Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - GUINNESS PRO14 SEASON SUSPENDED
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

GUINNESS PRO14 SEASON SUSPENDED

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: GUINNESS PRO14 SEASON SUSPENDED
    Posted: 12-Mar-2020 at 6:32pm
The current Guinness PRO14 season has been suspended in response to the evolving COVID-19 outbreak.

The PRO14 is an international league. Cross border travel is inevitable and that brings with it unique challenges. With governments in Italy and Ireland already putting in place clear directives and restrictions around public activities and travel, the decision to suspend the competition is appropriate. It is in the best interests of everyone that games are not played at this time. The suspension has been directed by the board of Celtic Rugby DAC and will be remain under constant review.

David Jordan, Tournament Director PRO14 Rugby, said: "We have made this decision with everyone’s welfare foremost in our minds. With an evolving situation in the five countries that take part in Guinness PRO14 it is important to make a clear decision that is in keeping with the advice of the various governments involved."

Resumption of the 2019/20 season will now become a matter of constant review. To this point PRO14 Rugby has ensured that it has the latest information and guidance made available by the local and national authorities via our participating unions in the UK, Ireland, Italy and South Africa.

This will remain the case for the duration of the suspension. This is an unprecedented action for the tournament and as such no end date to the suspension can be provided at this time.

In keeping with our practice during the outbreak, PRO14 Rugby will provide updates on the suspension when more information is available.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2020 at 5:36am
Ek persionlik dink hulle maak 'n berg van 'n molshoop, maar miskien sal dit nie si slegte ding vir die Leeus wees as Super rugby ook gestop word nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2020 at 7:51am
Ja-nee kyk, ek weet nie. Ek verstaan ook glad nie die histerie nie. Dalk is ek net stupid en oningelig. Al wat ek weet is dat mense wie produkte verkoop uit China (amper alle produkte) en mense in toerisme gaan 'n baie onseker tyd binne. As die ding nie vinnig bedaar nie gaan daar onmeetbare nagevolge wees.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeu1975 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 09-Mar-2020
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 26
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeu1975 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Mar-2020 at 10:23am
Die probleem met as so baie mense saamdrom by die byeenkomste is dat die siekte vinniger kan versprei. As jy bv. so byeenkoms bywoon word jy dalk aangesteek en vat jy dit huis toe. Daar by jou huis is daar dalk klaar siek/jonk/oud en as hulle  siek word van Corona kan dit erger vir hulle wees.
Gebore Leeu-ondersteuner
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-May-2020 at 6:24pm
Ek sien op facebook die Kings spelers en personeel het nog nie hulle April salarisse ontvang nie.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 10:29am
Ag nie alweer nie !


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 1:14pm
Ek se al lankal, ek dink nie regtig daar is geld vir 'n belegger om te maak in rugby nie, jy gaan maar net jou geld verloor. Lyk my daai beleggers in die Kings gaan dit ook nou agterkom
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 2:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek se al lankal, ek dink nie regtig daar is geld vir 'n belegger om te maak in rugby nie, jy gaan maar net jou geld verloor. Lyk my daai beleggers in die Kings gaan dit ook nou agterkom
As dit vir sokker kan werk moet daar 'n manier wees dat dit vir rugby ook sal werk. Hoe weet ek nie.
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 3:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek se al lankal, ek dink nie regtig daar is geld vir 'n belegger om te maak in rugby nie, jy gaan maar net jou geld verloor. Lyk my daai beleggers in die Kings gaan dit ook nou agterkom
As dit vir sokker kan werk moet daar 'n manier wees dat dit vir rugby ook sal werk. Hoe weet ek nie.
Die Europese sokker klubs maak goeie geld. Hulle stadions is ook meestal elke naweek vol. Ek weet by meeste van daai klubs kan jy ook aansluit as ondersteuner, teen n jaarlikse of maandelikse subskribsie. Verder maak hulle baie geld uit die merchandise wat verkoop word, en staan sponsors tou om hulle te borg. Hulle kit sponsorships beloop op average tussen 30 miljoen Pond en 50 miljoen Pond per jaar. Dis net die kit sponsorship - In rugby verskaf die kit sponsors meestal net dit, die kit (truie, sweetpakke, sakke, oefen klere ens.)

Main sponsors borg omtrent net soveel soos die kit sponsors, en hoewel dit kling of daai klubs rol in die geld is hulle challenge weer dat sokker spelers nie cheap is nie, en die kompetisie vir n ster speler se handtekening baie groot is.

In Europese sokker is meeste toeskouers ook seisoenkaartjie houers.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 3:30pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek se al lankal, ek dink nie regtig daar is geld vir 'n belegger om te maak in rugby nie, jy gaan maar net jou geld verloor. Lyk my daai beleggers in die Kings gaan dit ook nou agterkom
As dit vir sokker kan werk moet daar 'n manier wees dat dit vir rugby ook sal werk. Hoe weet ek nie.
Die Europese sokker klubs maak goeie geld. Hulle stadions is ook meestal elke naweek vol. Ek weet by meeste van daai klubs kan jy ook aansluit as ondersteuner, teen n jaarlikse of maandelikse subskribsie. Verder maak hulle baie geld uit die merchandise wat verkoop word, en staan sponsors tou om hulle te borg. Hulle kit sponsorships beloop op average tussen 30 miljoen Pond en 50 miljoen Pond per jaar. Dis net die kit sponsorship - In rugby verskaf die kit sponsors meestal net dit, die kit (truie, sweetpakke, sakke, oefen klere ens.)

Main sponsors borg omtrent net soveel soos die kit sponsors, en hoewel dit kling of daai klubs rol in die geld is hulle challenge weer dat sokker spelers nie cheap is nie, en die kompetisie vir n ster speler se handtekening baie groot is.

In Europese sokker is meeste toeskouers ook seisoenkaartjie houers.
Ek het al gewonder of dit sal werk as n SR franchise op die effektebeurs noteer, en aandele in die unie/klub aan die publiek verkoop, of hulle sal geld maak.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2020 at 3:33pm
Die enigste ouens wat geld maak in rugby is die Ceo's, afrigters en die goeie spelers
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.090 seconds.