Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - BULLSFAMILY WELCOMES JAKE WHITE
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

BULLSFAMILY WELCOMES JAKE WHITE

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2020 at 8:01am
Julle het seker die naweek in die koerant gesien dat Jake White redelik baie aankope beplan. De Allende, Vrystaat se slot en nog n paar ander. Dink dit is die Remgro geld wat nou praat. Ook gesien daai wilde Vrystaat haker Dweba is oppad Frankryk toe. Glo steeds dat man is Bok materiaal...
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Apr-2020 at 12:01pm
Nie gesien nie. Maar as dit is wat hy besig is om te doen dan glo ek hy maak al klaar 'n verskil. 

Jammerte dat Dweba oorsee gaan. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Apr-2020 at 9:15am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Julle het seker die naweek in die koerant gesien dat Jake White redelik baie aankope beplan. De Allende, Vrystaat se slot en nog n paar ander. Dink dit is die Remgro geld wat nou praat. Ook gesien daai wilde Vrystaat haker Dweba is oppad Frankryk toe. Glo steeds dat man is Bok materiaal...

Selfs ou Remgro gaan spending moet check.. ek reken die Bulle het n groot fout gemaak in hulle timing van Jake aanstel. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Apr-2020 at 10:59am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Julle het seker die naweek in die koerant gesien dat Jake White redelik baie aankope beplan. De Allende, Vrystaat se slot en nog n paar ander. Dink dit is die Remgro geld wat nou praat. Ook gesien daai wilde Vrystaat haker Dweba is oppad Frankryk toe. Glo steeds dat man is Bok materiaal...

Selfs ou Remgro gaan spending moet check.. ek reken die Bulle het n groot fout gemaak in hulle timing van Jake aanstel. 

OF, hulle timing was perfek. Met die breek in super rugby het Jake tyd om assessments te doen in terme van waar die bulls swak doen. Soos hy al klaar begin doen het met speler aankope.. En teen die tyd wat hulle weer kan begin oefen is ek seker hy gaan 'n klomp planne in plek he. 

Ek weet hy is nie almal se cup of tea nie, en maak baie vyande waar hy gaan. Maar mens kannie stry dat hy die credentials het om 'n sukkelende span om te keer in 'n wenspan nie.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Apr-2020 at 6:19pm
Ek Lees Jake al klaar Baie besig

Meanwhile, the report added that White could shake up the Bulls coaching staff up by luring in Russell Winter and Joey Mongalo.
Once a Lion always a lion
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 12:25pm
Nou net op twitter gesien:

Bulls have officially unveiled Russell Winter as the team's new forwards coach.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 2:09pm
Ja nee almal lui nog aan covid 19 skok maar die Bulle bou voort.... 

Edited by LeeuBrul - 22-May-2020 at 2:09pm
Once a Lion always a lion
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-May-2020 at 9:34pm
Jip, baie mense het met my gestry toe ek dit oorspronklik gesê het, maar Jake White gaan baie goed doen by die Bulle. Watch this space. Mense gaan hulle woorde sluk in n jaar of twee. Jy hoef nie buddies te wees om n sukses te maak nie, maar ek glo regtig Jake se "bad" mense verhoudings is nie waar nie. Om bo uit te kom, gaan mens op ander se tone moet trap, veral die wat nie saam werk nie en dit is hierdie mense wat die stories aandra en nie wil erken die fout was by hulle nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2020 at 7:45am
Jake White het 'n wereldbeker gewen, so geen manier hoe hy 'n slegte afrigter kan wees nie, dis die toppunt wat 'n rugbyafrigter kan bereik, wat kan jy beter doen?

Verder het die Leeus hom as konsultant gebruik in 2009, en dit was die einde van Eugene Eloff by die Leeus, maar in plaas daarvan om toe vir Jake die afrigter te maak, donner ons rond vir 'n paar maande met skoolafrigter Hans Coetzee in die Curriebeker en stel toe vir Dick Muir as Super Rugby afrigter vir 2010 aan, en ons almal weet wat toe gebeur het. 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 10:22am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/kontrak-drama-marx-mag-nie-waai-se-leeus-ultimatum-vir-wp-oor-psdt-20200524

Weet nie of julle mense gesien het nie marx is nog nie helemal weg nie hulle betwis sy kontrak sy kontrak
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 12:02pm
En ek sien die leeus onderhandel met drie bul spelers, Burger Odendaal, Jaco Visagie en Divan Rossouw en dit lyk of die kanse goed is dat al drie leeus toe kom hulle is nie in Jake se planne nie ek dink veral Burger sal n groot aanwins vir ons wees hy het baie ondervinding en Jaco Visagie is darem beter as die twee hakers wat ons tans het
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 12:40pm
[QUOTE=gertjie0000]En ek sien die leeus onderhandel met drie bul spelers, Burger Odendaal, Jaco Visagie en Divan Rossouw en dit lyk of die kanse goed is dat al drie leeus toe kom hulle is nie in Jake se planne nie ek dink veral Burger sal n groot aanwins vir ons wees hy het baie ondervinding en
 Jaco Visagie is darem beter as die twee hakers wat ons tans het[/QUOTE

