Print Page | Close Window

Match 5 - Lions vs Cheetahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11726
Printed Date: 14-May-2024 at 12:34am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Lions vs Cheetahs
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Lions vs Cheetahs
Date Posted: 03-Apr-2023 at 10:07am
Sunday 9 April 2023 at Ellis Park, kickoff at 3pm

Referee: Stephan Geldenhuys
Assistant Referees: Local
Television Match Official: Christopher Allison

Lions: 15. Vaughen Isaacs, 14. Boldwin Hansen, 13. Matt More, 12. Tyler Bocks, 11. Ilunga Mukendi, 10. Jurich Claasens, 9. Nico Steyn, 8. Ruhan Straeuli, 7. PJ Steenkamp, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Darrien Landsberg, 4. Raynard Roets, 3. Ruan Smith, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Sti Sithole, 18. Kabous Bezuidenhout, 19. Pieter Jansen van Vuren, 20. Cal Smid, 21. Renzo du Plessis, 22. Andre Warner, 23. Zeilinga Strydom.

Cheetahs: TBA



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Apr-2023 at 10:08am
Cheetahs is uitgeskakel uit die European Challenge Cup so hulle sal seker met die span speel wat in die Challenge Cup gespeel het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Apr-2023 at 9:24am
Span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2023 at 3:57pm
Cheetahs 19-10 voor rustyd. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2023 at 4:56pm
Cheetahs wen 52-15


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2023 at 4:58pm
Meeste van die spelers in ons span moet mens wonder wie het gedink hulle is goed genoeg om 'n Leeu kontrak te verdien


Posted By: valie
Date Posted: 09-Apr-2023 at 5:22pm
Ja, maar dis dieselfde span wat laasweek die Saaarks met n bonuspunt gewen het. Die rooikaart was n beenkop fout, wat ons baie baie duur te staan gekom het. Die Cheetahs het ook vir my baie onkant gespeel, wat hulle noe geblaas was nie. Maar dat ons spelers diepte sal moet verbeter, stem ek saam. Ek sal regtig bly wees as ons vir Jeandre Rudolph kan kry. Hy is regtig n lastige speler om teen te speel.


Posted By: valie
Date Posted: 09-Apr-2023 at 5:22pm
By the way, ek wonder hoekom Jarrod Cairns nie gespeel het nie. Hy was laasweek een van ons beste spelers.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2023 at 8:51pm
Hy het saamgetoer Skotland toe



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net