Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Junior Bokke
  New Posts New Posts RSS Feed - Leeu spelers genooi na oefengroep
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Jaguares at Ellis park on Saturday 21 July 2018, kickoff 15:05 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Leeu spelers genooi na oefengroep

 Post Reply Post Reply
Author
Message
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1749
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Leeu spelers genooi na oefengroep
    Posted: 24-Jan-2018 at 8:50am
Leeuwelpie stel hom vir Skotland beskikbaar

Die voormalige SA Skole-stut Nathan McBeth het hom vir die Skotse Onder 20-span beskikbaar gestel vir die komende Junior Wêreldbeker.

McBeth, wie veral vir sy vernietigende skrumwerk bekend is, het ‘n driejaar-kontrak met die Leeus en sal vir die nasionale junior toernooi beskikbaar wees.

Elf ander Leeus is na die eerste oefekamp uitgenooi waaruit die Junior Bokkies gekies sal word.

Hulle is die stutte Asenathi Ntlabakanye(O19), Keagan Glade(O19), die haker PJ Botha, die slotte PJ Steenkamp en Ruan Vermaak, die skrumskakel Jack Hart, die heelagter Gianni Lombard, die senters Wandisile Simelane, Manny Ras en Louritz vd Schyff, asook die veelsydige Tyrone Green.

McBeth sou ook daar gewees het maar hy verkies om homself vir Skotland beskikbaar te stel.

Once a Lion always a lion
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1749
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jan-2018 at 8:53am
Ek bietjie spuit Mcbeth het Skotland gekies ,dink hy het n baie goeie toekoms wat vir hom voorle maar verstaan ook hoekom hy dit gekies het....
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.055 seconds.