Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Julian Redelinghuys weer op die been
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Force in Perth on Saturday 29 April 2017, kickoff 13:55 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Julian Redelinghuys weer op die been

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Julian Redelinghuys weer op die been
    Posted: 19-Oct-2016 at 6:06am
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/julian-redelinghuys-weer-op-die-been-20161018

Die Goue Leeus se Springbok-stut, Julian Redelinghuys, wat ’n ernstige nekbesering in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd in Bloemfontein opgedoen het, loop en kan dalk al Woensdag ontslaan word.

Daar is egter nog geen finale besluit geneem oor of hy weer rugby sal speel nie, het Annemie Bester, woordvoerder van die Goue Leeus, Dinsdagaand by navraag gesê.

“Hy loop in die hospitaal en die krag en beweging in sy arm verbeter die hele tyd. Hy kan dalk al môre (Woensdag) ontslaan word. Hy, sy vrou en familie is oorweldig deur al die ondersteuning en gebede.”

Na verneem word, kon Redelinghuys weens sy besering nie sy linkerarm ten volle gebruik nie. Daar was vermoedelik ’n senuwee wat vasgedruk was.

Redelinghuys se vrou, Sumari, sê: “Ons as familie is baie dankbaar dat Julian se operasie goed afgeloop het en waardeer almal se ondersteuning en omgee opreg.”

Die Griekwas se voorryspeler Steph Roberts, wat vanjaar uitgetree het nadat hy ’n rekordgetal van 165 wedstryde vir die Poubloues gespeel het, het Redelinghuys Dinsdag in die hospitaal besoek.

’n Foto van Redelinghuys saam met Roberts is Dinsdag op MyPlayers se Facebook-blad geplaas. Dit is ook op die Leeus se Facebook-blad gedeel.

Roberts, wat nou in Bloemfontein woon, sê Redelinghuys is positief en kyk vorentoe. Die Bok-stut het aan Roberts gesê hy voel baie beter nou in vergelyking met Saterdag toe hy die besering opgedoen het en meen dít is ’n seëning.

Volgens hom het hy nie eens vir Redelinghuys gevra of hy beplan om weer rugby te speel nie.

“Net die tyd sal leer.” 

Roberts meen dit is nou belangrik dat Redelinghuys eers ordentlik rus voordat hy enige besluite oor sy toekoms neem.

Redelinghuys het Sondag ’n nekoperasie in die Life-Rosepark-hospitaal in Bloemfontein ondergaan.

Hy het van sy nekwerwels ontwrig toe hy in die 44ste minuut in die Vrystaat-Cheetahs se haker, Torsten van Jaarsveld, vasgehardloop het.

Die C5-nekwerwel is op vlak ses ontwrig.

Die ortopediese chirurg dr. Peet van Aardt en die neurochirurg dr. Dan Hugo het ’n nekfusie en dekompressie gedoen.

Van Jaarsveld het Dinsdag aan Owen Kock gesê hy het Redelinghuys Sondag besoek en die Springbok-stut het toe baie goed gelyk.

Volgens Van Jaarsveld was dit nooit sy bedoeling om Redelinghuys van die veld af te duik nie. Hy voel sleg, maar meen dit is die aard van die spel.

Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 512
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2017 at 9:22pm
Enige nuus oor Julian se vordering?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 9:43am
Nee jammer niks, maar ek dink nie ons moet verwag dat hy Super Rugby gaan speel nie
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 736
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 1:20pm
Ek kan nie dink dat hy die jaar sal speel nie... vaskop stut is sekerlik die posisie wat die meeste druk op die nek sit.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jan-2017 at 6:09am
Ek het gister met iemand van die Leeus gesels, hy se moenie verbaas wees as Julian nooit weer rugby speel nie
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jan-2017 at 9:59am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het gister met iemand van die Leeus gesels, hy se moenie verbaas wees as Julian nooit weer rugby speel nie
I have heard similar. His welfare is of utmost importance.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jan-2017 at 10:02am
Also they said Ruan Dreyer is now seen as the number one Tighthead at the Lions with the guy from Border (forgot his name) as the number two, apparently he is doing well and then it sounds like they might shop in Japan for a tighthead when the Japanese season finishes soon
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jan-2017 at 10:33am
Hope we can continue to dominate in the scrums.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 736
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jan-2017 at 11:13am
Julian gaan erg gemis word.. moontlik die beste vaskop in Super Rugby laas jaar gewees.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 1504
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jan-2017 at 1:44pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het gister met iemand van die Leeus gesels, hy se moenie verbaas wees as Julian nooit weer rugby speel nie

Ek sal eerder verbaas wees as hy wel weer speel. Weti of ek so n kans sou waag as ek hy was nie...
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.082 seconds.