The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00 |
LIONS READY TO 'RESTRUCTURE' FOR MOVE NORTH |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | |
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 01-Sep-2021 at 11:48pm |
|
|
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
Cash moet blackmail materiaal daar op iemand hê. Hy EW Viljoen en Dan kriel, moet hoooope videos van iemand hê haha.
Bly oor die assistant coaches. Maar dit is lagwekkend dat Cash daar bly.
|
|
Leeus of niks
Pasgebore Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: East rand Status: Offline Points: 45 |
Post Options
Thanks(0)
|
sien die nuwe coaches is aangekondig
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het ook so gesien ja.. Party mense sal seker se ja hulle is 'n span vol ou has-beens. Maar ek dink daai has-beens gaan meeste spanne ore aansit
|
|
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
En daar teken die bulle vir busmark du plesies ook
|
|
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
Monster ek het ok vir haar gevra om 'n updated beseringslys asook the nuutste squad aan te stuur of op 'n media platform te plaas. Sal maar wag en sien.
|
|
db
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 658 |
Post Options
Thanks(0)
|
Waar kan ek daai lys kry van beseerde spelers en wanneer ons hulle kan terug verwag
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hoop eerlikwaar die ou van Rapport was verkeerd, en dat Cash gepos word..
|
|
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het uitgevra oor JACO KRIEL.
Yes, Jaco is still with us and very eager to get out
on the field.
Unfortunately he’s been struggling with recovery,
and then hit by close relatives who were effected by Covid. |
|
db
|
|
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het so pas 'n email van Yolandi Venter (Marketing & Commercial) gehad. Die Afrigting strukture word blykbaar môre aangekondig.
|
|
db
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
yip my pos was natuurlik tong in die kies
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Geen rede vir paniek? LOL
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Leeus het darem nog 24 dae voor die eerste wedstryd so geen rede vir paniek nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Van die kommentators raak partymaal deurmekaar dan noem hulle die ou Edwil van Aarde, die ouer manne hier sal weet wie dit is
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
ja rumours, ons het gedink dis wat hulle gister gaan aankondig. Maar die ou van Rapport weet gewoonlik waarvan hy praat, omdat hy vir Rapport skryf wil almal altyd met hom praat, maar hulle gee hom partykeer vals inligting
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Om een of ander rede het ek die kat heeltemal aan die stert beet gehad. So al die support coaches is dan net nog rumour, behalwe vir dit wat in die Rapport was?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
o nee ons het almal geweet dis die WP vleuel...dis hoekom dit so tragies is
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wat de f*k!!! Om een of ander rede het ek gedink Edwill is n voorspeler van oorsee iewers. Ek sien nou eers dis die vleuel van wp!!! Waarvoor koop ons nog n donnerse vleuel!? Vir die groot aankondiging vandag is dit regtig lagwekkend. Die unie het n joke geword
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2714 |
Post Options
Thanks(0)
|
Darem kan die mense sien jy wil iewers dan draai tenminste..
|
|
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit is waar. Hopelik kry ons slotte en hakers. Maar dit vat nie weg van die kopie af nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2714 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die mense is maar orals ongelukkig oor die naweek se nuus oor die afrigters.
As hulle weer begin wen, dan het die bestuur die regte besluit gemaak, as hulle aanhou verloor, het hulle die verkeerde besluit gemaak. Ek dink nie op papier gaan ons vooraf weet wat gaan gebeur nie. Ons het baie hoop gehad vir Dick, hy het ons goed sleg gemaak, baie mense het gewonder oor Ackers, hy was weer die beste. Ek dink ons kan saamstem, die probleem is nie noodwendig net by Cash nie, ons het baie diepte en ondervinding verloor oor die tydperk wat hy in beheer was, dieselfde het met Swys gebeur, met n goeie kern ook nie rerig ons standaard gehou nie. Mens kort nuwe idees, kyk hoe sleg het Ludeke op die ou einde gedoen, toe sy kern groep ook nie meer daar was nie, sy planne van die verlede was ook gebou om daai spelers. Ek hoop net ons kry nuwe idees en verbeter op die basics, ons kannie so voortneuk nie. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis soos wanneer jou kar se enjin snaakse geluide maak dan koop jy 'n nuwe globe vir die flikkerlig om dit reg te maak
|
|
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kyk dit is n briljante kopie. Ons huidige vleuels is swak.
Hopelik kom daar nog goeie kopies. |
|
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis pateties, net weereens bewys hoe mediocre ons unie is .
|
|
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |