Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Oud-Bul sluit aan by GW se afrigtingskorps
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing Griquas at Ellis Park on Friday 24 August 2018, kickoff 19:00 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Oud-Bul sluit aan by GW se afrigtingskorps

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 23055
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Oud-Bul sluit aan by GW se afrigtingskorps
    Posted: 14-Feb-2018 at 11:03am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/oud-bul-sluit-aan-by-poubloues-as-breier-20180214

Denzil Frans, ’n voormalige afrigter van die Blou Bulle se o.19-span, is Griekwas se nuwe voorspelerafrigter.

Griekwas se president Jannie Louw het Woensdag bevestig dat Frans tot ná afloop van die Curriebeker-reeks aangestel is.

Frans (43), wat in 2017 die hulpafrigter van die Pretorianers se o.19-span was, was onlangs in die nuus nadat hy sy werk as deel van ’n afleggingsproses by die Blou Bulle Maatskappy verloor het.

Frans vervang Dave Hesketh wat die Poubloues aan die einde van 2017 verlaat het.

Hy was ’n losvoorspeler in sy speeldae en het die Blou Bulle, Suid-Westelike Distrikte en Boland op die rugbyveld verteenwoordig.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.031 seconds.