The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05 |
COVID-19 update – Interim playing options explor |
Post Reply | Page <123> |
Author | ||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2674 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons bly ook oop, maar werk meestal van die huis af.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek en sy werk in dieselfde industrie, naamlik versekeringsbedryf, en ek het nou net 'n e-mail gekry wat bevestig dat die bedryf wel as essensieel geklassifiseer is gedurende die lockdown. Sy het darem vandag gehoor dat sy wel van die huis af kan werk vir die 21 dae, en ek werk al sedert laas Vrydag van die huis af
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1505 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons maak toe, maar die personeel sal darem minimum wage (wat ons elkgeval betaal)kan claim van UIF af vir die 3 weke. Ons huur sal ook verminder word, maar ons verskaffers gaan betaal moet word- hoe ons daai een gaan reg kry weet ek nie. Die verskaffers aan retail is net so erg onder druk, so hul sal nie betalings kan uitstel nie. Almal moet net gehoor gee aan "Jan Tuisbly se karretjie" sodat dit net by 21 dae bly anders is die paar sterk klein ondernemings wat dit dalk sal maak ook in hul moer in.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I completely understand the severity of this crisis. The penny dropped 3 weeks ago for me, but I still feel that the world took the wrong approach.
We should have been quarantining everyone that is really at risk. Everyone else should be business as usual. Instead we are quarantining everyone to protect the few that are at risk. In SA, many could be at risk, but we actually don't know for sure. ARV's could actually help people with HIV to combat the virus. 1ts world countries could have just continued as per normal and everyone over 50 stays or works from home for 90 days until everyone was infected or a cure is found. The death rate for under 50's is extremely low. I would have chanced it to avoid total economic melt down. |
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I work in retail and part of my portfolio is to manage risk.
If a store is in a high crime area, you must take extra care to manage that risk. But a store in a lower risk area requires less risk management. It is uneconomical to over manage low risk and it is unwise to under manage high risk. A blanket risk management approach is the least effective way to manage risk and that is exactly what we are doing. The list of essential services is too long, too many are still going to get infected anyway. We must all play our part and self isolate, that will flatten the curve and save many lives. But it will not solve the problem.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4953 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek werk en bly op 'n natuur reservaat, wat nou natuurlik gesluit is vir die publiek. So ons kan binne die reservaat nog rondbeweeg en voortgaan soos normaal, kan netnie die grense van die reservaat verlaat behalwe vir noodgevalle nie natuurlik. So ons is gelukkig, ons kan nog met die honde gaan stap, fietsry en rondry soos ons wil. En werk gaan ook voort soos normaal.
Maar meeste ander mense is nie so gelukkig nie, en daar le 'n rowwe tyd vir hulle voor. Ek weet nie of die vlg 3 weke effektief gaan wees nie.. Jy het daarna weer net 1 persoon nodig wat dit het en nie weet nie om die hele storie van voor af te begin.
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip.... Ons wereld verander nou vinnig..... Ek is ook gelukig. Kan van die huis af werk.... Maar maatskapy waar ek werk soos almal sin gaan shots vat en hopelike het ek nog werk oor n jaar..... Ons almal moet maar hierdie extra tyd gebruik om tyd te spandeer op ons knee......
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
yip, niemand kan in die tyd seker wees dat jou werk veilig is nie, dis die realiteit
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2713 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wêreld sal nooit weer dieselfde wees nie.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2713 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal het julle media akkreditasie gekry? :)
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe nou?
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2713 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dan kan jy bietjie vir ons vertel wat buite aangaan met COVID-19?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nie vir Covid nie...LOL! My vrou was wel vanoggend 7:00 by checkers en sy het gese dit was doodstil, al die mense het gister hulle panic shopping gedoen
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Amper ongemerk sluip dit verby, Moody's het ons gister afgegradeer na junk status
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip... Kon ook nie op `n slegter tyd gekom het nie.... Ek weet eerlik nie waar ons land .... of die wereled gaan eindig na hierdie hele ding nie....... Maar ons is nie in `n goeie posisie nie.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, die wereld gaan nooit weer dieselfde wees nie. Baie dinge gaan anders wees. USA word geknak ook nog en die ergste is nog op pad.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoe gaan dit met julle lockdown?
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2674 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Edited by valie - 01-Apr-2020 at 10:47am |
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Just missing rugby at the moment. But very chilled otherwise.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39037 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
business as usual vir my, behalwe dat ek nou by die huis werk ipv by die kantoor. Voel eintlik of ek baie harder werk by die huis as by die kantoor, kry baie meer gedoen
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek werk van die huis af vandat ek laasjaar terug getrek het SA toe, en dit is eintlik nie so lekker soos wat mense altyd uitmaak nie. Ja ek vermy die traffic, maar werk bly werk. En na n tyd begin dit voel of mens heeltyd moet werk. Ekt self deur n periode gegaan waar ek oor naweke self begin skuldig voel het dat ek nie besig is om te werk nie. Daar is nie daardie afskeid nou meer tussen werktyd en rustyd nie en 5uur in die middag is maar net 5uur nou, nie meer klaarmaak tyd nie. Dit help ook nie dat baie van my projekte na ure gedoen moet word omdat ek changes moet maak op servers, etc. nie sodat ek nie die maatskappye downtime veroorsaak nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 655 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis waar en jammer voel vir ons jonger mense. Ons soek flexibLe working hours , maar eintlik is jy 24/7 available. Dis BS, mens kan nooit af switch nie. Ek was laas jaar 3 weke op vakansie in Europe. Moes die laptop pak en heeltyd “available” wees. |
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is baie waar..... Daar is glad nie meer afskeiding nie.....
|
||
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |