Print Page | Close Window

Match 9 - Griquas vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11758
Printed Date: 14-May-2024 at 4:43pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 9 - Griquas vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 9 - Griquas vs Lions
Date Posted: 29-Apr-2023 at 7:28am
Friday 5 May in Kimberley, kickoff at 15:30

Referee: Morne Ferreira
AR1: Local
AR2: Local
TMO: Christie du Preez

Griquas: 15. Ashlon Davids, 14. Rosko Specman, 13. Jay-Cee Nel, 12. Tertius Kruger, 11. Sako Makata, 10. Lubabalo Dobela, 9. Johan Mulder, 8. Carl Els, 7. Hanru Sirgel (c), 6. Thabo Ndimande, 5. Albert Liebenberg, 4. Derik Pretorius, 3. Janu Botha, 2. Janco Uys, 1. Cebo Dlamini.
Replacements: 16. Sean Swart, 17. Eddie Davids, 18. Justin Forwood, 19. Dylan Sjoblom, 20. Niel Otto, 21. Raegan Oranje, 22. George Whitehead, 23. Sango Xamlashe.

Lions: 15. Vaughen Isaacs, 14. Prince Nkabinde, 13. Manuel Rass, 12. Rynhardt Jonker, 11. Stean Pienaar, 10. Gianni Lombard, 9. Morne vd Berg, 8. Travis Gordon, 7. Emmanuel Tshituka, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie (c), 1. Rhynardt Rijnsburger.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Nico Steyn, 22. Tyler Bocks, 23. Tiaan Swanepoel.



Replies:
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Apr-2023 at 5:26pm
As ek reg kan onthou sukkel ons ook nogal in Kimberley deesdae.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Apr-2023 at 7:04am
Ons het die laaste 3 teen hulle verloor, maar net 1 was in Kimberley


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Apr-2023 at 11:02am
Moeilike plek om te wen, veral met jongerige spelers.. ons moet ons beste 23 Kimberley toe stuur (dink ek). Sien ons het 5 weg wedstryde oor (van die ses). Ons sal seker ten minste 4 van die 6 moet wen om die semis te haal.. gaan moeilik wees.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Apr-2023 at 11:49am
Ek dink ons het dalk effense voordeel, die ander 3 Franchise spanne is nog in die URC en hulle gaan waarskynlik die Bokke verbied om Curriebeker te speel met die Wereldbeker wat op pad is


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-May-2023 at 10:22am
Morne Ferreira aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-May-2023 at 11:53am
Griekwas se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-May-2023 at 2:35pm
Leeus span opgedateer in eerste pos


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 3:48pm
Ons kry geen balbesit en laat hulle heeltemal te ver hardloop. Geen lynspoed op defense



Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 3:49pm
As ons so wil speel, le daar n baie lang middag vir ons voor.



Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 3:52pm
Griekwas man-handle ons in die los..


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 4:13pm
Dit lyk of ons Griekwas totaal onderskat het


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 4:15pm
Ons is absoluut pedestrian, Hulle hol gate deur ons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-May-2023 at 4:20pm
Manne nie aangeskakel in die begin nie, Griekwas domineer eerste 20 minute, 75% besit in die eerste helfte, en weer foute foute foute van ons kant af, en uiters swak verdediging. Ons regtervleuel kan net sowel turnstile genoem word hy lyk of hy nog nooit in sy lewe getackle het nie en hy is eintlik 'n groot ou. Griekwas 19-7 voor met 3 driee in die eerste helfte


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 4:48pm
JC red ons gatte vir die soveelste keer, met n crucial turnover.


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 4:51pm
Morne Brandon lyk na n speler met baie potensiaal. Hy moet net sy lynstaan ingooie verbeter.


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 5:00pm
Skeidsregter mis n duidelike obstruksie teen Griekwas, en ons staan daarna n strafskop af.


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 5:01pm
2 de afskop van ons wat direk uit is. Dis regtig swak.


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 5:23pm
Daar verloor ons Halwe URC span teen griekwas met net 14 manne op die veld..... Ons rugby is in groot kak......


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-May-2023 at 5:23pm
Griekwas wen 25-21, hele paar spelers in ons squad wat nie op die vlak tuis is nie


Posted By: valie
Date Posted: 05-May-2023 at 5:25pm
Ek het lanklaas so n halfhartige poging gesien soos die van die Leeus in die eerste helfte.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 05-May-2023 at 5:31pm
Some very interesting decisions by the officials, but even considering those we were just not good enough. Very very poor performance. 


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 05-May-2023 at 5:31pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Griekwas wen 25-21, hele paar spelers in ons squad wat nie op die vlak tuis is nie
en Tiaan Swanepoel is heel boe op die lys


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 05-May-2023 at 6:36pm
Ons is gelukkig om enige iets uit die game te gekry het.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net