Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 10 - Lions vs Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Match 10 - Lions vs Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <1234>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:14pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #BlueBulls 46 - 76m - TRY Zak Burger
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:15pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #BlueBulls 48 - 77m - CONVERSION Chris Smith
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:20pm
ook die eindtelling
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:23pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

nuwe reel dat Lions helfde v wedstryd met 14  man moet speel omdat twee vasskoppe seer gekry het v Lions maak glad nie sin vir my
Ek stem saam met die reel... Skelm spanne soos die Cheetahs het die vorige uncontested scrum reel uitgebuit as hulle swaar kry in die skrums... Ek kry amper die gevoel dit is wat ons probeer het, maar het toe vergeet vn die nuwe reel...
Kom ons kyk of Jannie speel in die volgende wedstryd...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:28pm
Oms punteverskil op die log begin nou lagwekkend raak... Ons kan op 'n -100 eindig...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
True loin View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 16-Jun-2021
Location: Randfontein
Status: Offline
Points: 37
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote True loin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:34pm
nooit gedink ons sal ooit wen nie, maar moet se odendal was blerrie goed gewees vie my, al gedink wat die score sonder hom sou gewees het? Maar ja dis nie lekke om so naweek in naweek uit te verloor nie...something needs to change drastically 
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:44pm
Dit begin met die coach. Game plan en strukture op aanval en verdediging is pateties.

Niks gaan verander onder die huidige coach nie



Edited by Lion1986 - 14-Aug-2021 at 3:45pm
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 3:58pm
Daar was tye in die eerste helfde waar ons pak vir lang periodes in beheer was, maar ons het slegs 3 strafskoppe daarvoor te wys. Die nuwe slot PJ Steenkamp het belowend gelyk. Agterlangs was dit net Odendaal en Simelane wat die verdediging besig gehou het. Van verdediging wasdaar soos gewoonlik min te bespeur.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 4:10pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Dit begin met die coach. Game plan en strukture op aanval en verdediging is pateties.

Niks gaan verander onder die huidige coach nie


Om soos Kaizer chiefs supporters net die fingers na die afrigter wys, is 'n mors van tyd. Wie ook al 'n fiksheids coach as hoofafrigter aan stel, en hom opsaal met junior en skool afrigters, is die eerste een wat moet gaan.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 4:15pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Dit begin met die coach. Game plan en strukture op aanval en verdediging is pateties.

Niks gaan verander onder die huidige coach nie


Om soos Kaizer chiefs supporters net die fingers na die afrigter wys, is 'n mors van tyd. Wie ook al 'n fiksheids coach as hoofafrigter aan stel, en hom opsaal met junior en skool afrigters, is die eerste een wat moet gaan.
Stem.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 4:35pm
Dit is ook waar
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 5:31pm
Dalk is dit n geval van it has to get worse to get better. As die seisoen dan nou n gemors moet wees maak dit n ordentlike gemors. Dalk skrik die wat nou met oop oe sit en slaap wakker as die sirkus leeus die laughing stock van rugby in Europa word...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 5:53pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Dalk is dit n geval van it has to get worse to get better. As die seisoen dan nou n gemors moet wees maak dit n ordentlike gemors. Dalk skrik die wat nou met oop oe sit en slaap wakker as die sirkus leeus die laughing stock van rugby in Europa word...
Dit is 'n gegewe op die stadium
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 7:38pm
SUG... 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2715
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Aug-2021 at 7:59pm
OuchOuchOuch

Bly ekt die ene gemis!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 8:21am
Ek sien Rapport het n artikel oor die leeus se afrigters. Daar kom blykbaar groot veranderinge met verskillende afrigtings spanne vir die Rugbychampionship en Curriecup. Blykbaar is Cash en Sean Erasmus in die spervuur. Dalk, net dalk, het die too bestuur wakker geskrik...
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 8:27am
Soos baie mense reeds gese het, dit is onmoontlik dat die fout net by die afrigters le, baie van die spelers is nie op standaard nie. Gister was dit baie duidelik dat ons net nie op die vlak van die Bulle is nie
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 9:48am
Ek stem. Maar ek dink dat n afrigter kan help met n mental shift, iets wat Leeus rerig kort. Ek sien gister n foto waar die Bulle skrumskakel die bal laat loop, rondom die skrum is drie leeu spelers. Ons skrumskakel is besig om aan gang te kom maar die ander twee spelers, onder andere Simelane, staan hande op knee en volg bal met hulle oë. Jy hoef nie die talentvolste te wees nie maar liewe genade, wys net jy wil speel. Daardie tipe kultuur moet aangespreek word...
Back to Top
LIONS4EVA View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 15-Aug-2021
Location: JHB
Status: Offline
Points: 18
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LIONS4EVA Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 10:32am
Die Leeus moet ontslae raak van die volgende ouens :
Jannie du Plessis - Maak aanhoudende foute, strafskoppe, onthou die griekwas game op Ellis Park, gister 2 strafskoppe, bied niks regtig nie.
PJ Botha - het baie swak hande
Warner - begin beter speel, maar nie ons antwoord op 9 nie.
Ulengo - Het nie nog vleuels nodig nie en bied niks aan die span nie
EW Viljoen - Skokkend
Rass - wat hulle in hom sien weet ek nie.
Dan Kriel - een dimensioneel en maak foute
Visagie - geen wonder die bulle wou hom nie meer he nie.
Dreyer - leer hy nie meet sy voete so ver terug in die skrum.nie??

