Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Stormers 'close' to finality on Pieter-Steph futur
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Stormers 'close' to finality on Pieter-Steph futur

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Stormers 'close' to finality on Pieter-Steph futur
    Posted: 20-May-2020 at 1:25pm
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/stormers-close-to-finality-on-pieter-steph-future-20200520

It has been one of the most highly-publicised transfer dramas in recent South African rugby history, but the Pieter-Steph du Toit saga is nearing its end. 

The future of the 27-year-old 2019 World Rugby Player of the Year has been up in the air ever since he exited his contract with Western Province and the Stormers last Thursday. 

Du Toit had taken advantage of a three-week window that allowed professional players in South Africa to exit their contracts immediately as part of a broader cost-cutting mission from SA Rugby. 

Pay cuts have been implemented across the board in South African rugby, and the contract window was allocated to allow players an opportunity to seek other more lucrative and stable employment as the fight against the global coronavirus crisis continues. 

Du Toit is understood to have received a mega offer from France while there has also been reported interest from Japan, but his situation was complicated by the fact that he exited his contract at the Stormers with the intention of signing a new one. 

Since Friday, Stormers management have been trying to settle on a new agreement with Du Toit but, as of Tuesday morning, nothing had been confirmed. 

The Stormers have declined to comment officially on the progress, saying that they will communicate the outcome once there has been official confirmation. 



Edited by Transvaal - 20-May-2020 at 1:25pm
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2020 at 7:11pm
News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 7:17am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?

Nee nee, alles is mos klopdisselboom by die leeus, dis normaal om nie goeie spelers te teken nie Wink
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 9:00am
Ek kan nie verstaan dat ons nie spelers kan teken nie, Bulle, WP, even die cheetahs teken... Ons verloor net spelers..... Ek wens ek kan positief wees oor die leeus, maar daar is regtig niks goeie nuus uit die Kamp... 
Once a Lion always a lion
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 10:17am
Ek vir een is bky ons het nie naby Gelant gegaan. As jy nie eers behoorlik links en regs kan skop as 15 is dit dealbreaker.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 10:39am
Ek dink ook nie hy is so wonderlik nie...bly ons het hom nie gekry nie. Hy is glad nie lief vir verdedig nie
Back to Top
Leeu1975 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 09-Mar-2020
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 26
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeu1975 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 10:40am
Ek sien Pieter-Steph bly by WP.
Ek verstaan nie hoe WP hul goeie spelers behou en Bokke soos Gelant kan koop as hul unie, as jy hulle kan glo, amper bankrot is nie.
En ook waarom ons unie nie ons goeie spelers kan behou of Bokke wat beskikbaar is aan te koop nie!?
Gebore Leeu-ondersteuner
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 10:45am
Originally posted by Leeu1975 Leeu1975 wrote:

Ek sien Pieter-Steph bly by WP.
Ek verstaan nie hoe WP hul goeie spelers behou en Bokke soos Gelant kan koop as hul unie, as jy hulle kan glo, amper bankrot is nie.
En ook waarom ons unie nie ons goeie spelers kan behou of Bokke wat beskikbaar is aan te koop nie!?

Net so het een van die sharks spelers 'n R9milj offer aan die hand gewys om daar te bly. Ek is seker PSDT sou selfs meer kon kry, hy word tog as een van die beste spelers in die wereld geag. So ja, ek wil ook weet hoe ander unies dit regkry om wereldklas spelers en coaches te behou of te teken, maar ons nie? Behalwe as Jannie en Willem Alberts ons bankrekening skoongemaak het? 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 11:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ook nie hy is so wonderlik nie...bly ons het hom nie gekry nie. Hy is glad nie lief vir verdedig nie
Ja, en sy hande laat hom te veel in die steek.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 12:10pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?
Die feit dat hy WP toe gaan, beteken nie dat hulle hom meer geld as die Leeus aangebied het nie. Gelant kom van die Kaap af, en al sy familie is daar. Ek dink ons sou hom heelwat meer moes offer om in Gauteng te bly, eerder as om huis toe te gaan. Elke speler het n mark waarde en dit maak nie sin om te veel meer as sy markwaarde vir n speler te betaal nie.
Die realiteit is dat die Leeus tradisioneel meer moet betaal as ander unies, om spelers te lok of te behou, aangesien dit vir spelers wat oorspronklik van Gauteng af kom, gewoonlik aantrekliker is om by die see, of by n unie te bly waar die verkeer en lewenskwaliteit beter is, terwyl spelers wat van sulke unies af kom, dikwels bereid is om eerder vir minder geld, by sy "tuis unie" te speel. 
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 12:48pm
Valie ek sou ook eerder in Kaap wou bly as Vrystaat so ek hoor wat jy se en dit maak sin. Ek dink ons almal wonder maar net hoe die ander Unies so spelers behou en bykry maar Leeus nie. Galant is nie wonderlik nie maar wie gaan ons op heelagter speel wat darem ervaring het?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 2:54pm
Ok Gelant is nie my favourite speler nie, ek het altyd geglo daar was heeltemal te vroeg te veel bohaai oor hom gemaak. 

