Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - WP vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

WP vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 12:36pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Wat my ook so kwaad gwmaak het gisteraand was dat Warner so swak gespeel het die 1ste helfte maar Cash wag tot op 63 min voordat hy hom vervang,  sit sy oe dan in sy gat?
Een ding verseker is dat ons Jantjies baie gaan mis op 10
Ons het darem vir EW as 'n backup...LOLLOL
LOLLOL Ja en die ironie is dat EW actually nogal nie sleg gespeel het nie.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 12:58pm
Ek het nou so bietjie gaan kyk na ons historiese Currie Beker seisoene...
Sedert 1995:
*Het ons nog nooit laaste ge-eindig op die log nie
*Was ons vorige seisoen met die swakste wenpersentasie in 2013 gewees (40%)
*Was ons swakste punteverskil in 'n seisoen in 2017 met -49 maar ons het darem nogsteeds 3de geeindig
Die seisoen breek ons dus ten minste 3 rekords.
Eerste keer wat ons laaste eindig... (Kan nie sien hoe ons die Sharks sal klop nie)
Swakste wenpersentasie ooit (huidiglik op 18% maar kan eindig op 25% of 17%, afhangend van wat Saterdag gebeur)
Grootste negatiewe punteverskil...

So ons het beslis ons swakste seisoen ooit beleef...


"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 1:12pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101... 
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit.
Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
Ek sou hoop dat dit hiervanaf beter gaan. Die TV kommentator het genoem dat die Leeus met 26 beseerde spelers sit. As die beseerdes terugkom en dit raak nie beter nie, is ons gef*k.


Try gou 'n lys maak van daai 26 asb. Dit voel vir my of ons net 26 spelers het.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 1:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101... 
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit.
Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
Ek sou hoop dat dit hiervanaf beter gaan. Die TV kommentator het genoem dat die Leeus met 26 beseerde spelers sit. As die beseerdes terugkom en dit raak nie beter nie, is ons gef*k.


Try gou 'n lys maak van daai 26 asb. Dit voel vir my of ons net 26 spelers het.

Willem Alberts
Vincent Tshituka
Ruhan Straeuli
Ruan Dreyer
Roelof Smit
Reinard Nothnagel
Francke Horn
Jannie du Plessis
Fred Zeilinga
Divan Rossouw
Duncan Matthews
Dillon Smit
Jamba Ulengo
Carlu Sadie
Courtnall Skosan
Aidynn Cupido
Wilhelm v d Sluys
Tiaan Swanepoel
Morne v d Berg
Jaco Kriel
Len Massyn?

Weet nie of hul almal beseer is, maar dis wie nie gespeel het die naweek nie.

Wie van die spelers dink jul sal 'n verskil kon maak op die veld as hul fiks en op form was?

Dalk 4 of 5 van hulle. Die kwaliteit van ons squad blyk swak te wees, maar 'n ordentlike afrigter sal hul steeds kompeterend kon maak. 'n Bevoegde bestuur sou lankal plan gemaak het met 'n ordentlike afrigter.


Edited by Attie Karate - 19-Aug-2021 at 3:10pm
Up the Vaal!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:05pm
Attie ek dink jy kan nog vir Jaco Kriel ook daar bysit glo ek
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:07pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Attie ek dink jy kan nog vir Jaco Kriel ook daar bysit glo ek
Jip
Up the Vaal!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:09pm
Sien op n ander Site hierdie: The Lions Rugby Company is set to ‘restructure’ their coaching team, but Chief Executive Officer Rudolf Straeuli dismissed rumours that he will return as an on-field coach...
Leeus sal blykbaar n aankondiging maak in due course
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:45pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Sien op n ander Site hierdie: The Lions Rugby Company is set to ‘restructure’ their coaching team, but Chief Executive Officer Rudolf Straeuli dismissed rumours that he will return as an on-field coach...
Leeus sal blykbaar n aankondiging maak in due course
Eerste bietjie goeie nuus in 'n laaaaaaang tyd

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:48pm
Geweet die Strauli storie is net weer vop nuus. Hoekom sal 'n CEO skielik wil 'n demotion vat om te coach maak nie sin nie weet nie waar syg joernaliste hierdie goed uit nie!
Lions4life
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:48pm
Ek weet dit sal nie maar dal n ou soos stonehouse laaik al is hy n moeilike persoon kyk maar net na sy uitslae die jaar met die Pumas hulle het amper die bulle gevat in die week
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 3:52pm
Ek weet nie hoekom die Lions nie net Swys as tegniese adviseur aanstel nie. Hy is so groot Lions ondersteuner en sal al klaar 'n groot verskil maak! Een van die beste rugby breins in die wereld Dan kan hulle na 'n goeie hoof afrigter soos Franco Smith kyk seker hy is al moeg verloor as Italaanse coach
Lions4life
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 4:03pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Sien op n ander Site hierdie: The Lions Rugby Company is set to ‘restructure’ their coaching team, but Chief Executive Officer Rudolf Straeuli dismissed rumours that he will return as an on-field coach...
Leeus sal blykbaar n aankondiging maak in due course

Dit is goeie nuus! Maar, hulle moes 'n paar weke terug al veranderings gemaak het, sodat die nuwe afrigter die res van die CC kan gebruik om voor te berei vir Europa... 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1022
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 4:17pm
Ek lees nou op rugby365 n ou het gese Dave Wessels is op die oomblik in Suid Afrika weet nie of dit waar is en of hy net vakansie is nie maar hy sal vir ky eerste prys wees as die leeus hom kon intrek
Back to Top
True loin View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 16-Jun-2021
Location: Randfontein
Status: Offline
Points: 37
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote True loin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 4:25pm
ek wonder wat het regtig verkeerd gegaan tussen die lions en sweis. Hul moes hom al lankal weer nader getrek of altans probeer het as hul op goeie voet was
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 4:45pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101... 
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit.
Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
Ek sou hoop dat dit hiervanaf beter gaan. Die TV kommentator het genoem dat die Leeus met 26 beseerde spelers sit. As die beseerdes terugkom en dit raak nie beter nie, is ons gef*k.


Try gou 'n lys maak van daai 26 asb. Dit voel vir my of ons net 26 spelers het.

Willem Alberts
Vincent Tshituka
Ruhan Straeuli
Ruan Dreyer
Roelof Smit
Reinard Nothnagel
Francke Horn
Jannie du Plessis
Fred Zeilinga
Divan Rossouw
Duncan Matthews
Dillon Smit
Jamba Ulengo
Carlu Sadie
Courtnall Skosan
Aidynn Cupido
Wilhelm v d Sluys
Tiaan Swanepoel
Morne v d Berg
Jaco Kriel
Len Massyn?

Weet nie of hul almal beseer is, maar dis wie nie gespeel het die naweek nie.

Wie van die spelers dink jul sal 'n verskil kon maak op die veld as hul fiks en op form was?

Dalk 4 of 5 van hulle. Die kwaliteit van ons squad blyk swak te wees, maar 'n ordentlike afrigter sal hul steeds kompeterend kon maak. 'n Bevoegde bestuur sou lankal plan gemaak het met 'n ordentlike afrigter.

Nog beseerdes is:

Gianni Lombard
James Mollentze

Die volgende spelers dink ek sou gister 'n verskil kon maak:

Willem Alberts
Vincent Tshituka
Ruan Dreyer
Roelof Smit
Reinard Nothnagel
Francke Horn
Fred Zeilinga
Divan Rossouw
Duncan Matthews
Dillon Smit
Carlu Sadie
Courtnall Skosan
Wilhelm v d Sluys
Tiaan Swanepoel
Morne v d Berg
Jaco Kriel
Gianni Lombard
James Mollentze

Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 4:47pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ek weet nie hoekom die Lions nie net Swys as tegniese adviseur aanstel nie. Hy is so groot Lions ondersteuner en sal al klaar 'n groot verskil maak! Een van die beste rugby breins in die wereld Dan kan hulle na 'n goeie hoof afrigter soos Franco Smith kyk seker hy is al moeg verloor as Italaanse coach
Dink jy dan dit sal n goeie idee wees om hom te kry? 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 6:30pm
Die beserings is nie n verskoning nie.
As jy met baie goeie u/20 spelers sit en hul nie bietjie bloodstelling gee nie....Henco van Wyk sou nou al by enige ander unie n paar currie cup games gespeel het.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.173 seconds.