Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The next game for the Lions will probably be a Super Rugby warm-up match somewhere in January 2020, while the 1st Super Rugby match is against the Jaguares in BA on 1 Feb 2020, kickoff at 23:40 SA Time.

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 111213
Author
Message
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 213
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Nov-2019 at 6:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het nou by die Leeus gehoor dat hulle soortgelyke artikels gaan plaas oor die ander posisies as die een van die stutte wat hulle gister op hulle webwerf geplaas het, so ons sal met tyd presies weet wie in die voorlopige squad is
Dit sal great wees. Daar's soveel jongmanne wie ons nie eintlik ken nie
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 889
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Nov-2019 at 8:42pm
Ek weet nie van julle nie, maar ek begin ietwat positief voel oor die komende seisoen. Kyk ons gaan die beker nie wen nie, ons het baie beter spanne gehad wat dit nie kon doen nie (uhum 2016 en 2017). Dalk maak ons nie eers die uitspeelrondtes vanjaar nie, maar ons het n hengse goeie groep spelers en met bietjie ervaring kan hulle beter as die vorige span word (Swys se span).
Moo-Mamma, Moo-Papa, MooMa, Mei-Mei. BooBoo en Snif-snaf, ou Stinkie daar by. Almal bly saam in die Moo vallei!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4231
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 7:18am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek weet nie van julle nie, maar ek begin ietwat positief voel oor die komende seisoen. Kyk ons gaan die beker nie wen nie, ons het baie beter spanne gehad wat dit nie kon doen nie (uhum 2016 en 2017). Dalk maak ons nie eers die uitspeelrondtes vanjaar nie, maar ons het n hengse goeie groep spelers en met bietjie ervaring kan hulle beter as die vorige span word (Swys se span).

Ek ook. Ek hou van wat Cash se, dat ons 'n meer gebalanseerde gameplan gaan he. En ek dink die aanwinste tot dusver is nogals goed. Dis n jammer oor WW en daar is 'n klomp blerrie goeie spelers wat ons verloor het, maar dit gee nou ander ouens kans om naam te maak. 
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2106
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 7:46am
Ek ook baie positief,ek hou van die idea van n paar ervare manne ,al is dit dalk net vir n seisoen of twee....ek kan nie wag om te hoor wie is die ander manne waarmee hulle onderhandel....Ek dink nog steeds dis Steyn en sal ook nie omgee as dit ou Bismarck is nie,net vir die bietjie ondervinding,ons hakkers is maar regtig nog groentjies....
Once a Lion always a lion
Back to Top
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 213
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 8:39am
Doc met meer as 360 eersteklas en internasionale games en Willem met amper 300 games het baie ervaring en ons jong manne kan net leer by hulle. Veral gesien dat ons 'n jong en redelik onervare afrigtersgroep ook het
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 521
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 8:49am
Leeubrul ek se vir jou ek nie altyd een van Bismarck se grootste fans gewees nie maar ek kyk die naweek toe hy gespeel het hy was n yster het amper geen lynstaan balle afgestaan nie het 3 of 4 balle op die grond gesteel hy was n yster gewees die naweek so hy speel nog baie goeie rugby so sal ook nie omgee as hulle hom kan kry nie hy kan volgende seisoen ook maar speel kan jy dink Marx en Bismarck die twee hakers in jou span dit kan werk
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 30825
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 9:55pm
Ek het met Dylan Smith gechat by die launch, hy reken Jannie du Plessis is in ongelooflike shape vir iemand wat 37 is, en het beter met die fiksheidstoetse as baie spelers gedoen. Blykbaar se Jannie hy is hier om in die begin XV te speel en nie net om te kom aftree nie.

En blykbaar onderhandel hulle wel nog met 1 of 2 ou manne, dis seker maar Willem en Frans
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 30825
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Nov-2019 at 9:57pm
Ons het ook 'n video geneem van Cash, maar dit was baie raserig en ons sal eers probeer om die video te fix voor ek dit op youtube sit. Die manne kom blykbaar more oggend terug van Secunda af
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4231
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Nov-2019 at 7:34am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het met Dylan Smith gechat by die launch, hy reken Jannie du Plessis is in ongelooflike shape vir iemand wat 37 is, en het beter met die fiksheidstoetse as baie spelers gedoen. Blykbaar se Jannie hy is hier om in die begin XV te speel en nie net om te kom aftree nie.

En blykbaar onderhandel hulle wel nog met 1 of 2 ou manne, dis seker maar Willem en Frans

Goed om te hoor! Dankie Tvl
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 30825
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Nov-2019 at 7:50am
Hy het egter nog nie kans gekry om bietjie teen Jannie te skrum nie, maar sien uit daarna wanneer dit die eerste keer gebeur om te weet of uit te vind hoe goed hy skrum!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4231
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Nov-2019 at 1:11pm
Wel, scrumwerk is natuurlik hul hoof prioriteit, maar n stut moet ook darem betrokke wees by algemene spel en tackle, rucks skoonmaak ens. Ek onthou van Jannie se sharks dae het hy darem maar baie stadig van ruck tot ruck geloop en nie veel verder gedoen nie. Behalwe met die ref moan! So ek hoop maar hy het dit afgeleer
Back to Top
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 213
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Dec-2019 at 6:30pm
Looking at the Lions players from whom the squad probably will be selected more than half are currently 22 or younger

<21: 5
21: 10
22: 12
23: 3
24: 3
25: 5
26: 4
27: 0
28: 1
29: 3
30: 2
37: 1


Unless the Lions have some signings we don't know about



Edited by GoLions - 03-Dec-2019 at 6:31pm
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 111213
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.086 seconds.