Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Pote: S贸 knoop jy 鈥檔 Jaguar se stert
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Pote: S贸 knoop jy 鈥檔 Jaguar se stert

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Pote: S贸 knoop jy 鈥檔 Jaguar se stert
    Posted: 21-Feb-2019 at 2:07pm
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/pote-so-knoop-jy-n-jaguar-se-stert-20190221

Speel vroeg die Jaguares se ondersteuners stil.

Die Bulle sal laat Saterdagaand (SA tyd) di茅 doel voor o毛 h锚 wanneer hulle in Buenos Aires teen die Suid-Amerikaners te staan kom in die Superreeks.

Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, s锚 die skare in die Estadio Jos茅 Amalfitani het al in die verlede gewys hulle kan 鈥檔 groot invloed op 鈥檔 wedstryd h锚.

鈥淎s hulle ondersteuners agter die span begin staan en hulle raak opgesweep, speel die Jaguares met baie geesdrif en kom met alles vir jou. Jy moet ook die ondersteuners in toom hou.

鈥淗ulle het verlede jaar toe ons daar gespeel het n谩 rustyd momentum gekry en ons van die veld af gespeel.鈥

Die Bulle is in daardie kragmeting uiteindelik met 54-24 afgeransel.

Ook die ander Suid-Afrikaanse franchises, die Leeus (35-49), die Haaie (13-29) en die Stormers (14-25), het in 2018 in die Argentynse hoofstad nederlae gely.

Die Bulle het trouens sedert die Jaguares se toetrede tot Superrugby in 2016 nog nooit in Buenos Aires gewen nie.

Human s锚 egter sy span het baie selfvertroue geput uit die sege oor die Stormers.

鈥淣iemand het gedink dit sal so goed gaan nie.

鈥淥ns het die regte spelpatroon teen die Stormers gehad en dit goed uitgevoer. Ons sal weer akkuraat en klinies moet wees.鈥

Die Bulle-kaptein, Lood de Jager, s锚 as hulle 鈥渒an aanhou om die belangrike dinge reg te doen, kan ons 鈥檔 moeilike span wees om te klop鈥.

鈥淥ns het dit die afgelope naweek gesien, so ons weet wat die verwagtinge is Saterdag.鈥

Daar word re毛n voorspel en Human s锚 hulle is daarop voorbereid om meer takties te speel.

Handr茅 Pollard, die Bulle se Springbok-losskakel, was Saterdag teen die Stormers 鈥檔 wedstrydwenner met sy skopvoet.

Selfs die heelagter Warrick Gelant het die Stormers 鈥檔 keer of wat laat omdraai en in hul halfgebied vasgepen.

鈥淒it sal nie 鈥檔 ontwrigting vir ons wees as dit op 鈥檔 taktiese tweestryd uitloop nie.

鈥淧ollie (Pollard) is uitstekend op dreef en is in die stadium in 鈥檔 eie klas.鈥

Human s锚 die Jaguares sal n谩 hul tuisnederlaag in die eerste ronde teen die Leeus vuur en vlam wees om nie 鈥檔 tweede keer by die huis aan die verloorkant te wees nie.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Feb-2019 at 2:23pm
Easy game man
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Feb-2019 at 2:24pm
Jammer dit skop so laat af...ek het maar gesukkel om wakker te bly vir die Leeus se wedstryd laas week so weet nie of ek die uithouvermoe gaan he om die een te maak nie....LOL!
Back to Top
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Feb-2019 at 6:43pm
Dink die bulle gaan verloor
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.