n paar te verloor.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 16-Nov-2023 at 7:58am
Hy besef dalk dat hulle nie vir PJ gaan reg kry nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Nov-2023 at 10:32pm
Leeus 14-7 voor rustyd, dink dis die eerste keer in die nuwe seisoen dat ons voorloop rustyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Nov-2023 at 11:27pm
Ongelukkig swakkerige 2de helfte vir ons en ons verloor 24-17


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Nov-2023 at 10:15am
Stem transvaal dink dit was verseker on beste 1ste helfte die jaar,  die veld was baie nat so dink dit het dalk ons ritme in die tweede helfte bietjie ontwrig, die 6 vlank was baie goed gister het hom orals gesien in die eerste helfte


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-Nov-2023 at 7:57pm
Ons het probleme op stutte.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 20-Nov-2023 at 12:30pm
Die volgende twee weke is 10 punte nie onderhandelbaar.

As ons nie vir Zebre en Dragons met n bonus punt wen nie , kan ek nie sien dat die leeus die top 8 gaan maak nie.

Ek is darm nog nie op moed verloor se vlakte nie maar dit kan in die volgende 2 weke verander

Dit is maar taai vir die SA spanne so aan die begin vd jaar oorsee en diemanne het deurlopende veggees gewys maar nou is die dae van veskonings verby.

Wat is die nuus op Notnagel?


Posted By: emiel1
Date Posted: 20-Nov-2023 at 1:48pm
Ons het 'n redelike mededingende en hardwerkende vaste vyf meeste van die tyd die afgelope paar jaar gehad . Vir 'n verandering in 'n baie lang tyd (sedert Jantjies en Faf), het ons twee spelskepper skakels, sowel as 'n goeie begin lostrio (alhoewel ons 'n baljagter kort). Baie goeie eerste helfde, teen 'n goeie span. Dinge het begin uitrafel toe reserwes op die veld kom, so ons het nog groot probleme met diepte. Tog het die spannetjie met groot durf gespeel.  


Posted By: Golfing Lion
Date Posted: 24-Nov-2023 at 6:41am
het erens gelees Nothnagel het sy gewrig gebreek


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Nov-2023 at 8:31am
Dit was Dreyer


Posted By: Golfing Lion
Date Posted: 07-Dec-2023 at 10:22am
Volgens wat ek gelees het was dit Dreyer en Nothnagel,sal kyk of ek dit weer kry en post



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net