MAAR... Ons het nog vir Boeboes, reg? Dan sien ek geen rede om 'n aanbod vir Gelant te maak nie. Maar Boeboes is al lank by ons en gaan ook seker een of ander tyd aanbeweeg. Gelukkig het ons great talent in Green wat wag om oor te neem! O nee wag, hy het mos ook sy tasse gepak. As Boeboes waai/beseer is, het ons 'n ander heelagter wat volgende naweek teen die Crusaders kan speel as Super rugby weer aangaan?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 2:58pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?
Die feit dat hy WP toe gaan, beteken nie dat hulle hom meer geld as die Leeus aangebied het nie. Gelant kom van die Kaap af, en al sy familie is daar. Ek dink ons sou hom heelwat meer moes offer om in Gauteng te bly, eerder as om huis toe te gaan. Elke speler het n mark waarde en dit maak nie sin om te veel meer as sy markwaarde vir n speler te betaal nie.
Die realiteit is dat die Leeus tradisioneel meer moet betaal as ander unies, om spelers te lok of te behou, aangesien dit vir spelers wat oorspronklik van Gauteng af kom, gewoonlik aantrekliker is om by die see, of by n unie te bly waar die verkeer en lewenskwaliteit beter is, terwyl spelers wat van sulke unies af kom, dikwels bereid is om eerder vir minder geld, by sy "tuis unie" te speel. 

Ek verstaan jou punt dat Jhb nie die lekkerste plek is om te bly nie. Maar hy hoef nie eers van Pta af te trek nie, sover ek weet bly 'n hele paar van ons spelers in Pta?

Terselfdertyd gooi almal cliches rond soos if you want loyalty get a dog. Dit is 'n professionele sport (sy werk) en spelers sal gaan weer hulle die meeste geld kry. En waar hulle glo hul deel van 'n wenspan gaan wees. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 3:31pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?
Die feit dat hy WP toe gaan, beteken nie dat hulle hom meer geld as die Leeus aangebied het nie. Gelant kom van die Kaap af, en al sy familie is daar. Ek dink ons sou hom heelwat meer moes offer om in Gauteng te bly, eerder as om huis toe te gaan. Elke speler het n mark waarde en dit maak nie sin om te veel meer as sy markwaarde vir n speler te betaal nie.
Die realiteit is dat die Leeus tradisioneel meer moet betaal as ander unies, om spelers te lok of te behou, aangesien dit vir spelers wat oorspronklik van Gauteng af kom, gewoonlik aantrekliker is om by die see, of by n unie te bly waar die verkeer en lewenskwaliteit beter is, terwyl spelers wat van sulke unies af kom, dikwels bereid is om eerder vir minder geld, by sy "tuis unie" te speel. 

Ek verstaan jou punt dat Jhb nie die lekkerste plek is om te bly nie. Maar hy hoef nie eers van Pta af te trek nie, sover ek weet bly 'n hele paar van ons spelers in Pta?

