Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The next game for the Lions will probably be a Super Rugby warm-up match somewhere in January 2020, while the 1st Super Rugby match is against the Jaguares in BA on 1 Feb 2020, kickoff at 23:40 SA Time.

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
Author
Message
Niela View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Nov-2019 at 9:24am
@Leeubok

Dit is my punt, die Unie hoef nie R 4 mil te spend nie. Hulle spandeer X en dan is daar n springbok kontrak wat die res betaal.

Hoeveel betaal SARU aan die WP, Sharks en bulle om hulle spanne sterk te hou en hoeveel kry ons???

Ek sou mos probeer n paar high profile bokke teken en dat SARU my help om hulle hier te hou. 

In die bok span van die jaar sal ek like om die volgende ouens te koop :
- RG Snyman (Dink hy sal BAIE goed doen in Lions game plan, dis jammer hy is oppad ierland toe)
- PSDT (Hy sal n yster wees in ons span!)
- Herchel Jantjies (Die bok 9 van die toekoms or Sanele Nohamba van die sharks...)
- Cheslin Kolbe (Ons het goeie vleuls, maar met Aphiwe uit sal ek nie omgee om n wereld klas 14 te he nie EN hy cover 15 ook)
- Damian Willemse (Hy gan groot wees vir SA en sy utility is a major faktor, sy broer Ramone Sameuls was ook al by die leeus , dalk het n goeie dinge gehoor...)

Die bok span van die toekoms kan heelwat anders lyk, daar is n hele paar ouens in hul laat 20's en wat nie na die B&I lions tour meer sal speel nie. A

s ek na die talent in SA kyk , dan sal die my "span van 2023 wees" , en dalk n groep wat Rassie sal wil op bou vir die toekoms.

1. Kitshoff
2. Marx
3. Carlu Sadie
4. Eben
5. Lood
6. Kolisi 
7. PSDT
8. Jeronemo Augustus
9. Jantjies
10. Pollard
11. Stean Pienaar
12. Willemse
13. Simelane 
14. Kolbe
15. Tyrone Green
16. Joseph Dweba
17. Dylon Smith
18. Thomas du toit
19. RG snyman
20. Vincent Tshituka/ Jaco Coetzee 
21. Sanele Nohamba
22. Gianni Lombard
23. Curwin Bosch 

Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1811
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Nov-2019 at 7:32pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

@Leeubok

Dit is my punt, die Unie hoef nie R 4 mil te spend nie. Hulle spandeer X en dan is daar n springbok kontrak wat die res betaal.

Hoeveel betaal SARU aan die WP, Sharks en bulle om hulle spanne sterk te hou en hoeveel kry ons???

Ek sou mos probeer n paar high profile bokke teken en dat SARU my help om hulle hier te hou. 

In die bok span van die jaar sal ek like om die volgende ouens te koop :
- RG Snyman (Dink hy sal BAIE goed doen in Lions game plan, dis jammer hy is oppad ierland toe)
- PSDT (Hy sal n yster wees in ons span!)
- Herchel Jantjies (Die bok 9 van die toekoms or Sanele Nohamba van die sharks...)
- Cheslin Kolbe (Ons het goeie vleuls, maar met Aphiwe uit sal ek nie omgee om n wereld klas 14 te he nie EN hy cover 15 ook)
- Damian Willemse (Hy gan groot wees vir SA en sy utility is a major faktor, sy broer Ramone Sameuls was ook al by die leeus , dalk het n goeie dinge gehoor...)

Die bok span van die toekoms kan heelwat anders lyk, daar is n hele paar ouens in hul laat 20's en wat nie na die B&I lions tour meer sal speel nie. A

s ek na die talent in SA kyk , dan sal die my "span van 2023 wees" , en dalk n groep wat Rassie sal wil op bou vir die toekoms.

1. Kitshoff
2. Marx
3. Carlu Sadie
4. Eben
5. Lood
6. Kolisi 
7. PSDT
8. Jeronemo Augustus
9. Jantjies
10. Pollard
11. Stean Pienaar
12. Willemse
13. Simelane 
14. Kolbe
15. Tyrone Green
16. Joseph Dweba
17. Dylon Smith
18. Thomas du toit
19. RG snyman
20. Vincent Tshituka/ Jaco Coetzee 
21. Sanele Nohamba
22. Gianni Lombard
23. Curwin Bosch 

Lood bo Franco en Eben bo RG?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Niela View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 182
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2019 at 5:46pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

@Leeubok

Dit is my punt, die Unie hoef nie R 4 mil te spend nie. Hulle spandeer X en dan is daar n springbok kontrak wat die res betaal.

Hoeveel betaal SARU aan die WP, Sharks en bulle om hulle spanne sterk te hou en hoeveel kry ons???

Ek sou mos probeer n paar high profile bokke teken en dat SARU my help om hulle hier te hou. 

In die bok span van die jaar sal ek like om die volgende ouens te koop :
- RG Snyman (Dink hy sal BAIE goed doen in Lions game plan, dis jammer hy is oppad ierland toe)
- PSDT (Hy sal n yster wees in ons span!)
- Herchel Jantjies (Die bok 9 van die toekoms or Sanele Nohamba van die sharks...)
- Cheslin Kolbe (Ons het goeie vleuls, maar met Aphiwe uit sal ek nie omgee om n wereld klas 14 te he nie EN hy cover 15 ook)
- Damian Willemse (Hy gan groot wees vir SA en sy utility is a major faktor, sy broer Ramone Sameuls was ook al by die leeus , dalk het n goeie dinge gehoor...)

Die bok span van die toekoms kan heelwat anders lyk, daar is n hele paar ouens in hul laat 20's en wat nie na die B&I lions tour meer sal speel nie. A

s ek na die talent in SA kyk , dan sal die my "span van 2023 wees" , en dalk n groep wat Rassie sal wil op bou vir die toekoms.

1. Kitshoff
2. Marx
3. Carlu Sadie
4. Eben
5. Lood
6. Kolisi 
7. PSDT
8. Jeronemo Augustus
9. Jantjies
10. Pollard
11. Stean Pienaar
12. Willemse
13. Simelane 
14. Kolbe
15. Tyrone Green
16. Joseph Dweba
17. Dylon Smith
18. Thomas du toit
19. RG snyman
20. Vincent Tshituka/ Jaco Coetzee 
21. Sanele Nohamba
22. Gianni Lombard
23. Curwin Bosch 

Lood bo Franco en Eben bo RG?

Ek dink nie Franco het nog 4 jaar in hom nie ,daai ou gee alles elke game , dink hy gan breek !

RG is vir my beter van die bench af...
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 452
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Nov-2019 at 6:14am
Verstaan die koerant berig dat Jannie du Plessis en Carlu Sadie leeus toe kom.
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 459
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Nov-2019 at 6:57am
Het jy dalk n link?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 30644
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Nov-2019 at 8:29am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Verstaan die koerant berig dat Jannie du Plessis en Carlu Sadie leeus toe kom.

Ons weet mos lankal Sadie is op die kaarte, dit moet eintlik nog net amptelik bevestig word, Sannie du Plessis is nuus...en hoe goed is hy nog regtig?
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 452
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Nov-2019 at 8:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Verstaan die koerant berig dat Jannie du Plessis en Carlu Sadie leeus toe kom.

Ons weet mos lankal Sadie is op die kaarte, dit moet eintlik nog net amptelik bevestig word, Sannie du Plessis is nuus...en hoe goed is hy nog regtig?

Korrek. Ek hoop egter dat dit nou bevestiging is.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 8910
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.093 seconds.