Wat gaan aan met die lynstane, eerste 2 gister, lyk of hulle mekaar eerste keer ontmoet. Al die spanne target ons lynstane.
Moet nie eers van verdediging praat nie, moet ons 4 of meer driee n game afstaan?
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 10:40am
Ons spelers is beslis ook nie so fiks soos in die verlede nie en dit is totaal onaanvaarbaar want kondisionering is nie onderhandelbaar in rugby nie. 'n Speler wat nie honger is nie en nie alles gee vir sy spanmaats nie, hoort eenvoudig nie in die span nie. Dit wys gewoonlik op verdediging en ons het 'n paar spelers wat nie alles gee op verdediging nie. Die Bulle is nie op papier of talentgewys beter as ons nie maar hulle is hongerder, sterker, fikser en sit alles in vir mekaar tot die laaste fluitjie blaas.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 11:02am
Originally posted by LIONS4EVA LIONS4EVA wrote:

Die Leeus moet ontslae raak van die volgende ouens :
Jannie du Plessis - Maak aanhoudende foute, strafskoppe, onthou die griekwas game op Ellis Park, gister 2 strafskoppe, bied niks regtig nie.
PJ Botha - het baie swak hande
Warner - begin beter speel, maar nie ons antwoord op 9 nie.
Ulengo - Het nie nog vleuels nodig nie en bied niks aan die span nie
EW Viljoen - Skokkend
Rass - wat hulle in hom sien weet ek nie.
Dan Kriel - een dimensioneel en maak foute
Visagie - geen wonder die bulle wou hom nie meer he nie.
Dreyer - leer hy nie meet sy voete so ver terug in die skrum.nie??

Wat gaan aan met die lynstane, eerste 2 gister, lyk of hulle mekaar eerste keer ontmoet. Al die spanne target ons lynstane.
Moet nie eers van verdediging praat nie, moet ons 4 of meer driee n game afstaan?

Met meeste van hierdie moet ek ongelukkig saamstem, behalwe darem seker Warner, vir nou dink ek hy is ons nommer 1 skrummie, en ons kan Dreyer hou solank dit as loskop is, hy is NIE 'n vaslop nie, en dan wil jy altwee ons hakers laat gaan, wat moeilik gaan wees want ek sien nie wie ons het om die 2 te vervang nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 11:08am
Maar ek kan 'n paar meer noem...Rabz druk baie driee vir ons, maar hy jaag net so lekker aan, hy staan ten minste 'n paar strafskoppe per wedstryd af, Sangweni probeer baie hard maar staan ook baie strafskoppe af.

In super Rugby was ons daai 3 seisoenne in 'n ry so suksesvol omdat ons bitter min strafskoppe afgestaan het. Begin by jou dissipline, staan net eenvoudig geen strafskoppe af nie, strafskoppe maak jou dood in rugby want dit gee momentum aan die opponent, veral as jy 2 of 3 in 'n ry afstaan, wat ons deesdae heeltemal te veel doen
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 12:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Soos baie mense reeds gese het, dit is onmoontlik dat die fout net by die afrigters le, baie van die spelers is nie op standaard nie. Gister was dit baie duidelik dat ons net nie op die vlak van die Bulle is nie
Ek stem saam. In n perfekte wereld kon ons weggekom het met dit, maar die realiteit is dat ons met n magdom eerstekeuse spelers sit wat nie speel nie, weens beserings, covid en watter ander redes ookal. Ek het geen probleem dat ons jong spelers deurbring nie, ek het ook geen probleem met die feit dat ons bou nie. Ek het selfs geen probleem met die feit dat ons n fiksheids afrigter hoofafrigter maak nie (alle goeie hoofafrigters moes tog seker erens begin). Ek het wel n probleem met die feit dat ons  in 2 jaar omtrent 10 springbokke verloor, en dan probeer ons hulle replace met ouens soos Visagie, Dan Kriel en EW. Met die salaris wat daai ouens gekry het, moes ons ten minste 5 ander Bokke (spelers op bok standaard, wat by ander unies sal begin) en 5 spelers wat ook klop aan die deur kon koop.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 12:13pm
Wat ek ook moet byse, is dat ons tot op 50 minute in die game was. Ons aanval, sowel as ons defence was op daai stadium glad nie sleg nie. Daarna het die wiele begin afkom en die feit dag ons met 14 man moes speel, het glad nie gehelp nie.
Wat my verder dronkslaan, is dat ons die hele seisoen sover baie box kicks gedoen het, iets waarmee Warner regtig begin goed raak het. Ons het nie een skop op Arendse, wat duidelik ongemaklik onder die hoe bal was, gesit nie. Ek hou van Stean Pienaar, maar hy bied regtig min op vleuel, behalwe vir die feit dat hy sterk is. Hy is nie goed in die lug nie, en word gedurig op verdediging uitgevang.


Edited by valie - 15-Aug-2021 at 12:15pm
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Aug-2021 at 12:49pm
Originally posted by LIONS4EVA LIONS4EVA wrote:

Die Leeus moet ontslae raak van die volgende ouens :
Jannie du Plessis - Maak aanhoudende foute, strafskoppe, onthou die griekwas game op Ellis Park, gister 2 strafskoppe, bied niks regtig nie.
PJ Botha - het baie swak hande
Warner - begin beter speel, maar nie ons antwoord op 9 nie.
Ulengo - Het nie nog vleuels nodig nie en bied niks aan die span nie
EW Viljoen - Skokkend
Rass - wat hulle in hom sien weet ek nie.
Dan Kriel - een dimensioneel en maak foute
Visagie - geen wonder die bulle wou hom nie meer he nie.
Dreyer - leer hy nie meet sy voete so ver terug in die skrum.nie??

Wat gaan aan met die lynstane, eerste 2 gister, lyk of hulle mekaar eerste keer ontmoet. Al die spanne target ons lynstane.
Moet nie eers van verdediging praat nie, moet ons 4 of meer driee n game afstaan?
Ek self is nie 'n Warner fan nie, maar hy is op die stadium ons beste 9.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1234>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.