Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - LIONS READY TO 'RESTRUCTURE' FOR MOVE NORTH
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

LIONS READY TO 'RESTRUCTURE' FOR MOVE NORTH

 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
Author
Message
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Aug-2021 at 3:19pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het my respek verloor vir Jaque Fourie daai tyd toe hy weg is by ons
I agree his actions and comments after he left were totally uncalled for, he went from one of my favorite players to one of my least favorite. 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Aug-2021 at 6:55pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek sien Rapport se Cash bly aan as Hoof afrigter van Leeus vir URC. Ricardo Loubscher, Jacques Fourie en Albert van den Berg kom by as Afrigters...
Sover ek weet het net Loubscher ervaring as hulpafrigter op ñ hoë vlak. 

Watse ondervinding het Fourie en v d Berg?

Met alle respek teenoor hierdie 4 manne, hierdie is skokkend deur die unie se bestuur. Leer hul nie? Sit onervare aftigters in ñ onmoontlike posisie.

Forkit, dis swak.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Aug-2021 at 7:01pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien die Leeus se hulle maak more die aankondiging, maar die ou van Rapport is baie connected so hy is seker reg
Ek het ook gesien, maar ek dink jy het verkeerd verstaan. Hul gaan oot 21 jaar, 8 maamde en 30 dae eers weer ordentlike aankondigings maak.CryBig smileLOL
Up the Vaal!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 6:57am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien die Leeus se hulle maak more die aankondiging, maar die ou van Rapport is baie connected so hy is seker reg
Ek het ook gesien, maar ek dink jy het verkeerd verstaan. Hul gaan oot 21 jaar, 8 maamde en 30 dae eers weer ordentlike aankondigings maak.CryBig smileLOL

Ja nee.. daai was confusing. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 7:27am
Wat die unie nie besef nie is hoe baie ondersteuners hul gaan verloor deur Cash te behou. Soos Witboer is almal gatvol vir hierdie sirkus van 'n rugby span, en ongelukkig vir hom was Cash verantwoordelik daarvoor. 

Ek stem dat om nog 'n paar onervare afrigters in die diepkant te gooi is 'n recipe for disaster. Ons het nou 'n ervare afrigter nodig wat die sinkende skip kan red. 

Ons is in vir 'n rowwe tyd... Ek sal baie verbaas wees as ons NIE laaste op die URC log eindig nie
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 8:09am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat die unie nie besef nie is hoe baie ondersteuners hul gaan verloor deur Cash te behou. Soos Witboer is almal gatvol vir hierdie sirkus van 'n rugby span, en ongelukkig vir hom was Cash verantwoordelik daarvoor. 

Ek stem dat om nog 'n paar onervare afrigters in die diepkant te gooi is 'n recipe for disaster. Ons het nou 'n ervare afrigter nodig wat die sinkende skip kan red. 

Ons is in vir 'n rowwe tyd... Ek sal baie verbaas wees as ons NIE laaste op die URC log eindig nie

As dit so aangaan, gaan ons, ons plek verloor in die URC en die Cheetahs gaan ons plek vat. Wat hul eintlik nou al verdien. Wel, hul en die Griekwas en die Pumas.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 8:38am
Wel kom ons kyk wat word vandag aangekondig, dis redelik seker wat ons gaan hoor van die afrigtingspan, maar ek hoop vir 'n paar ekstra spelers om die span te versterk. Dalk 'n goeie haker, 2 goeie slotte, 'n lekker losvoorspeler en dalk 'n paar spelers agterlangs ook
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 8:58am
Ek sien op Suparugby die mense braak behoorlik gal oor hierdie sirkus. Daar is ook bewerings dat die Afrigter alleen nie die probleem is nie. Mense bestuur deur die hooggeplaastes in die organisasie is ook blykbaar staaldraad streng en dit is na bewering een van die redes vir die speler en personeel omset. Als net rumours maar mens kan nie help om te wonder nie...
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 8:59am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel kom ons kyk wat word vandag aangekondig, dis redelik seker wat ons gaan hoor van die afrigtingspan, maar ek hoop vir 'n paar ekstra spelers om die span te versterk. Dalk 'n goeie haker, 2 goeie slotte, 'n lekker losvoorspeler en dalk 'n paar spelers agterlangs ook
Ja, stem. Die haker en slotte van die o20 spannetjie lyk glad nie sleg nie, hoewel, ek sou nie mind as ons met iemand soos Bismarck onderhandel het nie, maar ek sien hy is in die bulle se visier.

Ons sal ongelukkig die nuwe afrigtingspan moet kans gee om hulself te bewys. Toe John Mitchel weg is by ons, het almal (ek inkluis) gedink dis n fout om Ackermann aan te stel as hoofafrigter (hy het ook geen ondervinding gehad nie), en kyk hoe het dit toe uitgewerk.


Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 95
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 9:06am
Vir my is die Leeus bestuur die probleem. Kom ons kyk na die Bulle as voorbeeld. Toe Nollis Marais nie die mas opkom as afrigter nie het bestuur die besluit gemaak om hom te vervang. Ek onthou ook vroeg in die jare 2000 was die Bulle ook baie swak en die oud splers het aangedring met n vergadering met bestuur om te hoor wat gaan aan.
Dit voel vir my asof daar geen dringendheid is van bestuur om die situasie reg te ruk nie. Ek glo al die unies is geraak deur die pandemie met baie minder inkomste maar tog as ons na ons bure kyk lyk dit nie so nie.
Ek glo Jake White is nie goedkoop nie, en al die nuwe speler aanwinste kos ook n paar rand, maar dit lyk nie na n probleem nie, altans nie van die oog af nie.
Dit vir my dui alles op bestuur wat nie tevrede is met hulle situasie nie en doen dinge om dit reg te stel.

Ek kyk al vir meer as n jaar nie rugby nie juis om 2 redes 1. Politiek in die sport en 2. die Leeus se onvermoe om dinge wat verkeerd is reg te stel.
Ek bly darem op hoogte wat gebeur in die rugby wereld van die Leeus deur daagliks die forum te besoek om te sien wat gebeur.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 9:22am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel kom ons kyk wat word vandag aangekondig, dis redelik seker wat ons gaan hoor van die afrigtingspan, maar ek hoop vir 'n paar ekstra spelers om die span te versterk. Dalk 'n goeie haker, 2 goeie slotte, 'n lekker losvoorspeler en dalk 'n paar spelers agterlangs ook
Ja, stem. Die haker en slotte van die o20 spannetjie lyk glad nie sleg nie, hoewel, ek sou nie mind as ons met iemand soos Bismarck onderhandel het nie, maar ek sien hy is in die bulle se visier.

Ons sal ongelukkig die nuwe afrigtingspan moet kans gee om hulself te bewys. Toe John Mitchel weg is by ons, het almal (ek inkluis) gedink dis n fout om Ackermann aan te stel as hoofafrigter (hy het ook geen ondervinding gehad nie), en kyk hoe het dit toe uitgewerk.



Hoe gaan dinge enigsins anders wees as die hoof afrigter aanbly? Wat hierdie skuif deur die unie insinieer is dat die span kak is danksy al die hulp afrigters? MAW Albert vd berg is beter as WW as lynstaan ou? Of beter as Lemmer as voorspeler afrigter? 

En gaan Cash nou terugstaan sodat hierdie ouens nou die besluite maak en die span regruk? Waarvoor is hy dan nog daar en verdien die salaris van 'n hoof afrigter?
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 10:14am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien dis nou amptelik dat Warren Sharks to gaan.
Ek verstaan hoekom speelers en afrigters skuif maar ek dink nogsteeds dit is n klap in die gesig dat WW nou loop. Die Leeus en ons ondersteuners het by hom gebly nog al die jare, duer die beserings ens. En nou loop hy.. Baie swak.. (behalwe as dit die Leeus is wat hom gepos het, dan moet bestuur die blaam vat) 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 10:16am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien dis nou amptelik dat Warren Sharks to gaan.
Ek verstaan hoekom speelers en afrigters skuif maar ek dink nogsteeds dit is n klap in die gesig dat WW nou loop. Die Leeus en ons ondersteuners het by hom gebly nog al die jare, duer die beserings ens. En nou loop hy.. Baie swak.. (behalwe as dit die Leeus is wat hom gepos het, dan moet bestuur die blaam vat) 
Hy skuif blykbaar oor hy en sy vrou se familie en ondersteunings netwerke in Durban is.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 1:24pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien dis nou amptelik dat Warren Sharks to gaan.
Ek verstaan hoekom speelers en afrigters skuif maar ek dink nogsteeds dit is n klap in die gesig dat WW nou loop. Die Leeus en ons ondersteuners het by hom gebly nog al die jare, duer die beserings ens. En nou loop hy.. Baie swak.. (behalwe as dit die Leeus is wat hom gepos het, dan moet bestuur die blaam vat) 
Hy skuif blykbaar oor hy en sy vrou se familie en ondersteunings netwerke in Durban is.

Hy was 'n great speler en great kaptein. En daarna dalk 'n goeie motiveerder, maar ons lynstane is pateties.

Baie dankie en alles van die beste.
Up the Vaal!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 1:39pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wel kom ons kyk wat word vandag aangekondig, dis redelik seker wat ons gaan hoor van die afrigtingspan, maar ek hoop vir 'n paar ekstra spelers om die span te versterk. Dalk 'n goeie haker, 2 goeie slotte, 'n lekker losvoorspeler en dalk 'n paar spelers agterlangs ook
Ek sien net 'n comment op Twitter dat dit Edwill is wat hul vandag aankondig, maar ons weet mos lankal van hom.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 2:30pm
As dit net Edwill is dan is dit effens van 'n non-event
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 2:47pm
Ons het 'n paar ysters in die pak dringend nodig, dis waar ons probleme begin, nie juis op vleuel nie, alhoewel Rabz en Stean Pienaar ook nie juis die wereld aan die brand gespeel het nie
Back to Top
True loin View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 16-Jun-2021
Location: Randfontein
Status: Offline
Points: 37
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote True loin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 2:56pm
middag almal. hoe laat gaan hul dan nou aankondig? 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 3:00pm
Originally posted by True loin True loin wrote:

middag almal. hoe laat gaan hul dan nou aankondig? 

Wil ek ook weet... 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 4:11pm
LOL....van twitter - >The Lions Rugby Company is excited to welcome Edwill van der Merwe to Johannesburg!
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 4:28pm
Dis pateties,  net weereens bewys hoe mediocre ons unie is . 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 4:30pm
Kyk dit is n briljante kopie. Ons huidige vleuels is swak.

Hopelik kom daar nog goeie kopies.


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 4:55pm
Dis soos wanneer jou kar se enjin snaakse geluide maak dan koop jy 'n nuwe globe vir die flikkerlig om dit reg te maak
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 5:01pm
Die mense is maar orals ongelukkig oor die naweek se nuus oor die afrigters. 

As hulle weer begin wen, dan het die bestuur die regte besluit gemaak, as hulle aanhou verloor, het hulle die verkeerde besluit gemaak. 

Ek dink nie op papier gaan ons vooraf weet wat gaan gebeur nie. Ons het baie hoop gehad vir Dick, hy het ons goed sleg gemaak, baie mense het gewonder oor Ackers, hy was weer die beste. 

Ek dink ons kan saamstem, die probleem is nie noodwendig net by Cash nie, ons het baie diepte en ondervinding verloor oor die tydperk wat hy in beheer was, dieselfde het met Swys gebeur, met n goeie kern ook nie rerig ons standaard gehou nie. 

Mens kort nuwe idees, kyk hoe sleg het Ludeke op die ou einde gedoen, toe sy kern groep ook nie meer daar was nie, sy planne van die verlede was ook gebou om daai spelers. 

Ek hoop net ons kry nuwe idees en verbeter op die basics, ons kannie so voortneuk nie.





Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Aug-2021 at 5:07pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dis soos wanneer jou kar se enjin snaakse geluide maak dan koop jy 'n nuwe globe vir die flikkerlig om dit reg te maak

Dit is waar. Hopelik kry ons slotte en hakers.
Maar dit vat nie weg van die kopie af nie
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.160 seconds.