Forum Home Forum Home > LionsWorld Section > LionsWorld Members
  New Posts New Posts RSS Feed - Lief en leed!
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Jaguares in Buenos Aires on Saturday 16 February 2019, kickoff 23:40 SA Time

Lief en leed!

 Post Reply Post Reply Page  <1 101112
Author
Message
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 289
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 11:05am
Ai jinne, bly jy is ok en sterkte
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 11:10am
Jislaik Tvl, bly jy is nog met ons! Daar is hopeloos te veel videos wat die rondtes doen waar mense ongelukkig nie lewendig uit sulke situasies kom nie. En dan kerm ons oor ons spelers wat oorsee wil gaan... 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 11:52am
Originally posted by AK  AK  wrote:

Ek werk ook in die stad en dit gebeur baie op die oomblik. Dit gebeur veral op Rissik straat in ons area.

Myne vanoggend was op die hoek van Wolmarans en Banket.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 11:56am
Dis my 3rde voorval in die verkeer maar die eerste keer dat die ou 'n wapen het. Vorige 2 keer was hulle ongewapen en het ek ook niks verloor nie
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1550
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 12:13pm
Ek kan maar net wonder wat ek in so situasie sal doen... Hoop maar dit is nooit nodig om uit te vind nie... Bly jy het veilig daar uitgekom. Miskien ernstig oorweeg om jouself te bewapen? Almal se dit is baie moeilik om jou lisensie te kry, maar ek het vir my vrou 'n 9mm gekoop en self haar motivering geskryf vir "Section 13" selfverdediging en sy het hom eerste keer gekry. Was amper 'n ses maande se wag, maar sy het hom nou.
Dit is ongelukkig een van daardie goed watt mens nie nodig het tot wanneer jy dit nodig het nie...
Dit is so hartseer dat daar mense is wat so ver sal gaan om jou lewe te neem vir so min as 'n selfoon.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Nov-2018 at 12:30pm
Wapen sou nie in die geval gehelp het nie want sy wapen was klaar op my gerig. Ek het 'n vuurwapen lisensie

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Nov-2018 at 3:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wapen sou nie in die geval gehelp het nie want sy wapen was klaar op my gerig. Ek het 'n vuurwapen lisensie


Wanneer hulle jou so onkant vang het jy geen kans nie. Jy kan maar net bly wees dat hul nie meer aggresief was nie. 


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Nov-2018 at 8:37am
Ken enige van julle iemand wat Wallis ondersteun wat in SA woon? ENCATV wil weer iets saam met so ondersteuner op TV doen
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 101112
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.117 seconds.