Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions player updates
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing Griquas at Ellis Park on Friday 24 August 2018, kickoff 19:00 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Lions player updates

 Post Reply Post Reply Page  123 13>
Author
Message
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1807
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Lions player updates
    Posted: 01-Nov-2017 at 6:38pm

The Lions Rugby Company (Pty) Ltd. has acquired the services of Griqua scrumhalf Christiaan Meyer on loan for the 2018 Super Rugby season.

More acquisition will be announced in the coming weeks.

All teams are currently on break and will return mid-November to begin Super Rugby preparation. Lions Rugby Company (Pty) Ltd. thanks all its loyal supporters for their ongoing support through the season.

The Lions Rugby Company is very proud of their Under 19 side that successfully defended their provincial title. They beat the Free State 55-24 in the final at Growthpoint Kings Park (Durban) last weekend. Their tally of 104 tries for the season is a proud achievement. (Pic: The Xerox Golden Lions Under 19 side)

The following players have come to the end of their contract with the Lions Rugby Company (Pty) Ltd. Rudolf Straeuli CEO of Lions Rugby Company wishes all players exiting the very best for their future endeavours.

Adre Smit
Bader Pretorius 
Barend Smith
Curtis Jonas
Divan Henning
Fabian Booysen
Gerdus van der Walt
Gideon Botha 
Jaco van der Walt
Jacobus Tredoux
JP du Preez 
Le Roux Baard
Lincoln Daniels
MC de Jongh
Morney Moos
Rheyno Potgieter 
Runan Venter
Wihan Jacobs

Once a Lion always a lion
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1807
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 6:40pm
Paar namme daar wat nogals n skok is....Jaco en JP van die seniors en n klomp van die jonger spelers soos Jacobs,Baard,Pretorius,Smith ens......
Once a Lion always a lion
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3115
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 6:51pm
So, met jaco wat waai hoop ek regtig die unie kry nog n backup vir Elton iewers!
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1807
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 6:53pm
Dink ons moet kyk of ons Lionel Cronje terug kan kry.....
Once a Lion always a lion
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 8:10pm
Fabian Booysen is die naam wat ek so 2 of 3 weke terug gehoor het, al die ander is ook nuus vir my
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 946
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 8:20pm
sjoe . Jaco is nogals n skok ... 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 1243
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 9:00pm
Wonder waar Jaco heen gaan..
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 363
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Nov-2017 at 11:59pm
Ashlom Davids vir Jaco ? Dit nie verwag nie. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 5:56am
Wel as mens eerlik is het Jaco 'n hele paar shockers gehad die seisoen, maar hy was goed in die laaste paar wedstryde. Ek dink sy probleem is net dat hy nie konstant is nie en as hy daaraan kan werk sal hy 'n beter speler wees
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Online
Points: 355
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 6:44am
Dis waar transvaal ons moet kyk en ons moet spelers hou en jong ouens inkry wat die druk kan vat mens kan nie bly verskonings maak nie kyk daai willemse heelagter van wp as jy hom sien speel sal mens dink hy het baie meer ondervinding as jaco. Dan n ander ding ons besef nou watse fout was dit om akker te verloor hulle moes eerder vir robbie laat gaan het, en fabian booysen het my nog nie een wedstryd beindruk nie hy is average
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 946
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 8:23am
Ek dink ook dis dalk Swys wat sy eie spelers inbring wat hy me wil werk 
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 324
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 8:58am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel as mens eerlik is het Jaco 'n hele paar shockers gehad die seisoen, maar hy was goed in die laaste paar wedstryde. Ek dink sy probleem is net dat hy nie konstant is nie en as hy daaraan kan werk sal hy 'n beter speler wees


Hy was regtig wisselvallig maar ek glo ons moes meer moeite gedoen het om Vd Walt deur proses van die dip te lei. Hy is nie ‘n slegte speler en 50+ Leeu caps op 23 is nie te versmaai.

Vir ‘n span wie se strategie is om plaaslike spelers deur te bring en te back kan sulke goed sleg backfire wanneer mense op grondvlak begin praat.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 9:09am
Mens weet natuurlik nie watse interaksies daar met die speler was nie, dalk was daar 'n "laaste kans" wat toe nie aangegryp is nie, ons weet nie
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 324
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 9:16am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens weet natuurlik nie watse interaksies daar met die speler was nie, dalk was daar 'n "laaste kans" wat toe nie aangegryp is nie, ons weet nie


Verseker!

Verder is hy dalk self oppad erens heen of iets. Who knows?

Dit is baie baie vreemd van ‘n afrigter om ‘n speler hele CC te back as hy hom nie wil hê.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 1243
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 9:41am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens weet natuurlik nie watse interaksies daar met die speler was nie, dalk was daar 'n "laaste kans" wat toe nie aangegryp is nie, ons weet nie


Dit is baie baie vreemd van ‘n afrigter om ‘n speler hele CC te back as hy hom nie wil hê.


Ja presies, verstaan dit glad nie.
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 363
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 9:42am
Ja hy was wisselvallig, maar as mens in ag neem dat hy van week tot week van bakboord na stuurboord gekuif is (loskakel na heelagter) het hy beter gedoen die jaar as baie van sy spanmaats. Onthou Robert du Preez se sukkelvertoning in 2015. As mens oplet wie hom (Jaco) vervang het (Maseko, Davids), dink ek persoonlik dat politieke RA 'n groot rol in die besluit gespeel het. 
Back to Top
LimpopoLion View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 08-Aug-2017
Location: Phalaborwa
Status: Offline
Points: 69
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LimpopoLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 10:10am

Is daar dalk enige gerigte van spelers wat ons wil koop? Ek sien daar staan dit sal bekend gemaak word in die volgende paar weke.

Lions4life win or lose
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 10:29am
Dis mos die ding, die Leeus koop nie eintlik meer spelers nie, hulle beleid deesdae is om juniors te koop en dan die ouens te hou wat presteer, Dis eintlik 'n goeie strategie.

Ons moet maar dalk kyk na 'n vaskop maar verder dink ek ons is seker okay, ek is ook net nie seker of hulle Davids as backup van Jantjies gaan beskou in Super Rugby nie want hy is dan nie vertrou bo Jaco van der Walt in die curriebeker uitklop fases nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1030
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 10:40am
Ek is spyt oor Jaco wat gaan. Hy het baie potensiaal. Ek dink net hy was ongelukkig met beserings.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3115
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2017 at 12:09pm
Ek wonder of hulle nie Boeboes beskou as backup vir Elton nie. Hy het mos hierdie jaar n paar keer op 10 ingeskuif. Want ons het Mahuza wat heelagter cover. Ek persoonlik hoop nie dit is die geval nie, alhoewel ek tog sal like om te sien hoe Boeboes op 10 sal vaar.. Dink hy het die skills om n baie goeie 10 te wees. 

Maar dink so daaraan, daai lys van spelers wat waai is eintlik niks om oor te bekommer nie. Imagine as daar name soos Kriel, WW, Mostert of Jantjies op daai lys was..
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 13>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.141 seconds.