Hoop dis waar al drie glad nie te sleg...... Ons afrigters moet net die beste uit hul bring
Once a Lion always a lion
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 12:56pm
Jy kan nie n speler dwing om te bly nie. Sy hart is weg, behalwe vir moontlike geld is daar geen waarde om hom te probeer dwing om te bly nie...
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 1:05pm
Ek stem Vaalleeu maar ek dink nie sy hart is weg nie hy was opgewonde om terug te kom na die leeus was dit nie vir die covid storie nie sou hy gebly het so ek dink dis maar meer n hoop dat hy dalk kon bly
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 1:30pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek stem Vaalleeu maar ek dink nie sy hart is weg nie hy was opgewonde om terug te kom na die leeus was dit nie vir die covid storie nie sou hy gebly het so ek dink dis maar meer n hoop dat hy dalk kon bly
As sy hart nie "weg" was nie, hoekom het hy dan sy kontrak gekanselleer? Nee wat, dit kan geen positiewe daarin wees om 'n speler te probeer hou wat wil gaan nie.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-May-2020 at 3:50pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek stem Vaalleeu maar ek dink nie sy hart is weg nie hy was opgewonde om terug te kom na die leeus was dit nie vir die covid storie nie sou hy gebly het so ek dink dis maar meer n hoop dat hy dalk kon bly
Hy wou baie graag terugkom Leeus toe, en ek glo hy sou wou bly, maar dat hy net soos Pieter Steph probeer om sy belange te beskerm. Kom ons kyk maar wat gebeur. Ek hoop hy bly.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2020 at 9:58am
Ek wonder net. 

Ons is in jaar 1 van die infasering van die speler-budgets wat volgens Rassie se nuwe kontraktering-model afgedwing gaan word op unies. Binne 3 jaar moet almal daaraan voldoen. Ter verfrissing. 

- Senior squads maks 45 spelers en R60 miljoen spandering per unie.

- Junior squads : Unlimited spelers tot by R10 miljoen.

Wonder net hoe dit die Bulle se spandering beinvloed indien enigsins?
Persoonlik verstaan ek nie hoekom ons beperkings enigsins eers sal wil instel...laat die manne miljoene insit in die spel as hulle wil. Dis egter Rassie se model so ek sal nou met hom stry nie. Seker hy het sy redes vir die beperking.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2020 at 11:27am
Ek wonder net hoeveel spelers mag ons nog koop as ek kyk na die 45 spelers reel en hoeveel het ons op die oomblik op die boeke 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2020 at 11:42am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek wonder net. 

Ons is in jaar 1 van die infasering van die speler-budgets wat volgens Rassie se nuwe kontraktering-model afgedwing gaan word op unies. Binne 3 jaar moet almal daaraan voldoen. Ter verfrissing. 

- Senior squads maks 45 spelers en R60 miljoen spandering per unie.

- Junior squads : Unlimited spelers tot by R10 miljoen.

Wonder net hoe dit die Bulle se spandering beinvloed indien enigsins?
Persoonlik verstaan ek nie hoekom ons beperkings enigsins eers sal wil instel...laat die manne miljoene insit in die spel as hulle wil. Dis egter Rassie se model so ek sal nou met hom stry nie. Seker hy het sy redes vir die beperking.
Ek dink ook dis n simpel idee, want dit maak ons unies eerder swakker as sterker. Ek dink die rede is dat elke keer as n goeie SA speler oorsee gaan, ontwikkel ons erens weer n jong laaitie in sy plek, wat sodoende Rassie se spelers poel baie vergroot.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-May-2020 at 11:01am
Hie ek dit verstaan, is dat hulle gekyk het na wat die gemiddelde unie in SA realisties kan bekostig in n jaar. Dit is soos die salary caps in Engeland en die UEFA fairplay reëls in die Champions League (sokker) sodat unies nie n hroot gat vir hulself grawe nie, veral as daar iets sou gebeur soos die span word relegeer in hul domestic kompetisie (of n bonatuurlike ramp gebeur) en hulle verloor heelwat van hul inkomste vir n seisoen.

Ek glo hulle weet wat die gemiddelde borgskap inbring in SA em die gemiddelde gelde wat unies maak, saam met die gemiddelde uitgawes en het dit daarop gegrond. Ek is glad nie teen dit nie. Sonder dit gaan ons spanne wil kompeteer met oorsese spanne, terwyl ons maar met besef ons rand kan nie kompiteer met oorsese geldeenhede nie (al is dit net vir een speler, soos die Sharks wat Beast n belaglike bedrag betaal het die laaste paar jaar).


Edited by TunaLion - 28-May-2020 at 11:01am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-May-2020 at 11:10am
Vir my maak dit ook nie lekker sin nie. Al wat vir my sin maak is dit verhoed dat 1 franchise soveel sterker word as die ander, omdat hy meer geld het om ster spelers te koop. Maar oor die algemeen beteken dit nou die SA franchises kan nog minder met oorsee kompeteer vir ster spelers. Hul kannie 'n paar miljoen vir een speler gee en die res moet dan minder kry nie.  
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.164 seconds.