Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Nuus uit die Leeukamp - 8 Januarie 2019
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Jaguares in Buenos Aires on Saturday 16 February 2019, kickoff 23:40 SA Time

Nuus uit die Leeukamp - 8 Januarie 2019

 Post Reply Post Reply Page  <12345>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 8:02am
Stem, verdediging en agterlynspel was nie so skerp in 2018 nie en sal moet verbeter in 2019. En vaskop kan 'n probleem wees. Ek neem aan Jonker is die speler in die saal, seker 'n effense bekommernis dat hy op die beseringslys is.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1703
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 8:44am
Ek wil graag vir interessantheid weet... wat is almal se verwagtinge vd Leeus vir 2019 Super Rugby? Ons weet dit gaan moeilik wees, veral in die vaste vyf, en dit kan die res van ons spel beïnvloed. Ons diepte lyk ook plek plek nie so goed nie. So waar dink julle gaan ons eindig die jaar (realisties)? Wat sal bevredigend wees en wat sal teleurstellend wees? Dink julle ons gaan weer die top SA span wees? Gaan ons weer kompeteer vir die beker? Sal 'n top 4 of selfs 'n top 8 plek 'n goeie uitkoms vir hierdie groep wees? Wat is julle gevoel en verwagtinge?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 8:48am
Die kompetisie is so gestruktureer dat die top SA span amper gewaarborg is om in die finaal te speel. Ek dink die Bulle en die Stormers gaan weer sukkel, so dis tussen ons, die Sharks en die Jaguares vir die top plek. Baie gaan afhang van wat op vaskop gebeur.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 11:56am
Dink julle ons sterkste beginspan sal so lyk:

15. Andries Coetzee, 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi, 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje, 8. Warren Whiteley (Capt.), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Stephan Lewies, 4. Marvin Orie, 3. Johannes Jonker, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1570
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 12:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dink julle ons sterkste beginspan sal so lyk:

15. Andries Coetzee, 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi, 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje, 8. Warren Whiteley (Capt.), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Stephan Lewies, 4. Marvin Orie, 3. Johannes Jonker, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.
Wat het van Combrinck geword? Het ek iets gemis?
Ek sal daarvan hou om vir Schoeman op 6 te sien en ek het nooit gedink ek sou dit ooit se nie, maar as Vorster dieselfde vorm as laasjaar het, sal ek eerder vir Mnisi op 12 speel, of dalk vir Reynolds? 
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 12:10pm
Nee jy is reg, Combrinck op 14 is seker 'n beter keuse, maar ek dink ons gaan sukkel om al drie vleuels gelukkig te hou. Schoeman op 6 is ook 'n goeie keuse, maar ek dink Vorster op 12 is ons beste keuse, hy moet net vorm herwin want hy was bietjie in 'n dip in 2018
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1136
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 12:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die kompetisie is so gestruktureer dat die top SA span amper gewaarborg is om in die finaal te speel. Ek dink die Bulle en die Stormers gaan weer sukkel, so dis tussen ons, die Sharks en die Jaguares vir die top plek. Baie gaan afhang van wat op vaskop gebeur.
As ons die kompetisie kan wen sal ek baie bly wees, maar gegewe die klomp spelers wat ons verloor het, sal ek happy wees as ons darem ten minste die semis haal.
Ek is nie so seker dat die bulle weer gaan sukkel nie. hulle gaan nou in hulle 2de seisoen in met die nuwe brand van rugby wat hulle speel. Hulle het ook n paar groot name en dan een of twee goeie kopies soos Wiehan Herbst. Hulle het baie slotte wat al SR gepeel het, en as afrigter is Pote glad nie sleg nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 1:14pm
Originally posted by valie valie wrote:

Hulle het ook n paar groot name

Soos wie?
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1570
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 1:37pm
Ek dink dit gaan 'n baie naby top 3 in ons konferensie wees, maar ons behoort dalk net bo te eindig... Sharks lyk baie sterk, maar met Dick Muir se bedanking lyk dit asof daar miskien bietjie ongelukkigheid in die span is met aantygings van nepotisme... As dit die geval is, gaan die Sharks uit die bus uit val.
Ons MOET net die Jaguares klop in die eerste wedstryd, ek dink daardie wedstryd gaan 'n aanduiding wees van hoe ons seisoen gaan verloop. 
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1659
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 1:43pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is nie so seker dat die bulle weer gaan sukkel nie. hulle gaan nou in hulle 2de seisoen in met die nuwe brand van rugby wat hulle speel. Hulle het ook n paar groot name en dan een of twee goeie kopies soos Wiehan Herbst. Hulle het baie slotte wat al SR gepeel het, en as afrigter is Pote glad nie sleg nie.
The question is will Pote continue with the John Mitchell brand of rugby, or will he revert back to the old Bulls style of rugby? Is he that good as a head coach? I think with all the disruptions that they have had, they will struggle.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3409
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

So lyk nie asof ons 'n amptelike verdedigingsafrigter in 2018 gehad het nie. Ek is net gese dat die 2019 span bly presies dieselfde

Hoe de moer kan mens NIE 'n verdedigings afrigter he nie???? ConfusedConfusedAngryAngry
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3409
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:26am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Okay die Leeus het my nou gekontak, hulle webwerf is verkeerd, Joey is Defence coach en Neil de Bruin is Backline coach. So daai inligting (en die e-pos wat die Leeus op 3 Desember 2017 uitgestuur het) was verkeerd.

Ah ok, dalk moes ek die thread eers klaar lees voor ek comment. My bad LOL
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3409
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nee jy is reg, Combrinck op 14 is seker 'n beter keuse, maar ek dink ons gaan sukkel om al drie vleuels gelukkig te hou. Schoeman op 6 is ook 'n goeie keuse, maar ek dink Vorster op 12 is ons beste keuse, hy moet net vorm herwin want hy was bietjie in 'n dip in 2018

Ons het 'n goeie beginspan, so as almal fiks bly en op vorm is hierdie jaar kan ons weer goed doen. Ongelukkig is die kanse goed dat ons n paar beserings gaan optel, en hier en daar sal ouens dalk nie heeltemal op vorm wees nie. So ek weti wat om te verwag nie..
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3409
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:32am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek het dalk erens iets gemis maar is sy saak in Aus nou afgehandel? As n man tronk toe gaan deesdae gee dit dalk nuwe betekenis aan die woorde Defence coach...

LOLLOLLOL
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 554
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2019 at 12:07pm
Ons kan die kompetisie wen as:
1. Ons vaste 5 uit hul vel uit speel
2. Ons verdediging drasties verbeter
3. Minimale beserings opgedoen word
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1136
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2019 at 6:26pm
Lyk my Gloucester sukkel maar in die Heineken Cup. Hulle is redelik verniel deur Munster, op hulle tuisveld nogal.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1880
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Jan-2019 at 8:42am
Ja dink dit is nou 3 verlore in n ry vir hulle,2 premier Liga en nou Heineken.
Once a Lion always a lion
Back to Top
GoLions View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 16
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Jan-2019 at 8:39am
Officially confirmed in the media for 2019 so far :
(I'm not sure which other players have existing contracts through 2019)
15 Andries Coetzee
14 Ruan Combrinck | Sylvian Mahuza | Madosh Tambwe
13 Lionel Mapoe
12 Harold Vorster
11 Aphiwe Dyantyi | Courtnall Skosan
10 Elton Jantjies | Shaun Reynolds
9 Ross Cronje | Dillon Smit | Nic Groom
8 Warren Whiteley | Len Massyn
7 Cyle Brink | Hacjivah Dayimani | Robert Kruger
6 Kwagga Smith | Marnus Schoeman
5 Marvin Orie | Rhyno Herbst 
4 Stephan Lewies | Lourens Erasmus
3 Johannes Jonker | Jacobie Adriaanse | Carlu Sadie
2 Malcolm Marx | Jan-Henning Campher
1 Dylan Smith | Sti Sithole | Danie Mienie

Juniors confirmed so far:
Gianni Lombard
Wandisile Simelane
Tyrone Green
PJ Botha
PJ Steenkamp
Jack Hart
Manny Rass
Cohen Kiewit
Nathan Macbeth
Ruan Vermaak
Tiaan van der Merwe
Diaan Schoonees
Louritz van der Schyff

Additional on players not listed:
Andries Ferreira needs to pass a medical before his contract can be renewed
Rumours that Howard Mnisi's contract won't be renewed
Robbie Coetzee on injury list but should be ready in Feb


Edited by GoLions - 14-Jan-2019 at 8:43am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Jan-2019 at 9:25am
Die eerste opwarmingswedstryd is oor 12 dae, ons sal dan groter duidelikheid kry oor wie in die squad is. Die finale squad behoort einde Januarie bekend gemaak word
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Jan-2019 at 11:25am
Die Leeus het ook 'n media dag hierdie Vrydag, so ek neem aan ons sal dan baie meer Leeus nuus sien direk daarna. Dis ongelukkig in werkstyd so ek kan dit nie bywoon nie
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12345>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.