The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Match 42 - Blues vs Lions |
Post Reply | Page <12345> |
Author | |
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien in Argentinie gaan die Jaguares Highlanders game voort, daar word net geen toeskouers by die stadions toeglaat nie.
|
|
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
Yeah, i reckon just a matter of time before Super Rugby placed on hold. Going to make a mess of the entire calendar for all sports.... even the golf is being cancelled!!!!! :(
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons gaan pale dan mis Jantjies die skop
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
En Dan n fwd pass van Jantjies...
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
okay en dit was maar net 'n goeie Blues drie, lekker vinnige bal by elke afbreekpunt
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het gekom na 'n strafskop teen Orie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sou die 3 punte vat hier
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
yip, Blues counter die maul effektief, 3 punte sou beter wees
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Drie vir Kriel maar hel ons het dit amper gebutcher, Marnus het omtrent 5 ouens oop links van hom en gaan self
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mooi leeus....Albert's was Baie in die aanloop na Kriel se drie
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Gelukkig vir ons maak die Blues ook talle dom foute
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie Blues drie, vleuel met die bal en die verdedigers is die haker en vaskop
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
22-10 rustyd na 'n strafdrie en geelkaart teen ons
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het eintlik baie goed in die eerste 30 minute gelyk, maar ek hjoop maar net die wiele kom nie nou af nie
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Defensive structure lyk beter.
Jantjies het ongelukkig nie n goeie game sover nie. Warner lyk beter.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kan nie weer die bal veld op skop en wag vir die blues om te hardloop nie.. dis selfmoord. Skop uit of hou die bal in die hand.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kom manne ons weet julle kan sit alles in en skakel foute uit in die tweede helfte dan kan ons dit doen
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Balretensie op die aanval is sreeds n probleem.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Warner, Alberts, Ulengo het uitgestaan vir my in die eerste helfte. Schoeman maak ook weer balle stadig soos gewoonlik
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vroee drie vir die Blues...na 'n paar strafskoppe afgestaan
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
En daar breek die damwal
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink die wiele het nou heeltemal afgekom
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nee hel met daai drie leer die Blues ons bietjie rugby
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Warner speel beter, maar sy skoppe het al vir die Blues 3 driee gegee
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
Haal net vir antjies af hel hy pas net vorentoe heeltyd
|
|
Post Reply | Page <12345> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |