Print Page | Close Window

U21 Final - Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11583
Printed Date: 14-May-2024 at 5:23pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: U21 Final - Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: U21 Final - Bulls vs Lions
Date Posted: 20-Oct-2022 at 2:33pm
21 October 2022 in Pretoria, kickoff at 13:00

Bulls:

Lions: 15. S Mokoena, 14. B Hansen, 13. I Tyeda, 12. N Selengbe, 11. Z Strdom, 10. S Francis, 9. N Steyn, 8. C van Buuren, 7. J Cairns (c), 6. R du Plessis, 5. R Delport, 4. R Roets, 3. K Bezuidenhout, 2. R Fourie, 1. H Pohlmann.
Replacements: 16. A Williams, 17. P Mulea, 18. S Shongwe, 19. B Makana, 20. I Esterhuizen, 21. K Mpeku, 22. B Mills, 23. J Claasens



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2022 at 2:34pm
In die Curriebeker is Claasens die hele tyd bo Steyn op 9 gekies, nou in die onder 21 kompetisaie is dit weer andersom. Selfde afrigter. Wonder ook hoekoem Esterhuizen op die bank is, word mos hoog aangeskryf


Posted By: Lion1986
Date Posted: 20-Oct-2022 at 2:50pm
Ek dink Esterhuizen kom van n onlankse besering af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:12pm
Bulle 7-0 voor na 10 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:19pm
Skepskop Bulle, 10-0 na 15 minute en Leeus se Haker is af met geel kaart


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:31pm
Goeie drie vir die Leeus, 10-7 na 26 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:32pm
Bulle vang ons aan die slaap met 'n vinnige lynstaan ingooi, 15-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:38pm
Doelskop was ook oor van die kantlyn af, 17-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:40pm
Geel kaart vir die Leeus se vaskop as ons skrum val naby ons doellyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:41pm
Bulle druk van die volgende skrum af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:42pm
doelskop oor, 24-7 na 36 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 1:46pm
Leeus druk net voor rustyd, doelskop mis, 24-12


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:04pm
Goeie Leeus drie onder die pale


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:05pm
Doelskop oor, 24-19 na 44 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:08pm
Goeie steel van een van die spelers met die Bulle op die aanval naby ons doellyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:19pm
Drie vir die Leeus!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:20pm
en daar gaan die youtube feed dood


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:22pm
op supersport self lyk my is dit ook af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:30pm
Wedstryd is weer op youtube, Bulle is voor 29-26 met 15 minute om te gaan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:33pm
Bulle druk van 'n lynstaan af, dink dis seker die wedstryd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:34pm
34-26 met 10 minute oor, doelskop was mis, maar ons is 2 scores agter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:41pm
Bulle druk weer van 'n lynstaan af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Oct-2022 at 2:48pm
U21 Final - #Bulls 41 - #Lions 26 - Full Time



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net