Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Rugby Championship (Sanzaar)
  New Posts New Posts RSS Feed - Nché, Wiese drafted in for Boks
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Nché, Wiese drafted in for Boks

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message Reverse Sort Order
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Nché, Wiese drafted in for Boks
    Posted: 04-Oct-2021 at 1:30pm
Was n baie goeie game. Verbasend wat mens alles kan reg kry as jy die bal gebruik as jy hom het.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Oct-2021 at 11:10pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ja, dit was 'n blerrie goeie game! Die replacements was net betyds, en het baie goed gedoen. Hul Kon dalk net Willie op so 2min gesub het..
LOL Ja, dit lyk skielik of Frans sommer nog baie toetse in hom het.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Oct-2021 at 6:24pm
Ja, dit was 'n blerrie goeie game! Die replacements was net betyds, en het baie goed gedoen. Hul Kon dalk net Willie op so 2min gesub het..
Back to Top
True loin View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 16-Jun-2021
Location: Randfontein
Status: Offline
Points: 37
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote True loin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Oct-2021 at 6:09pm
sjo, nie gedink ons sal ooit die een vandag wen nie... Blerrie goeie game. hul het die wen beslis verdien. Almal hul lyf op die spel gesit... kan net nie dieselfde van willie se nie... 

Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Oct-2021 at 5:23pm
Well done Bokke! Baie beter rugby gespeel vandag (behalwe vir Willie).
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Oct-2021 at 12:22pm
Jis, Willie le roux is kak!!! 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Oct-2021 at 2:05pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Dis nie die spelers nie. Die game plan is die probleem. Dis Heyneke se game plan. Dit werk net as die ander span swak speel.

Help nie om box kicks te doen as jy heeltyd overlaps het nie.
Ek het ook nie eers n probleem met box kicks nie, maar daar moet mos darem afwisseling ook wees. Teen die Aussies, sowel as teen die All Blacks het ons agterlyn clueless gelyk.



Jip, dis te een dimensioneel. Ons het heeltyd overlaps in die klein kantjie want die vleuels hardloop terug vir die skoppe. Maar ons skop nogsteeds
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 2:13pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Dis nie die spelers nie. Die game plan is die probleem. Dis Heyneke se game plan. Dit werk net as die ander span swak speel.

Help nie om box kicks te doen as jy heeltyd overlaps het nie.
Ek het ook nie eers n probleem met box kicks nie, maar daar moet mos darem afwisseling ook wees. Teen die Aussies, sowel as teen die All Blacks het ons agterlyn clueless gelyk.


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 1:29pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Die ander ding van Willie wat my irriteer is hoe hy ander spelers rondom hom uitkak nadat hy 'n fout gemaak het.

Ek dink hy praat met homself :) 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 12:55pm
Dis nie die spelers nie. Die game plan is die probleem. Dis Heyneke se game plan. Dit werk net as die ander span swak speel.

Help nie om box kicks te doen as jy heeltyd overlaps het nie.


Edited by Lion1986 - 30-Sep-2021 at 12:55pm
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 12:22pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wanneer laas het Willie actually die verdedigings lyn gebreek, iemand in spasie gesit of selfs 'n drie gedruk?
... of lus gelyk om iemand te tackle. Vir my voel dit of sy "visie" en "skillset" nie die hoeveelheid foute en slapgat houding op defence regverdig nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 12:11pm
Wanneer laas het Willie actually die verdedigings lyn gebreek, iemand in spasie gesit of selfs 'n drie gedruk?
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 12:09pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Behalwe die spelpatroon dink ek was/is daar ook n verandering nodig in speler attitude. Faf de Klerk is deesdae meer geïnteresseerd om sy hare uit sy oe te vee na hy weer aan n groot speler gaan stamp het wat hy weet hom nie kan m#$r nie agv al die kameras. Willie le Roux hol soos n Jack Russel reuntjie op die bal af elke liewe keer as daar n strafskop is of lyk of hy wil huil as iets nie werk nie. Frans Malherbe skrum sterk maar dis omtrent dit. Dis asof daar so paar ego's is wat net bietjie moet bedaar...

LOL

Die ander ding van Willie wat my irriteer is hoe hy ander spelers rondom hom uitkak nadat hy 'n fout gemaak het. 
Ja, dit irriteer my ook.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 11:53am
Wiese moes nooit sy plek verloor het nie.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 9:48am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Behalwe die spelpatroon dink ek was/is daar ook n verandering nodig in speler attitude. Faf de Klerk is deesdae meer geïnteresseerd om sy hare uit sy oe te vee na hy weer aan n groot speler gaan stamp het wat hy weet hom nie kan m#$r nie agv al die kameras. Willie le Roux hol soos n Jack Russel reuntjie op die bal af elke liewe keer as daar n strafskop is of lyk of hy wil huil as iets nie werk nie. Frans Malherbe skrum sterk maar dis omtrent dit. Dis asof daar so paar ego's is wat net bietjie moet bedaar...

LOL

Die ander ding van Willie wat my irriteer is hoe hy ander spelers rondom hom uitkak nadat hy 'n fout gemaak het. 
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Sep-2021 at 8:14am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Behalwe die spelpatroon dink ek was/is daar ook n verandering nodig in speler attitude. Faf de Klerk is deesdae meer geïnteresseerd om sy hare uit sy oe te vee na hy weer aan n groot speler gaan stamp het wat hy weet hom nie kan m#$r nie agv al die kameras. Willie le Roux hol soos n Jack Russel reuntjie op die bal af elke liewe keer as daar n strafskop is of lyk of hy wil huil as iets nie werk nie. Frans Malherbe skrum sterk maar dis omtrent dit. Dis asof daar so paar ego's is wat net bietjie moet bedaar...
I have to agree with the Willie le Roux comment, it irritates the kak out of me when he does that and everyone in the whole world knows there will be no quick tap
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 10:56am
Behalwe die spelpatroon dink ek was/is daar ook n verandering nodig in speler attitude. Faf de Klerk is deesdae meer geïnteresseerd om sy hare uit sy oe te vee na hy weer aan n groot speler gaan stamp het wat hy weet hom nie kan m#$r nie agv al die kameras. Willie le Roux hol soos n Jack Russel reuntjie op die bal af elke liewe keer as daar n strafskop is of lyk of hy wil huil as iets nie werk nie. Frans Malherbe skrum sterk maar dis omtrent dit. Dis asof daar so paar ego's is wat net bietjie moet bedaar...
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 10:18am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink die huidge taktiek sal dalk meer effektief wees in en teen die die noordelike halfrond spanne. Maar hulle moet kan aanpas vir Aus en NZ waar dit nie werk nie. 

Stem. Opmerklik dat die laaste 2 werelbeker toernooie wat ons gewen het, meestal teen noordel halfrond spanne was. NZ en tot 'n mindere mate Australia, weet hoe om ons sterk punte te neutraliseer.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 8:08am
Ek dink die huidge taktiek sal dalk meer effektief wees in en teen die die noordelike halfrond spanne. Maar hulle moet kan aanpas vir Aus en NZ waar dit nie werk nie. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 7:42am
Ja dit is nogals snaaks hoe selektief mense foute sien, is maar die ou storie. Wat sou dit vir ons beteken het as ons die eerste Aus game gewen het bv.? 

Ek glo wel wat nou gebeur het baie goed is, of hulle nou wil of nie wil nie, hulle gaan hulle plannetjies en spel moet aanpas. Hoe langer hulle aanhou met hierdie storie, hoe meer pakslae gaan ons op die jaareind toer kry.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 7:26am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons wedstryd bestuur was baie swak, daar waar ons voor was en skrum voordeel vir ons, toe skop Pollard die bal dwars oor die veld...lank laas so groot oordeelsfout gesien, het ons verseker die wedstryd gekos. Maar ook met minder as 2 minute om te gaan, skop die skrummie Jantjies 'n up and under...goeiste, dis die tyd om die bal te hou en punte te probeer maak


Ek wou die hare uit my kop trek met albei daai insidente. Veral Pollard het 'n baie swak jaar dusver. Sy verdediging is swak, doelskoppe nie baie akkuraat en sy game management/besluitneming is pateties.

As dit Jantjies was wat sulke foute bly maak en ons 'n paar wedstryde kos sou mense mal gegaan het. Maar almal is tjoepstil oor Pollard..
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39071
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Sep-2021 at 4:45am
Ek kan nie in die toekoms sien om te weet beserings sou hom weer 'n kans gee nie
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Sep-2021 at 9:42pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Met Ox op loskop en Trevor op vaskop is die span kwesbaar in die skrums, sal Saterdag sien of ek verkeerd is


Jammer om te sê, maar lyk of jou stelling dan van 'n paar weke terug toe nie akkuraat was nie as Ox dan hier begin.

Ek glo hierdie is 2 goeie stutte met Mbonambi as die weakness soos gewoonlik. Hopelik bewys hulle my reg. Only time will tell.

Jy het seker gesien dat Ox begin omdat Frans Malherbe beseer is?


Ek het, maar jou stelling was dat hy nie weer teen Aus of NZ gaan speel nie, maar nou ja nou is hy in die beginspan en nie net op die bank nie...


Edited by TunaLion - 28-Sep-2021 at 9:43pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39071
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Sep-2021 at 9:23pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Met Ox op loskop en Trevor op vaskop is die span kwesbaar in die skrums, sal Saterdag sien of ek verkeerd is


Jammer om te sê, maar lyk of jou stelling dan van 'n paar weke terug toe nie akkuraat was nie as Ox dan hier begin.

Ek glo hierdie is 2 goeie stutte met Mbonambi as die weakness soos gewoonlik. Hopelik bewys hulle my reg. Only time will tell.

Jy het seker gesien dat Ox begin omdat Frans Malherbe beseer is?
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Sep-2021 at 6:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons wedstryd bestuur was baie swak, daar waar ons voor was en skrum voordeel vir ons, toe skop Pollard die bal dwars oor die veld...lank laas so groot oordeelsfout gesien, het ons verseker die wedstryd gekos. Maar ook met minder as 2 minute om te gaan, skop die skrummie Jantjies 'n up and under...goeiste, dis die tyd om die bal te hou en punte te probeer maak


Ek wou die hare uit my kop trek met albei daai insidente. Veral Pollard het 'n baie swak jaar dusver. Sy verdediging is swak, doelskoppe nie baie akkuraat en sy game management/besluitneming is pateties.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.