Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 119 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Waratahs at Ellis park on Saturday 28 July 2018, kickoff 15:05 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Match 119 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <1234 5>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 1:54pm
Originally posted by emiel emiel wrote:

Wat's fout met Dillon Smith (die stut), Hy was uitstaande teen die Sharks.

Blykbaar 'n kuitspier besering
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 993
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 1:58pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by petri petri wrote:

Ek moet ook se dat Apiwe het niks gedoen om sy plek in die span te verloor nie. Ek love vir Courtnall, maar ek dink nie dis hoe jy spelers bestuur nie.
Maybe just a pure rotational switch. Remember, Aphiwe has played a lot of rugby recently.
Hy het baie rugby gespeel, maar ek dink dis ook n geval van Skosan wat beter onder die hoe bal is, en die bulls se 9s is baie lief vir hulle box kicks. Aphiwe het teen die Sharks nie baie tuis gelyk onder die hoe bal nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 2:03pm
Bulle se span opgedateer
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 2:51pm
Ons sit met 4 goeie vleuels op die oomblik. Eintlik 5 as jy Mahuza bytel. Ons ganie almal happy kan hou nie, en net soos met ons oorvloed senters wat ons op n stadium gehad het gaan ons van hulle verloor. Ek sou definitief Commies op 15 begin speel aangesien boeboes waai, en ons nie rerig backup vir hom het op die oomblik nie. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 2:52pm
Tvl, ek neem aan jy gaan weer n youtube video of 2 plaas van die span aankondiging?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 2:59pm
Coach Swys de Bruin and Warren Whiteley - Team announcement for Bulls match this Saturday
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:14pm
Dankie, ek sal by huis kyk vanaand. Het jy toe bietjie uitgevis oor Swys en sy skuif bokke toe?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:15pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dankie, ek sal by huis kyk vanaand. Het jy toe bietjie uitgevis oor Swys en sy skuif bokke toe?

Ek het met 'n paar van die rugbyskrywers gechat daaroor maar almal is maar in die duister.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:16pm
Wat ek wel gehoor het is dat Mitchell dalk op pad uit is by die Bulle
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 457
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:16pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Nee dit is nie 'n goeie span nie...
Te veel spelers wat op reputasie eerder as vorm in die span is.
Ek is jammer om dit te se, maar Bulls met 4...


Ek stem. Swys en sy afrigtingspan is hardegat en wil nie hul foute met spankeuses raaksien nie.

Combrink op 15. Dyanti en Skosan as vleuls.
Cronje op 9 en Groom nie eers in die 23-tal. Smit op bank.
Schoeman op 6 bo Smith
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:19pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wat ek wel gehoor het is dat Mitchell dalk op pad uit is by die Bulle

Wow, daai is bietjie van n skok! Behalwe vir een skrywer wat deur Mitchell sien was ou Coetzee en Nel en al die ander klomp nog heel in hul noppies met hom. Maak hy al klaar die mense kwaad daai kant?

Oor Swys, hul wag seker maar tot super rugby verby is.. Dis maar net crap om te weet daar is iets aan die broei en ons moet wag voor ons  hoor wat aangaan
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:21pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Nee dit is nie 'n goeie span nie...
Te veel spelers wat op reputasie eerder as vorm in die span is.
Ek is jammer om dit te se, maar Bulls met 4...


Ek stem. Swys en sy afrigtingspan is hardegat en wil nie hul foute met spankeuses raaksien nie.

Combrink op 15. Dyanti en Skosan as vleuls.
Cronje op 9 en Groom nie eers in die 23-tal. Smit op bank.
Schoeman op 6 bo Smith

Goeie voorstelle daai. Vorster en Mapoe?
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1398
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:26pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Nee dit is nie 'n goeie span nie...
Te veel spelers wat op reputasie eerder as vorm in die span is.
Ek is jammer om dit te se, maar Bulls met 4...


Ek stem. Swys en sy afrigtingspan is hardegat en wil nie hul foute met spankeuses raaksien nie.

Combrink op 15. Dyanti en Skosan as vleuls.
Cronje op 9 en Groom nie eers in die 23-tal. Smit op bank.
Schoeman op 6 bo Smith
Groom is seker daar omdat hulle sy koop moet regverdig...
Schoeman het so ver hierdie jaar die wereld aan die brand gespeel, terwyl Kwagga nog nie rerig op dreef gekom het nie.
Combrinck op 15 behoort eintlik 'n "no brainer" te wees.
Dan sou ek ook eerder met Mnisi op 12 begin het instede van Vorster.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 457
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:44pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Nee dit is nie 'n goeie span nie...
Te veel spelers wat op reputasie eerder as vorm in die span is.
Ek is jammer om dit te se, maar Bulls met 4...


Ek stem. Swys en sy afrigtingspan is hardegat en wil nie hul foute met spankeuses raaksien nie.

Combrink op 15. Dyanti en Skosan as vleuls.
Cronje op 9 en Groom nie eers in die 23-tal. Smit op bank.
Schoeman op 6 bo Smith

Goeie voorstelle daai. Vorster en Mapoe?

Beide speel maar swak, maar ons het nie regtig iemand beter vir hierdie situasie nie. Glo nie dis die regte tyd om onervare manne in die diepkant te gooi nie. Ek dink ook nie nou is die tyd om Reynolds op 12 te probeer nie.


Up the Vaal!
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1755
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 3:45pm
Stem oor Reynolds maar hy moet 10 speel......ons kort iemand om oor te vat by Jantjies
Once a Lion always a lion
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 339
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2018 at 9:49pm
Ek dink weer Reynolds op 12 sal 'n goeie idee wees (het goed daar vertoon teen die Stormers). Sodoende sal hy ondervinding optel langs Elton. Die Kiwis hou ook daarvan om hulle toekomstige loskakels op 12 of 15 te "bloei" langs ervare manne om ondervinding op te tel. Solank hulle hom nie elke week in 'n ander posisie kies soos hulle met Jaco v/d Walt in Super Rugby gedoen het. Daar was ook niks in die Supersport reeks wat toon dat Mnisie 'n langtermyn antwoord op 12 is nie.

Edited by emiel - 12-Jul-2018 at 9:56pm
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1398
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Jul-2018 at 6:48am
Originally posted by emiel emiel wrote:

Ek dink weer Reynolds op 12 sal 'n goeie idee wees (het goed daar vertoon teen die Stormers). Sodoende sal hy ondervinding optel langs Elton. Die Kiwis hou ook daarvan om hulle toekomstige loskakels op 12 of 15 te "bloei" langs ervare manne om ondervinding op te tel. Solank hulle hom nie elke week in 'n ander posisie kies soos hulle met Jaco v/d Walt in Super Rugby gedoen het. Daar was ook niks in die Supersport reeks wat toon dat Mnisie 'n langtermyn antwoord op 12 is nie.
Stem oor Mnisi, hy was nog nooit my favourite nie, nooit gedink ek sou dit ooit se nie, maar op die stadium dink ek hy is 'n beter opsie as Vorster.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 457
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Jul-2018 at 5:17pm
As die Rebels ver genoeg verloor teen die Highlanders het die Brumbies ñ kans om te kwalifiseer vir die uitspeelrondtes. So hul gaan beslis alles in die stryd werp om die Waras te wen. Indien dit gebeur(sonder bonuspunt) kan ons steeds 2de eindig.

Geen rede dat ons spelers nie hul beste game van die seisoen kan bring nie. Genoeg motivering.
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Online
Points: 1560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Jul-2018 at 5:43pm
Back to Top
Paul View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 99
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Jul-2018 at 8:03pm
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1234 5>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.