Print Page | Close Window

Match 4 - Dragons vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11658
Printed Date: 20-May-2024 at 7:03am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 4 - Dragons vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 4 - Dragons vs Lions
Date Posted: 16-Jan-2023 at 9:31am
Sunday 22 January 2023 in Newport, Kickoff 15:00

Referee: Adrien Marbot
AR1: Thomas Chereque
AR2: Stephane Boyer
TMO: Christophe Berdos

Dragons: 15. Jordan Williams, 14. Rio Dyer, 13. Steff Hughes (c), 12. Max Clark , 11. Ashton Hewitt, 10. Will Reed, 9. Lewis Jones, 1. Rob Evans, 2. Bradley Roberts, 3. Lloyd Fairbrother, 4. Joe Davies, 5. Ben Carter, 6. George Nott, 7. Taine Basham, 8. Ross Moriarty.
Replacements: 16. Brodie Coghlan, 17. Aki Seiuli, 18. Leon Brown, 19. Sean Lonsdale, 20. Aaron Wainwright, 21. Rhodri Williams, 22. JJ Hanrahan, 23. Jack Dixon

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Quan Horn, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Emile van Heerden, 6. Jaco Kriel, 5. Darrien Landsberg, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Michael van Vuuren, 1. JP Smith.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Pieter Jansen van Vuren, 20. Ruhan Straeuli, 21. JC Pretorius, 22. Morne van den Berg, 23. Rynhardt Jonker.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2023 at 3:41pm
Het die afskop tyd opgedateer, skop 13:00 plaaslik af so dis 15:00 SA tyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Jan-2023 at 2:07pm
Chatting to Albert van den Berg and Darrien Landsberg on 18 January 2023 ahead of Challenge Cup match vs Dragons
https://youtu.be/47LZKk2CQNs%20" rel="nofollow - https://youtu.be/47LZKk2CQNs


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Jan-2023 at 7:36am
Klink positief.. kort wel resultate.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2023 at 2:21pm
Span opgedateer in eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2023 at 2:34pm
So dis 3 veranderings aan die begin XV, met Haker, Skrumskakel en Losskakel wat verander is


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jan-2023 at 5:38pm
EPCR can confirm that it has been decided to move the venue of the EPCR Challenge Cup, Round 4 fixture between Dragons RFC and the Emirates Lions from Rodney Parade in Newport to the CCB Centre for Sporting Excellence in Ystrad Mynach.

The match in Pool B will be played as scheduled tomorrow (Sunday, 22 January) with an unchanged kick-off of 13.00 (local time).


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:40pm
Warner lyk beter as krappies ten munste hy meer composed


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:47pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Warner lyk beter as krappies ten munste hy meer composed


Stem 100% saam. Hy is die groot verskil vandag saam met Hendrikse.

Krappies se probleem glo ek is confidence, dink dit het 'n knock gevat vandat Nohamba ons gejoin het.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:48pm
Wêrelde se verskil in ons spel, lyk baie beter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:49pm
waar het hulle hierdie span weggesteek? 27-5 voor rustyd


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:50pm
Hopelik is hierdie 'n mini turning point in ons seisoen, maar ek dink dit mag dalk ook wees dat die Dragons net 'n swak span is, so ons moet dalk nie te veel in die game in lees nie. Hopelik kry ons ouens net weer bietjie confidence.

Die een ding wat ek geniet van die game is dat dit actually lyk of ons agterlyn planne het op die aanval.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:52pm
nog steeds onnodige foute wat krap, soos Hendrikse wat 2 strafskoppe nie uitgeskop het nie, 'n simpel aanslaan deur Landsberg, Swak verdediging deur Horn vir die Drake se drie, en op 'n stadium het ons 'n groot overlap regs gehad en ons kon nie convert nie. Mens mag seker nie kla as ons so ver voor is nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:54pm
Daai drie van Edwin was n great Loppie van Smith was n mooi drie


Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:56pm
Ons lyk goed sover. Hopelik kan ons voortbou op die eerste helfte se vertoning.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:56pm
beslis, JP het baie goed gedoen daar, glad nie soos 'n stut gelyk nie of hoe


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

beslis, JP het baie goed gedoen daar, glad nie soos 'n stut gelyk nie of hoe


Definitief, veral die timing en akkuraatheid van die pass was soos die van 'n senter!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:02pm
Ek wil net noem ons ingooie met Van Vuuren as hakker vandag is baie goed dus ver!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:09pm
Van Vuuren lyk baaaie beter as ons ander hakers. Emile van Heerden lyk ook soos n goeie kopie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:11pm
Landsberg op slot is verseker n beter opsie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:12pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Van Vuuren lyk baaaie beter as ons ander hakers. Emile van Heerden lyk ook soos n goeie kopie.


Emile lyk goed, hulle het iets netnou genoem van hyt nog nie 1 tackle gemis nie vandat hy sy debuut gemaak het nie (weet nie hoe waar is dit nie).


