The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00 |
Covid-19 |
Post Reply | Page <123> |
Author | |
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis n weird siekte. Op die ou end gaan ons algal dit kry. Elke persoon word verskillend geraak deur dit.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
My vrou en jongste seun het dit in Januarie gehad, maar hulle simptome was so lig jy sou nie eers se hulle is positief nie. Oudste seun en sy vrou het einde Junie ook positief getoets, en hulle is ook klaar oor dit, kom more vir ons kuier.
|
|
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
RIV hy gaan reguit na n beter plek.
Bye ou Grote
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
OomPB het laat weet dat Tinus Taute, wat op 'n tyd saam met ons by LionsWorld gekuier het, oorlede is agv Covid. RIV
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2715 |
Post Options
Thanks(0)
|
. Verkeerde draad
Edited by PaBz0r - 31-Jan-2021 at 3:38pm |
|
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sterkte daai kant!
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
en laat weet asb dadelik jul dokter as die simptome erger raak. Mense laat dikwels dinge te vêr versleg voor hulle hulp kry.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Okay so jy kan haar infectious period dan uitwerk as van Maandag af... 25 Jan tot so 6 Feb. Die meeste mense kry simptome so by dag 5 na besmetting maar dit kan later of vroeer begin. Sterkte daar... vroeē mediese hulp is baie belangrik as mens Covid het.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sy het Woensdagaand gese sy voel nie lekker nie, en Donderdagoggend vir 'n toets gegaan
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die hele ding was sover ver verwyderd van my af, maar skielik in die kwessie van 'n week is 3 mans wat ek persoonlik geken het dood agv die virus, een was 'n verlangse familielid en vanoggend was dit 'n vorige CEO van die Leeus, naamlik Manie Booysen
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het my toets gister oggend gedoen, wat dan 3 dae na die begin van haar infectious period is, so dalk 'n vals negatief soos jy se. Dalk moes ek die toets eers volgende week doen, ek het net gedink ek moet die toets so gou moontlik doen sodat ek dit met antibiotika kan laat behandel as ek positief is
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
okay, so sy het haar toets Donderdag oggend gedoen, en was toe positief, so haar infectious period is van Dinsdag 26 Jan tot 12 dae later, wat 7 Feb is
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
die infectious period duur so 12 dae
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
As mens binne 7 dae na blootstelling aan die virus toets, is dit moontlik dat jou uitslag 'n vals-negatief kan wees want die virus is nog nie "detectable" nie. Jou vrou se "infectious period" waarin sy ander maklik kan aansteek het 2 dae voor haar eerste simptome begin. So werk eers die datum uit waarop haar infectious period begin het. As dit 7 dae of minder was van die begin van haar infectious period tot wanneer jy gegaan het vir die toets, kan jou uitslag moontlik 'n vals-negatief wees. Daarom moet mens steeds die 10 dae kwarantyn voltooi (na blootstelling) al toets jy negatief (veral as die toets te vroeg gedoen is). Sterkte vir julle en hoop jy bly gesond...
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
My toets is toe negatief, verstaan nie hoe dit kan wees nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sterkte Transvaal!
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
Maar dankie vir julle goeie wense, dit kan seker nog altyd vinnig suid gaan
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek moes seker byse sy wys nie regtig enige ernstige simptome op die oomblik nie, en ek sal vanaand laat die uitslag van my toets kry
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2715 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sterkte daar
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1019 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sterkte transvaal.
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sterkte daar. Hoop dat sy geen of net matige simptome sal ervaar en dat jy darem negatief bly. Uit die 7 mense wat so ver positief getoets het by my werk het net 2 enige simptome gehad en dit was ook matig.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
My vrou het gister positief getoets, ek sal seker vandag ook weer vir die toets gaan
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
My pa het het hom gehad. Geen grap nie, dis 2 maande later en alhoewel hy gesond is raak hy vinnig bewerig en kort asem
|
|
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |