Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Kwaste vs Leeus
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Kwaste vs Leeus

 Post Reply Post Reply Page  <1 234
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Aug-2019 at 12:01pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Orie maak ook n Groot verskil

Positief of negatief? Ek het gehoor hy het aangeslaan en ons n drie gekos..? 
Positief sou ek se. Ons lynstane was baie goed en hy het baie tackles gemaak.

O OK, dis goed om te hoor. As hulle nou net gom aan sy hande kan smeer om nie die bal te drop nie.. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39084
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Aug-2019 at 12:27pm
Ek het gedink ons het die wedstryd weg gegooi toe ons Marnus en Ruben sub...ek sou eerder vir Orie en Brink afhaal op daardie stadium...die 2 Schoemans was regtig ons beste 2 spelers en dan word hulle gesub...was nie slim nie. Brink vat altyd so lank om aan die gang tge kom na beserings, hy was vir my gister maar baie stil.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39084
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Aug-2019 at 1:16pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39084
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Aug-2019 at 1:25pm
2 Kwaste driee van mauls...ons sal die mauls beter moet verdedig, maar daai eerste drie van hulle dink ek het die skeidsregter verkeerdelik toegeken, dit het vir my gelyk soos obstruksie. Met die 3rde kwaste drie was dit ook naby aan 'n aanslaan...nooit die kykweer gesien nie so moeilik om te se. Ook swak verdediging van die Leeus met die kwaste se 4rde drie

Edited by Transvaal - 25-Aug-2019 at 1:25pm
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Aug-2019 at 1:36pm
Verstaan ook nie die subs van die 2 Schoemans en Stean Pienaar nie. Hulle was ons beste spelers. Vir Griekwas was hulle flank van der Merwe 'n yster, hulle plaasvervanger skrumskakel Christiaan Meyer het impak gemaak en hulle no 12 (Swarts) was goed. Ons het weer klippe gekou in die dryfmaal bewegings vanaf lynstane.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39084
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Aug-2019 at 10:54am
Mylpale in die wedstryd:

Was Pieter Jansen se 20ste Curriebeker wedstryd.
Was Cyle Brink se 20ste Curriebeker wedstryd.
Was Dillon Smit se 20ste Curriebeker wedstryd.
Was Jamba Ulengo se debuut vir die Leeus.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 234
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.