The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Lief en leed! |
Post Reply | Page <1 89101112 16> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wapen sou nie in die geval gehelp het nie want sy wapen was klaar op my gerig. Ek het 'n vuurwapen lisensie
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wanneer hulle jou so onkant vang het jy geen kans nie. Jy kan maar net bly wees dat hul nie meer aggresief was nie. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ken enige van julle iemand wat Wallis ondersteun wat in SA woon? ENCATV wil weer iets saam met so ondersteuner op TV doen
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
So dis minder as 2 maande tot die eerste Super Rugby wedstryd van 2019! Die rugby nuus is maar stil in die vakansietyd, amper so stil soos die pad werk toe in die oggend!
Dankie aan al die gereelde besoekers vir julle ondersteuning, ek waardeer dit baie! Ek wil aan elkeen van julle 'n geseende Christusfees toewens, en bly veilig!
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dankie vir jou moeite om n lekker plek te skep en te onderhou waar ons met mede Leeus manne kan gesels Tvl. Hoop almal het n mooi, Geseende en rustige tydjie...
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie dankie vir die lekker leeus site,altyd lekker on hierop the chat,Hoop vir almal n mooi en geseende kersfees en veilig ry vir die wat weg gaan
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is terug by die werk vandag, eerste Super Rugby wedstryd is oor 6 weke en Varsity beker begin seker al in Januarie
|
|
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Na 2 jaar se eindstryd ondervinding kan ons dit dalk die jaar wen. Mag die Leeus brul die jaar.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
jy bedoel seker 3 jaar
|
|
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jy is reg Transvaal soos nog altyd. Jy ken van rugby. Dankie vir die regstelling. 2016 2017 2018
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Tiny, ek het gou gekyk waarvandaan jy die bladsy access, en dit lyk my jy is die verjaarsdagman, geluk!
|
|
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hello Transvaal
Ja ek het ook ouer geword. Ek is van Witbank. LOL Ek dink ek en jy ken mekaar al so 9 jaar. |
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Geseende nuwe jaar almal!
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die groot een vandag vir Paarlbok! Baie Geluk!
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
happy happy!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vanoggend weer dieselfde storie, 4 ouens by my venster, 2 met pistole, soek my foon. Na die Desember voorval sit ek my foon in die boot as ek werk toe ry so ek het maar net so op my broek geklap en vir die ou gewys dis leeg, so na so rukkie toe loop hulle weer, dit het gelyk of hulle toe reg gekom het met iemand so 4 of 5 karre agter my
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jis dit is bad, waarso het dit gebeur?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wolamarans straat, naby Joubert Park, in dieselfde omgewing as laas keer. Ek moet dalk 'n ander pad werk toe ry
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien nou, ja daai kant is maar dodgy. Wonder of daar ook sekuriteit op voet in daai area is? Miskien hulle laat weet van die insidente
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het die polisie probeer bel maar geen antwoord. Die een vrou hier by die werk wat met sulke dinge werk gaan dit met die polisie opvat
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons area loop ook nou weer deur met ouens wat in die nag kom kuier. Daar is baie patrollies ens en steeds sit dit hulle nie af nie.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Aggenee Tvl! Jislaik dit is erg! Gelukkig is jy ok.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
dis nou die 2de keer in so 6 weke, dink ek moet maar 'n ander pad ry en nie my luck vir 'n 3rde keer try nie
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Definitief, alhoewel sulke dinge seker maar enige plek kan gebeur.
|
|
Post Reply | Page <1 89101112 16> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |