Print Page | Close Window

URC 2022

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11511
Printed Date: 09-May-2024 at 10:59am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: URC 2022
Posted By: monster
Subject: URC 2022
Date Posted: 25-Aug-2022 at 10:46am
Ek weet dit is nog 4 en n biedtjie weke voor die nuwe seisoen begin maar dit sal nogal nice wees om te weet of Jaco Kriek, Willem Alberts en Pieter Jansen van Vuren almal nou volkome herstel het van hulle beserings.

Wie gaan die trop lei vanjaar?



Replies:
Posted By: Simba
Date Posted: 25-Aug-2022 at 12:12pm
Ja Monster ek stem saam. Die bemarking en media is so blerrie swak! Eks al gatvol om te lees van al die ander spanne. Hulle kan ons ten minste 1 keer 'n week 'n update stuur oor vordering en beserings en nuwe signings!

-------------
db


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 25-Aug-2022 at 12:14pm
Kriel en Alberts is herstel en oefen saam. Weet nie van Pieter.

Ek dink ek het iewers gelees Kriel gaan kaptein wees.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Aug-2022 at 12:56pm
Mens weet meer wat aangaan in FBI vergaderings as wat mens weet van die leeus


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Aug-2022 at 3:00pm
Ons vlieg maar laag.. hoop maar ons surprise almal!


Posted By: monster
Date Posted: 01-Sep-2022 at 6:07am
Ek sien die Leeus se 0/21 speel saterdag teen Wp 12 uur en Lions teen die Sharks (opwarmings wedstryd) 15h00 op die park - ingang is gratis


Posted By: Simba
Date Posted: 01-Sep-2022 at 7:35am
Hallo Monster. Ek sien die datum is die 2022/09/02 wat môre is.

-------------
db


Posted By: Chris
Date Posted: 01-Sep-2022 at 8:02am
Die Leeus se 0/21 het laasweek hulle eerste wedstryd teen die luiperde ook gewen.


Posted By: monster
Date Posted: 01-Sep-2022 at 9:28am
Dankie amper ry ek saterdag Ellispark toe


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Sep-2022 at 8:45am
ja dit is more en ingang is verniet met parkering binne die park ook.


Posted By: Simba
Date Posted: 02-Sep-2022 at 9:18am
Former Springbok Andries “Boeboes” Coetzee makes a welcome return to Ellis Park on Friday as he runs out as part of a bigger Emirates Lions squad to face the Cell C Sharks in a pre-season warm-up game.

Coetzee returned from his time in Italy and will be seen alongside the other new recruits - former Griquas stars Zander du Plessis and Sango Xamlashe while the rest of the big group is made up of a number of stalwarts that are expected to power the Lions Vodacom United Rugby Championship campaign for the coming year.

Jaco Kriel and Reinhardt Nothnagel will share the captaincy duties in a game that won’t matter much on the scoreboard but more in terms of getting match fitness in after the first proper off-season in years.

Tiaan Swanepoel, who recently broke World Rugby’s challenge record with a 70m penalty, is also in the squad.

Emirates Lions squad: Asenathi Ntlabakanye, PJ Botha, Ruan Smith, Ruben Schoeman, Reinhard Nothnagel, Travis Gordon, Ruan Venter, Francke Horn, Morne van der Berg, Jordan Hendrikse, Edwill van der Merwe, Marius Louw, Henco van Wyk, Quan Horn, Andries Coetzee, Morgan Naude, Jaco Visagie, Ruan Dreyer, Pieter Janse van Vuuren, PJ Steenkamp, Jaco Kriel, Ruhan Straeuli, Emmanuel Tshituka, Sanele Nohamba, Gianni Lombard, Rabz Maxwane, Zander du Plessis, Sango Xamlashe, Stean Pienaar, Tiaan Swanepoel, Stephan Smit, Sibusiso Sangweni, Andre Warner.



-------------
db


Posted By: Simba
Date Posted: 02-Sep-2022 at 9:21am
Ek het dit op SUPERSPORT gekry. Ek mis vir JP SMITH asook vir JONKER & SIRGEL van die GRIEKWAS en GEORGE CRONJE van die CHEETAHS. Dalk is daar nog spelers nie op nie. Weet iemand anders dalk enigiets anders?

-------------
db


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 12:53pm
WP se onder 21 span is 22-5 voor rustyd. Nogal sleg vir ons want baie van ons spelers het vir ons in die Curriebeker gespeel hiertdie jaar


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Sep-2022 at 1:31pm
Eish


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 1:50pm
eindtelling 25-17 vir WP


Posted By: monster
Date Posted: 02-Sep-2022 at 2:40pm
Leeus het hard terug geveg na hulle vroeg in game vêr agter geloop het dit was net daai 1 trappie te vêr. Volgens my nie baie manne wat hand opgesteek het nie behalwe nr 6 - ken nie sy naam nie

JP Smith vandag ontmoet , great persoonlikheid , tans is sy toon gebreuk maar hy lyk in fantastiese toestand

Ook vir Vincent Tshituka in die toeskouets gesien tussen al sy Ellispark pelle

Ek weet nie of hy eers 1 Des oorskyf na Sharks



Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:05pm
Het fotos van Vincent gesien by die Sharks so ek dink hy is klaar oor, hy is seker maar net hier saam met die Sharks span


Posted By: monster
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:08pm
Leeus begin met Henco op 13 , Horn op 14 Griekwa senter op 12 en Boeboes op 15


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:10pm
Daai Griekwa senter is 'n 13...hoekom hom nou uit posisie speel. Maar hy gaan verseker goed wees vir ons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:10pm
hy't 'n bleddie ongemaklike van - Xamlashe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:11pm
spreek dit uit Zamlashe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:16pm
Leeus 14-0 voor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:20pm
nou 14-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:22pm
nou 14 elk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:24pm
Hierdie is die Sharks se span:

Cell C Sharks: Aphelele Fassi, Yaw Penxe, Marnus Potgieter, Ben Tapuai, Anthony Volminck, Curwin Bosch, Grant Williams; Phepsi Buthelezi, Dylan Richardson, James Venter, Reniel Hugo, Thembelani Bholi, Khutha Mchunu, Kerron van Vuuren, Dian Bleuler.

Replacements: Dan Jooste, Kwezi Mona, Carlu Sadie, Hanru Jacobs, Jaco Willemse, Hyron Andrews, Sikhumbuzo Notshe, Zee Mkhabela, Lionel Cronje, Thaakir Abrahams, Nevaldo Fleurs, Werner Kok, Boeta Chamberlain.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:37pm
Sharks nou voor 19-14


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:43pm
Sharks nou voor 24-14


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:43pm
En al hulle Bokke is natuurlik in Aus vir more se toets


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:46pm
Rustyd 24-19 vir die Sharks


Posted By: monster
Date Posted: 02-Sep-2022 at 3:51pm
Daai is Griekwa senter is eintlik toe Louw wat van Sharks kom

Sharks domineer maar die game


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:06pm
31-19 Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:16pm
31-26 Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:22pm
31-29 Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:25pm
36-31 Leeus


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:31pm
38-36 Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:38pm
43-38 Leeus


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:39pm
Nog 5 minute se speeltyd oor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:46pm
Sharks wen 45-43


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Sep-2022 at 4:47pm
88 punte in die wedstryd, dink die ouens moet bietjie werk aan verdediging (altwee spanne)


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Sep-2022 at 7:45pm
Hoe het Travis gespeel? Gianni? Boeboes? Marius Louw? Zander? Wens ek kon self daar gewees het vandag.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Sep-2022 at 8:55pm
Ek sien JC Pretorius wat by die sewes is gaan vir die leeus speel het julle manne gesien?


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 05-Sep-2022 at 9:50am
Het hom nog nooit 15 man rugby sien speel nie. As hy 'n goeie oopkant flank is sal dit goed wees.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net