Terselfdertyd gooi almal cliches rond soos if you want loyalty get a dog. Dit is 'n professionele sport (sy werk) en spelers sal gaan weer hulle die meeste geld kry. En waar hulle glo hul deel van 'n wenspan gaan wees. 
Dit gaan nie net oor of Joburg die lekkerste plek is nie. Dit is soos jy se: daar is baie van hulle wat in PTA bly. Ek bly nie self in Gauteng nie, maar ek glo dat die verskil in verkeer tussen n speler wat in PTA bly en elke dag Loftus toe ry, en n speler wat van PTA af Ellispark toe moet ry redelik groot is.
Geld speel n rol, maar is in baie gevalle nie alleen die bepalende faktor nie. Ek weet van spelers wat al vir dieselfde geld geskuif het na ander unies toe, net omdat die persepsie bestaan dat die lewenskwaliteit daar beter is.
Ek het ook al van n hele paar spelers en oud spelers gelees in JHB wat slagoffer was van gewapende roof, hijackings ens, terwyl ek nie eers aan een kan dink waarvan ek weet van n ander groot unie wat dit oorgekom het nie.

Maar terug by Gelant: Hy word groot in die Kaap, sy vriende en familie is daar en hy is heelwaarskynlik van kleins af al WP mal, soos meeste kapenaars is. Kom ons se die WP het hom dieselfde aangebied as die Leeus, - Hoekom sal hy Leeus toe kom? Sou jy, as jy in sy situasie was?



Edited by valie - 21-May-2020 at 3:35pm
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2020 at 3:43pm
Ek dink ook nie WP is meer so finansieel in die moeilikheid nie. Hulle kry glo n fortuin om Groenpunt Stadion toe te skuif.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 7:28am
Valie, die eintlike rede waarom Gelant Kaap toe trek en nie Ellispark toe nie is irrelevant. Met daai redenasie gaan ons altyd die agterspeen suig en nooit 'n wenspan kan bou as niemand in Jhb wil bly nie.

My punt, en klomp ander ouens sin, is dat die ander 3 unies wel spelers verloor, maar hulle is net so besig om spelers te teken ook. Of groot name te behou ten spyte van groot offers oorsee. Behalwe vir Willem, Jaco en Jannie aan die begin van die seisoen, het ons nog net n gros spelers (en 'n coach) verloor en niemand nuut geteken nie. Ek verwag nie ons moet 'n wenspan gaan koop nie, maar ons het klaar klei getrap met die span wat ons gehad het. Minus nog 'n paar goeie spelers voorspel ek dit gaan beroerd met ons gaan as super rugby nou weer moes begin
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 8:47am
Ja, ek moet se ek raak ook moedeloos as ons die heeltyd bly spelers verloor, en ja 1 uit 5 is nie goed genoeg nie (btw ons het in 2015 ook slegs 1 uit ons eerste 5 games gewen). 

Spelers wat ons van buite af inkoop, wat sterre word, gebruik ongelukkig die Leeus as n stepping stone, en min van hulle het langtermyn planne om by die Leeus te bly. Die kwaliteit spelers wat gewoonlik bly, is meestal ouens wat by die Leeus deur die stelsel kom - plaaslike talent wat plaaslik ontwikkel is. Ja, die plaaslike ouens waai ook, maar ek dink finansieel is dit goedkoper om n junior speler te kontrakteur en hom te ontwikkel, as om n goeie speler van buite af in te koop.

Daar le verseker harde werk voor, maar daar is geen rede hoekom ons nie weer kan opstaan, soos wat ons reeds bewys het ons kan doen nie. Ons challenge gaan wees om n groep spelers in n eenheid te laat werk, vir lank genoeg om kontinuiteit op te bou.

Indien daar wel n Curriebeker gaan wees, is dit die ideale plek om te begin.


Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 9:07am
Ek sien ons het darem n nuwe vasskop stut geteken. Hy is wel net 19 jaar oud, dink hy was in Monument
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 9:14am
Woohoo, ons het 'n speler geteken! Exciting! Tongue


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 9:38am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek sien ons het darem n nuwe vasskop stut geteken. Hy is wel net 19 jaar oud, dink hy was in Monument
Ek sien hy word nogal hoog aangeslaan in die media. Ek dink hy kan baie by Jannie en Julian leer.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.092 seconds.