Match 11 - Stormers vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11650
Printed Date: 14-Mar-2026 at 10:06pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 11 - Stormers vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 11 - Stormers vs Lions
Date Posted: 26-Dec-2022 at 6:51am
|
Saterdag 31 Desember in Kaapstad, afskop 19:00
Referee: Morne Ferreira (SARU, 2nd league game) AR 1: Aimee Barrett-Theron (SARU) AR 2: Stephan
Geldenhuys (SARU) TMO: Ben Crous (SARU)
Stormers: 15. Damian Willemse, 14. Angelo Davids, 13. Suleiman Hartzenberg, 12. Dan du Plessis, 11. Leolin Zas, 10. Manie Libbok, 9. Paul de Wet, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Willie Engelbrecht, 6. Deon Fourie, 5. Marvin Orie, 4. Ben-Jason Dixon, 3. Neethling Fouche, 2. Joseph Dweba, 1. Steven Kitshoff (c). Replacements: 16. Andre-Hugo Venter, 17. Brok Harris, 18. Sazi Sandi, 19. Connor Evans, 20. Junior Pokomela, 21. Marcel Theunissen, 22. Godlen Masimla, 23. Clayton Blommetjies.
Leeus: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Sanele Nohamba, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Pieter Jansen van Vuren, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Ruben Schoeman, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van den Berg, 22. Gianni Lombard, 23. Manuel Rass.
|
Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Dec-2022 at 10:45am
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 26-Dec-2022 at 11:37am
|
Nothnagel, Sti and PJ Botha in doubt for game. PJ is not a massive loss but losing Nothnagel and Sti will hurt.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 26-Dec-2022 at 2:35pm
|
Ek wou bitter graag die een gaan kyk het. Was nog nooit op CT Stadium nie maar my license stop by Durbanville se bont koeie veral oujaars aand.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 26-Dec-2022 at 2:37pm
|
Die Stormers het laas die een verloor op hul tuisveld. Hulle moet nie die Leeus onderskat nie.
|
Posted By: monster
Date Posted: 26-Dec-2022 at 4:32pm
OomPB wrote:
Die Stormers het laas die een verloor op hul tuisveld. Hulle moet nie die Leeus onderskat nie. |
LOL - goeie een
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Dec-2022 at 3:10pm
|
Chatting to Jaque Fourie and Sanele Nohamba on 27 December 2022 before the URC match against the Stormers in Cape Town https://youtu.be/1XD02E-tWWM%20" rel="nofollow - https://youtu.be/1XD02E-tWWM
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 28-Dec-2022 at 1:08pm
|
Gaan hierdie wedstryd met een oog toe kyk.. dit kan lelik raak sonder Dreyer, Botha, Sti en Nothnagel en die stormers speel baie goeie rugby. Hopelik is Henco terug.. ons verdediging in daardie kanaal was swak teen die sharks.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 28-Dec-2022 at 7:02pm
|
Leeus die gunsteling saterdag. Stormers sal moet spreel vir 80 minute
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 28-Dec-2022 at 8:18pm
OomPB wrote:
Leeus die gunsteling saterdag. Stormers sal moet spreel vir 80 minute | Hehehe... okay...
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Dec-2022 at 9:12am
|
Span opgedateer in die eerste pos, dis 8 veranderings aan die begin XV, waarvan 4 posisioneel is
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Dec-2022 at 10:38am
|
Bly om Krappies te sien, maar ons mis n paar name.. en Jaco Kriel is een van hulle?
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Dec-2022 at 11:04am
Manuel Rass.... ai, ekt gehoop hy is al weg by ons...
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 30-Dec-2022 at 1:09pm
|
Hopelik reen dit, want op 'n droee veld gaan ons pak soos laas week sukkel om by te bly met stadige strydosse soos Alberts en Janse van Vuuren.
Alhoewel Andries Coetzee somtyds nonsens aanvang, is hy is een van ons min agterspelers wat geleendhede vir die span skep. Gaan ook Kriel se ervaring mis.
Bly dat Ruben Schoeman, Henco en Krappies terug is.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 30-Dec-2022 at 7:35pm
|
DHL Stormers team: Damian Willemse, Angelo Davids, Suleiman Hartzenberg, Dan du Plessis, Leolin Zas, Manie Libbok, Paul de Wet, Hacjivah Dayimani, Willie Engelbrecht, Deon Fourie, Marvin Orie, Ben-Jason Dixon, Neethling Fouche, Joseph Dweba, Steven Kitshoff (captain). Replacements: Andre-Hugo Venter, Brok Harris, Sazi Sandi, Connor Evans, Junior Pokomela, Marcel Theunissen, Godlen Masimla, Clayton Blommetjies.
Stormers se A span. Bench lyk dun.
|
Posted By: Leeu
Date Posted: 31-Dec-2022 at 12:47pm
|
middag almal,is daar dalk n link waar mens die game vanaand kan live stream
|
Posted By: monster
Date Posted: 31-Dec-2022 at 1:24pm
|
https://rugbystreams.me/" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2022 at 3:46pm
|
yip daai een werk altyd
https://rugbystreams.me/rugby-union-streams" rel="nofollow - https://rugbystreams.me/rugby-union-streams
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 31-Dec-2022 at 4:17pm
|
Spaar jouself.. of gaan ons daai bergbokke stamp?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2022 at 7:52pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2022 at 8:54pm
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 31-Dec-2022 at 9:33pm
  
Einde aan 2022.. goeie en slegte tye.
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 31-Dec-2022 at 10:18pm
|
Ja nie goed nie maar mens kan duidelik sien die stormers en sharks het nou begin kliek ons het nie hulle budgets nie maar ons moet bly glo ons is net nie op die oomblik op dieselfde vlak as die sharks en stormers nie
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 01-Jan-2023 at 12:37am
|
Gertjie ek dink die Stormers is op SARU se budget. Verskil tussen die twee spanne is by die ervare spelers bv. Kitshoff, Orie, Fourie, Libbok, Willemse speel met baie selfvertroue en pas die jonges beter in. Krediet aan Dobson eat n uitstekende afrigter is.
Sharks en Bulle het die groot budgets.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jan-2023 at 8:17am
|
Dis moeilik om enige positiewe dinge in die wedstryd te vind, dalk drie, Cairns het nie sleg gelyk nie en Van den Berg het ook skerp gelyk toe hy opkom. Ons skrums het ook nie te sleg gevaar met die baie beserings wat ons in die stutte het nie
|
|