The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
LIONS READY TO 'RESTRUCTURE' FOR MOVE NORTH |
Post Reply | Page <1 2345> |
Author | |||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Watse ondervinding het Fourie en v d Berg? Met alle respek teenoor hierdie 4 manne, hierdie is skokkend deur die unie se bestuur. Leer hul nie? Sit onervare aftigters in ñ onmoontlike posisie. Forkit, dis swak.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja nee.. daai was confusing.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wat die unie nie besef nie is hoe baie ondersteuners hul gaan verloor deur Cash te behou. Soos Witboer is almal gatvol vir hierdie sirkus van 'n rugby span, en ongelukkig vir hom was Cash verantwoordelik daarvoor.
Ek stem dat om nog 'n paar onervare afrigters in die diepkant te gooi is 'n recipe for disaster. Ons het nou 'n ervare afrigter nodig wat die sinkende skip kan red. Ons is in vir 'n rowwe tyd... Ek sal baie verbaas wees as ons NIE laaste op die URC log eindig nie
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As dit so aangaan, gaan ons, ons plek verloor in die URC en die Cheetahs gaan ons plek vat. Wat hul eintlik nou al verdien. Wel, hul en die Griekwas en die Pumas.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel kom ons kyk wat word vandag aangekondig, dis redelik seker wat ons gaan hoor van die afrigtingspan, maar ek hoop vir 'n paar ekstra spelers om die span te versterk. Dalk 'n goeie haker, 2 goeie slotte, 'n lekker losvoorspeler en dalk 'n paar spelers agterlangs ook
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien op Suparugby die mense braak behoorlik gal oor hierdie sirkus. Daar is ook bewerings dat die Afrigter alleen nie die probleem is nie. Mense bestuur deur die hooggeplaastes in die organisasie is ook blykbaar staaldraad streng en dit is na bewering een van die redes vir die speler en personeel omset. Als net rumours maar mens kan nie help om te wonder nie...
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons sal ongelukkig die nuwe afrigtingspan moet kans gee om hulself te bewys. Toe John Mitchel weg is by ons, het almal (ek inkluis) gedink dis n fout om Ackermann aan te stel as hoofafrigter (hy het ook geen ondervinding gehad nie), en kyk hoe het dit toe uitgewerk. |
|||
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Vir my is die Leeus bestuur die probleem. Kom ons kyk na die Bulle as voorbeeld. Toe Nollis Marais nie die mas opkom as afrigter nie het bestuur die besluit gemaak om hom te vervang. Ek onthou ook vroeg in die jare 2000 was die Bulle ook baie swak en die oud splers het aangedring met n vergadering met bestuur om te hoor wat gaan aan. Dit voel vir my asof daar geen dringendheid is van bestuur om die situasie reg te ruk nie. Ek glo al die unies is geraak deur die pandemie met baie minder inkomste maar tog as ons na ons bure kyk lyk dit nie so nie. Ek glo Jake White is nie goedkoop nie, en al die nuwe speler aanwinste kos ook n paar rand, maar dit lyk nie na n probleem nie, altans nie van die oog af nie. Dit vir my dui alles op bestuur wat nie tevrede is met hulle situasie nie en doen dinge om dit reg te stel. Ek kyk al vir meer as n jaar nie rugby nie juis om 2 redes 1. Politiek in die sport en 2. die Leeus se onvermoe om dinge wat verkeerd is reg te stel. Ek bly darem op hoogte wat gebeur in die rugby wereld van die Leeus deur daagliks die forum te besoek om te sien wat gebeur.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe gaan dinge enigsins anders wees as die hoof afrigter aanbly? Wat hierdie skuif deur die unie insinieer is dat die span kak is danksy al die hulp afrigters? MAW Albert vd berg is beter as WW as lynstaan ou? Of beter as Lemmer as voorspeler afrigter? En gaan Cash nou terugstaan sodat hierdie ouens nou die besluite maak en die span regruk? Waarvoor is hy dan nog daar en verdien die salaris van 'n hoof afrigter?
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy was 'n great speler en great kaptein. En daarna dalk 'n goeie motiveerder, maar ons lynstane is pateties. Baie dankie en alles van die beste.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As dit net Edwill is dan is dit effens van 'n non-event
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons het 'n paar ysters in die pak dringend nodig, dis waar ons probleme begin, nie juis op vleuel nie, alhoewel Rabz en Stean Pienaar ook nie juis die wereld aan die brand gespeel het nie
|
|||
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
middag almal. hoe laat gaan hul dan nou aankondig?
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wil ek ook weet...
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
LOL....van twitter - >The Lions Rugby Company is excited to welcome Edwill van der Merwe to Johannesburg!
|
|||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dis pateties, net weereens bewys hoe mediocre ons unie is .
|
|||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kyk dit is n briljante kopie. Ons huidige vleuels is swak.
Hopelik kom daar nog goeie kopies. |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dis soos wanneer jou kar se enjin snaakse geluide maak dan koop jy 'n nuwe globe vir die flikkerlig om dit reg te maak
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die mense is maar orals ongelukkig oor die naweek se nuus oor die afrigters.
As hulle weer begin wen, dan het die bestuur die regte besluit gemaak, as hulle aanhou verloor, het hulle die verkeerde besluit gemaak. Ek dink nie op papier gaan ons vooraf weet wat gaan gebeur nie. Ons het baie hoop gehad vir Dick, hy het ons goed sleg gemaak, baie mense het gewonder oor Ackers, hy was weer die beste. Ek dink ons kan saamstem, die probleem is nie noodwendig net by Cash nie, ons het baie diepte en ondervinding verloor oor die tydperk wat hy in beheer was, dieselfde het met Swys gebeur, met n goeie kern ook nie rerig ons standaard gehou nie. Mens kort nuwe idees, kyk hoe sleg het Ludeke op die ou einde gedoen, toe sy kern groep ook nie meer daar was nie, sy planne van die verlede was ook gebou om daai spelers. Ek hoop net ons kry nuwe idees en verbeter op die basics, ons kannie so voortneuk nie. |
|||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is waar. Hopelik kry ons slotte en hakers. Maar dit vat nie weg van die kopie af nie
|
|||
Post Reply | Page <1 2345> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |