Print Page | Close Window

Match 1 - Lions vs Stormers

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11924
Printed Date: 11-May-2024 at 5:19pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 1 - Lions vs Stormers
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Lions vs Stormers
Date Posted: 17-Oct-2023 at 3:35pm
Saturday 21 October 2023 at Ellis Park, kickoff at 16:05

Referee: Morne Ferreira (SARU, 3rd game)
AR 1: Griffin Colby (SARU) 
AR 2: Stephan Geldenhuys (SARU)
TMO: Marius van der Westhuizen (SARU)

Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw (c), 11. Rabz Maxwane, 10. Jordan Hendrikse, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Corne Fourie.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Morgan Naude, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Willem Alberts, 20. Ruan Venter, 21. Morne vd Berg, 22. Henco van Wyk, 23. Andries Coetzee.

Stormers: 15. Warrick Gelant, 14. Angelo Davids, 13. Ruhan Nel, 12. Sacha Feinberg-Mngomezulu, 11. Leolin Zas, 10. Clayton Blommetjies, 9. Herschel Jantjies, 8. Evan Roos, 7. Ben-Jason Dixon, 6. Marcel Theunissen, 5. Ruben van Heerden, 4. Salmaan Moerat (c), 3. Neethling Fouche, 2. Joseph Dweba, 1. Kwenzo Blose.
Replacements: 16. Andre-Hugo Venter, 17. Lizo Gqoboka, 18. Brok Harris, 19. Gary Porter, 20. Hacjivah Dayimani, 21. Willie Engelbrecht, 22. Paul de Wet, 23. Ben Loader.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2023 at 3:36pm
Morne Ferreira will referee the URC match between the https://twitter.com/hashtag/Lions?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Lions and the https://twitter.com/hashtag/Stormers?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Stormers at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 16:05


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2023 at 3:47pm
Chatting to Barend Pieterse and Emmanuel Tshituka on 17 October 2023
https://youtu.be/0t5zNDQLDVE%20" rel="nofollow - https://youtu.be/0t5zNDQLDVE


Posted By: OomPB
Date Posted: 17-Oct-2023 at 6:21pm
Geen idee wat die Stormers se span sal wees nie. As ek n kans moet vat
15 Warrick Gelant, 14 Angelo Davids, 13 Ruhan Nel, 12 Dan du Plessis, 11 Angelo Davids, 10 Sascha MZ , 9 Paul de Wet, 8 Evan Roos, 7 Hacjivah Dayimani, 6 Willie Engelbrecht, 5 Ruben van Heerden, 4 Adre Smith, 3 Neethling Fouche (captain), 2 Joseph Dweba, 1 Kwenzo Blose.



Posted By: monster
Date Posted: 17-Oct-2023 at 7:37pm
Angelo Davids gaan n besige dag op vleeul hê


Posted By: OomPB
Date Posted: 19-Oct-2023 at 11:12am
Originally posted by monster monster wrote:

Angelo Davids gaan n besige dag op vleeul hê

Ek weet nie eens wat die span gaan wees nie. Hulle het Loader en Skosan ook. Sien Moerat is ook reg vir saterdag en sal die kaptein wees.


Posted By: OomPB
Date Posted: 19-Oct-2023 at 11:14am
Sien die Stormers adverteer die wedstryd om al hul supporters op Ellispark te kry.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2023 at 11:56am
Ons sal moet sien of Skosan al leer verdedig het, toe hy by ons was was dit een van sy groot issues. Orie is useless en hy word bo Moerat in die bok span gekies so dink hoe useless is Moerat


Posted By: OomPB
Date Posted: 19-Oct-2023 at 1:54pm
Ek dink jy is onregverdig teenoor Orie. Hy het eers by die Stormers leer rugby speel. Salman Moerat kom van sy skooldae af as n toekomstige Springbok. Daai klomp Boishaaiers in jul span het almal onder hom gespeel. Hy is n heeltemal ander tipe slot as Orrie. Nog baie jonk.


Posted By: Daxxon
Date Posted: 19-Oct-2023 at 1:56pm
My Lions team:
15 Quan Horn 14 Rabz Maxwane 13 Henco van Wyk 12 Marius Louw 11 Edwil van Der Merwe 10 Jordan Hendrikse 9 Sanele Nohamba 8 Franke Horn 7 Emanuel Tshituka 6 JC Pretorius 5 Reinhard Nothnagel 4 Ruan Venter 3 Asenathi Ntlabakanye 2 PJ Botha 1 JPSmith

16 Morne Brandon 17 Morgan Naude 18 Ruan Dreyer 18 Ruben Schoeman 19 Sibusiso Sangweni 20 Hanru Seirgel 21 Morne van Den Berg 22 Gianni Lombard 23 Andries Coetzee 



Posted By: monster
Date Posted: 19-Oct-2023 at 2:28pm
Ek is n grote fan van  Ruan Venter of 7 vlank en Reuben Schoeman dan op die slot

Ek sou ook vir Richard Kriel op 15 begin en Qaun Horn op 14 in Rabz se plek


Posted By: monster
Date Posted: 19-Oct-2023 at 2:28pm
wanneer kondig hulle die span aan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2023 at 2:36pm
more oggend 8 uur


Posted By: Champ
Date Posted: 19-Oct-2023 at 2:40pm
Op Suparugby facebook:

Corné Fourie begin Saterdag in Johannesburg teen die Stormers in sy 87e wedstryd vir die Leeus.