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:16pm
Ons begin uitmekaar rafel weerens in die tweede helfte, net soos laas week en ook soos die game op Ellis Park in Oktober teen die Stormers....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:24pm
Eina.. ons jaag nou aan


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:24pm
Here we go again....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:29pm
Ons gaan die game ook weg pis


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:32pm
Ons beter 'n penalty wen van hierdie skrum en dan dit actually uitskop...


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:40pm
Ref is ook maar pateties op die oomblik. Hul moes n geel kaart ook gekry het vir daai tip op Kriel


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:45pm
Eish

-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:46pm
Hopelik leer ons uit hierdie 2de helfte, dit was onaanvaarbaar!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:49pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Ref is ook maar pateties op die oomblik. Hul moes n geel kaart ook gekry het vir daai tip op Kriel
Ja en die strafskop teen Ruan Smith was ook belaglik. Hy was op sy voete. De geelkaart  was ook baie harsh.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:49pm
nagmerrie 2de helfte, amper asof ons ophou speel het met 40 om te gaan


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:49pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Ref is ook maar pateties op die oomblik. Hul moes n geel kaart ook gekry het vir daai tip op Kriel

Hoop maar hulle tel daai ene op…. Kannie glo dit is gelos nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:50pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

nagmerrie 2de helfte, amper asof ons ophou speel het met 40 om te gaan

Presies. Niks bal gehad nie, hulle het aanhou kom


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 4:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

nagmerrie 2de helfte, amper asof ons ophou speel het met 40 om te gaan


Die bad ding is dit word nou 'n gewoonte. 3de (dalk 4de) game wat ons hierdie trend volg hierdie seisoen so ver.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Jan-2023 at 5:13pm
D's nou die hoeveelste wedstryd waar die kwaliteit van ons impak voorspelers in die tweede helfde 'n groot probleem geword het (Strauli en Janse van Vuuren hoort nie op die vlak nie). Met al die goeie besit in die eerste helfde moes ons ook meer as net twee driee gedruk het. Maar nou ja, die wen was brood nodig, laat ons hoop bestuur leer hieruit.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 7:57pm
EPCR CHALLENGE CUP

Round of 16 – 31 March-1/2 April
R16 1: RC Toulon v Toyota Cheetahs
R16 2: Glasgow Warriors v Dragons RFC
R16 3: Cardiff Rugby v Sale Sharks
R16 4: Bristol Bears v ASM Clermont Auvergne
R16 5: Stade Francais Paris v Lyon
R16 6: Emirates Lions v Racing 92
R16 7: Benetton Rugby v Connacht Rugby
R16 8: Scarlets v CA Brive

NB The four highest-ranked clubs from each of the EPCR Challenge Cup pools have home advantage.

Quarter-finals – 7/8/9 April
QF 1: Winner R16 1 v Winner R16 5
QF 2: Winner R16 7 v Winner R16 3
QF 3: Winner R16 2 v Winner R16 6
QF 4: Winner R16 8 v Winner R16 4
NB The highest-ranked clubs from the pool stage will have home advantage.

Semi-finals – 28/29/30 April
SF 1: winner QF 1 v winner QF 2
SF 2: winner QF 3 v winner QF 4
NB The matches will be played in Europe and the highest-ranked clubs from the pool stage will have home venue advantage.

2023 EPCR Challenge Cup final: Friday 19 May; Aviva Stadium, Dublin



Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jan-2023 at 8:29pm
Shoe Racing 92 ek dink as ons hulle kan wen het ons n goeie kans om die kompetisie te wen want Racing is n vrek goeie span het Leinster lank laat sukkel voor hulle op die ou einde weggehardloop het met die wedstryd en eina vir die Cheetahs teen Toulon daai gaan net so moeilike game vir hulle wees


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 9:25pm
Nogal indrukwekkend dat al 5 SA spanne nog in hul onderskeie kompetisies is. Wys dat ons spanne definitief dan 'n positiewe aanwins vir die gehalte van die kompetisies is, maar wys ook dat die Europese spanne dalk nie so sterk is soos wat ons altyd gedink het nie, veral aangesien dat selfs die Cheetahs met geen gereelde speeltyd, geen regte tuis wedstryde en baie beserings kon deurdring na die volgende rondte.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 23-Jan-2023 at 7:10am
Wonder of Racing 92 n vol sterkte span sal stuur. Tel dalk ernstig ons guns


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jan-2023 at 8:27am

Post-match comments from Emirates Lions Head Coach Ivan van Rooyen

 

 

Injuries

Luckily we don't have any new injuries.

 

On the result against Dragons RFC

We are obviously happy with the result, especially in week 3 of the tour which is normally mentally the toughest week on tour. I'm also happy with the way the team reacted and adapted after the late venue change.

 

The second half performance

The second half was again a situation where we conceded both penalties as well as little territory dominance. Areas where we will keep on working for solutions and the ability to seeing the momentum back into our favour.

 

Round of 16 qualification

We are extremely excited to play the Round of 16 against one of the original European power houses at home.

 

On the final week of tour

We are looking forward to week 4 on tour. We have a full day of travel on Monday and then a short preparation week. Everyone knows how extremely tough Connacht is at home. It provides a great opportunity for us as a group to test ourselves once more.




Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net