 

Fourie speel die eerste keer in meer as twee jaar vir Leeus na hy vir die Pumas uitgedraf het.

 

Die enigste nuweling is Richard Kriel wat die beseerde Edwill van der Merwe op vleuel vervang.

 

Met Reinhard Nothnagel beseer begin Ruben Schoeman en Darien Landsberg op slot.

 

Die vuurvreters Ruan Venter en Willem Alberts begin van die bank af.

 

Leeus vs Stormers: Quann Horn; Rabs Maxwane, Manny Rass, Marius Louw, Richard Kriel; Jaden Hendrikse, Sanele Nohamba; Francke Horn, Emmanuel Tshituka, Sibusiso Sangwrni, Darien Landsberg, Ruben Schoeman, Ruben Dreyer, PJ Botha, Corné Fourie



Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2023 at 5:06pm
LionsWorld het 'n whatsapp groep, ons gesels meestal in Afrikaans, gebruik hierdie skakel om aan te sluit, dis onderhewig aan goedkeuring om die spammers te probeer blok:
https://chat.whatsapp.com/I1vAGRT3mjkB5HaEegKWPi" rel="nofollow -


Posted By: OomPB
Date Posted: 19-Oct-2023 at 9:27pm
Ek sukkel om op te kom


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2023 at 8:18am
span opgedateer in eerste pos


Posted By: monster
Date Posted: 20-Oct-2023 at 9:42am
Jammer oor Notnagel en Edwil

Rass was nog nooit iemand wat my beeindruk het nie maar hy het aan einde van vorige seisoen beter gespeel ( veral op die verdediging)

Nogal verbaas om nie JP Smith daar te sien nie


Posted By: monster
Date Posted: 20-Oct-2023 at 9:44am
en ook JC Pretorius hy was n uitstaan speler in die CB


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2023 at 9:59am
Daar is 'n paar beserings onder andere JP Smith


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2023 at 10:00am
Not considered due to injury:

Edwill van der Merwe 
Reinhard Nothnagel
JP Smith
Ruan Smith
Gianni Lombard


Posted By: OomPB
Date Posted: 20-Oct-2023 at 11:45am
Die Smith tweeling sukkel seker met hul kondisionering



Posted By: monster
Date Posted: 20-Oct-2023 at 12:26pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Die Smith tweeling sukkel seker met hul kondisionering


Ek het JP so jaar terug ontmoet by Ellispark met n opwarmings game teen die Sharks. Hy het toe in great kondisie gelyk en ek was surper beindruk met sy toewyding en persoonlikheid.


Ruan lyk vir ook maar nog altyd so biedtjie in minder goeie kondisie


Posted By: OomPB
Date Posted: 20-Oct-2023 at 2:06pm
DHL Stormers: 15 Warrick Gelant, 14 Angelo Davids, 13 Ruhan Nel, 12 Sacha Feinberg-Mngomezulu, 11 Leolin Zas, 10 Clayton Blommetjies, 9 Herschel Jantjies, 8 Evan Roos, 7 Ben-Jason Dixon, 6 Marcel Theunissen, 5 Ruben van Heerden, 4 Salmaan Moerat (captain), 3 Neethling Fouche, 2 Joseph Dweba, 1 Kwenzo Blose.
Replacements: 16 Andre-Hugo Venter, 17 Lizo Gqoboka, 18 Brok Harris, 19 Gary Porter, 20 Hacjivah Dayimani, 21 Willie Engelbrecht, 22 Paul de Wet, 23 Ben Loader.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2023 at 3:19pm
Dankie OomPB, span lyk goed, dink dit gaan taai wees


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Oct-2023 at 8:01pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dankie OomPB, span lyk goed, dink dit gaan taai wees

Gehoop ons kan hom bietjie sneak, maar daai is n proper span op papier. Sien nogals uit om rugby voor 21:00 te kyk.


Posted By: OomPB
Date Posted: 21-Oct-2023 at 11:09am
Blommetjies op 10 is n raaisel.  Stormers gaan beslis hul normally hardloop rugby speel.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:06pm
#URC - #Lions 0 vs #Stormers 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:13pm
#URC - #Lions 5 vs #Stormers 0 - 5m - DRIE PJ Botha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:13pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 0 - 6m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:16pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 5 - 8m - DRIE Sacha Feinberg-Mngomezulu


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:17pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 7 - 9m - DOELSKOP Clayton Blommetjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:17pm
Hel dit was swak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:19pm
amper nog een, ons kan nie skop op hierdie ouens nie hulle gaan ons mal hardloop, skop uit


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:20pm
Lyk of die loskop sukkel teen Dreyer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:21pm
Ons agterspelers se hantering lyk nie so lekker nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:27pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 10 - 17m - STRAFSKOP Sacha Feinberg-Mngomezulu


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:29pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 13 - 20m - STRAFSKOP Clayton Blommetjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:33pm
3rde strafskop wat die loskaop afstaan?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:35pm
yip loskopm word vervang...geen verrassing


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:48pm
Ai ons maak swak foute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:50pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 18 - 33m - DRIE Joseph Dweba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:51pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 20 - 34m - DOELSKOP Clayton Blommetjies


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:53pm
Shoe skokkend hier kom n pakslae


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:55pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 25 - 37m - DRIE Herschel Jantjies


Posted By: valie
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:55pm
Ek kyk nie die game nie. Is by familie. Lyk my ek mis niks.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:55pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 27 - 38m - DOELSKOP Clayton Blommetjies


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:57pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 27 - RUSTYD


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:58pm
Patetiese eerste helfte


Posted By: valie
Date Posted: 21-Oct-2023 at 4:59pm
Lyk my hier is maar weer n teleurstellende seisoen oppad......


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:12pm
#URC - #Lions 7 vs #Stormers 32 - 41m - DRIE Sacha Feinberg-Mngomezulu


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:13pm
Ruan Venter en Henco van Wyk op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:15pm
Henco het gedruk maar daar was dalk 'n aanslaan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:16pm
#URC - #Lions 12 vs #Stormers 32 - 46m - DRIE Henco van Wyk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:16pm
#URC - #Lions 14 vs #Stormers 32 - 47m - DOELSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:24pm
#URC - #Lions 14 vs #Stormers 35 - 55m - STRAFSKOP Sacha Feinberg-Mngomezulu


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:25pm
Hele nuwe voorry op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:27pm
En alberts ook op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:32pm
#URC - #Lions 19 vs #Stormers 35 - 61m - DRIE Ruan Venter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:36pm
van den Berg op vir Hendrikse, Nohamba nou op 10


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:45pm
#URC - #Lions 24 vs #Stormers 35 - 71m - DRIE Morne van den Berg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:46pm
#URC - #Lions 26 vs #Stormers 35 - 72m - DOELSKOP Sanele Nohamba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:52pm
#URC - #Lions 31 vs #Stormers 35 - 78m - DRIE Francke Horn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:52pm
#URC - #Lions 33 vs #Stormers 35 - 79m - DOELSKOP Sanele Nohamba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 5:53pm
Stormers wen 35-33, baie beter 2de helfte deur Leeus


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Oct-2023 at 6:09pm
Die reserwes het n groot verskil gemaak


Posted By: Lion1986
Date Posted: 21-Oct-2023 at 7:17pm
Hoe het die Lions gelyk? Lyk hul beter afgerig?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 8:20pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Hoe het die Lions gelyk? Lyk hul beter afgerig?

Ons was hiper swak eerste helfte...swakker as wat ons in 'n baie lang tyd was. Tweede helfte was ons die beste span op die veld


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 8:20pm
URC Post match with Stormers coach John Dobson
https://youtu.be/g8F0EhTFW_8%20" rel="nofollow - https://youtu.be/g8F0EhTFW_8


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2023 at 8:23pm
URC Post match - Lions coach Ivan van Rooyen and captain Marius Louw
https://youtu.be/FvwNivcdzt8%20" rel="nofollow - https://youtu.be/FvwNivcdzt8


Posted By: valie
Date Posted: 22-Oct-2023 at 6:07pm
Ek het nou die highlights gekyk. Met Hershel Jantjies se drie het hulle een van ons spelers - lyk soos Ras, seker 2m van die ruck af uitgehaal. Dit moes dan seker n strafskop vir ons gewees het?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Oct-2023 at 10:05am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek het nou die highlights gekyk. Met Hershel Jantjies se drie het hulle een van ons spelers - lyk soos Ras, seker 2m van die ruck af uitgehaal. Dit moes dan seker n strafskop vir ons gewees het?

Dit het vir my ook gelyk of die TMO dalk weer na daai een moes kyk, kon moontlik dan eerder 'n strafskop vir ons gewees het


Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Oct-2023 at 1:47pm
Ons vaste vyf was in beheer in die eerste helfde. Tog was die middeveld (Hendriks, Louw en Ras) platvoets op aanvaal, en ons begin losvoorspelers het as kombinasie misluk.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Oct-2023 at 2:34pm
Nog iets, as mens 'n fout maak op die veld, doen jou bes om dit reg te maak, soos as jy die bal laat val, probeer dit so gou moontlik optel sodat die opponente nie die bal optel en gaan druk nie...



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net