The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Match 20 - Lions vs Stormers |
Post Reply | Page 123 7> |
Author | ||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 17-Feb-2020 at 6:19pm |
|
Me and the guy behind me at the stadium was saying the same thing. Lineout would easily have taken another minute and it would have been a maul (if we won it) and possibly a try or a penalty - in other words it would easily have eaten up the 3 minutes. But speaking as a spectator is very easy and being in the situation and having to make the right calls all the time as a new captain/coach combo is very hard I imagine. This is one thing that is very much in contrast to the previous regime under Swys - we are taking many more penalties to the poles, where under Swys he always wanted tries and believed even if we didnt get it we were still in a good field position and anything could happen.
Edited by TunaLion - 17-Feb-2020 at 6:20pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
When he lined up the kick, I said to my mate. This is the wrong call, we are already ahead, we must camp down in their 22 for 3 minutes to win the game. We put ourselves out of penalty range, but we needed a try to seal the deal , or at least we needed to play in their 22 for the last couple of minutes |
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
There was a point on Saturday when I was scared that we were heading back to the dark pre "relegation" days, especially at 15-26. Suddenly 2 tries later, all was well. Thinking back on the game, as much as I agreed with Elton taking that final penalty kick, maybe it was not the best option. A kick into touch beyond the 22m line, taking all the time permitted to get to the lineout and then hopefully winning the lineout, and resultant maul could have taken up the last few minutes. A 1 point win is much better than a 3 point loss. But all credit to the team for fighting back and making the so called best team in the SA conference sweat it out.
IMO opinion, Krappies had a good game. He is a livewire behind the scum, unpredictable, and has a good pass. Orie also had a good game. I just think that there needs to be better communication at lineout time. even the Mighty Marx still misses the odd throw. Orie stole a couple of vital lineouts, that proved immense. A Alberts had a fantastic cameo, and most of the other players had reasonable games.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Updated Lions Squad page after the weekend's match |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit was Willem Alberts se 38 Super Rugby wedstryd vir die Leeus, sy debuut was in 2007, maar sy 37 ste wedstryd was in 2009
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons moet ook net onthou dat n stut baie goed kan wees, maar as die slot en flank agter hom nie hulle kant bring nie, gaan hy sukkel. Marnus, sowel as Tshituka het hulle ongelukkig n paar keer daaraan skuldig gemaak dat hulle nie skrum nie. Marnus het daai een keer so half opgestaan voor die skrum verby was, en op die oomblik toe hy opstaan, toe gee die Stormers die 2nd shove.
Edited by valie - 17-Feb-2020 at 1:54pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis reg, was net die laaste 2 skrums in die eerste helfte wat die skrums gesukkel het. Dalk moet Jannie net die eerste 35 minute speel tot hy fikser is
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wil net sê oor Jannie.. die eerste 30 minute het Kitsshof hom niks gemaak nie en was ons skrum baie stewig, daarna het dit eers begin lol (seker toe Jannie moeg raak of Kitshoff hom uitgewerk het). Ons moet darem ook krediet gee wanneer die man goeie werk doen (teen een van die beste loskoppe huidiglik in wêreld rugby).
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ten opsigte van jong spelers is die enigste manier hoe ons sal weet of hulle sal leer uit hulle foute en onwikkel is om hulle blootstelling te gee onder druk. Sou nice gewees het indien ons meer van ons senior spelers kon behou, maar om span te probeer bou met spelers soos Ross Cronje en Robbie Coetzee is 'n mors van tyd. Hulle kon nie eens indruk in die Curry beker maak nie. Die span het beter as verwag Saterdag gespeel na twee swak weke, maar ons sal eers na die toer weet of laas naweek se tuiswedstryd regtig die begin van 'n nuwe era is. Die manier hoe die Stormers se een dimensionele agterspel ons verdediging op kritiese tye opgekoof het (ook opmerklik teen die Jaguares) pla my.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat die jong outjies betref, is dit altyd n moeilike een. Hou jy n rukkie langer met hom aan en hoop hy bereik sy potensiaal, of drop jy hom en knou sy selfvertroue so dat dit sy loopbaan benadeel? Dis waarom player management so belangrik is. Ons moes agv spelers verliese n klomp jong spelers prematuur aan die diepkant ingooi, so ons gaan ongelukkig moet weet daar gaan van hulle wees wat nie die mas gaan opkom nie, en ander gaan, hoewel dit dalk langer kan vat. Ek stem dat die jong manne moet weet die fringe spelers kompeteer vir plekke, en as hulle op die vlak wil speel, moet hulle dit onmoontlik maak vir die afrigter om hulle nie te kies nie.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Orie vs n junior is n ander saak. Ons weet hy het al baie kanse gehad. |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Is super rugby die plek om vas te byt met 'n speler wat nie die mas opkom, en jou potensieel wedstryde kos? Kan Orie ook hier noem, want hoe lank kla ons nou al oor sy swak hande?
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou julle Marx se eerste game? Akkers het hom vinnig afgehaal en ons het hom die res van die seisoen nie weer gesien nie. Ek stem, bietjie vasbyt is nie n slegte ding nie. Krappie sal verbeter en ek dink JHC moet met Jansen bietjie swop om te kyk hoe dit gaan. Mens moet hulle kans gee om hulle swakpunte uit te wys sodat hulle kan verbeter, dit help nie mens dink jy is goed en sien jou agterent nie. |
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
2 en 9 (deel van spine soos Swys sal sê) skep vir ons probleme. Daar is min spelers wat Krappie se entoesiasme om match en ek het baie respek vir die manier hoe hy van humble beginnings by HS Linden en later Wits homself opgespeel het...ek dink net nie hy is SR gehalte (op oomblik anyway). Verder is hy eintlik ‘n 15. Mens maak nie ‘n 9 in rugby imo. Jy is een of nie. Selfde met hakers en loskakels.
Ek dink meeste voel Campher>Jansen. Die manne sal maar moet werk. Help nie ons breek die bank op bv Dweba of Bismarck terwyl oms wag vir Marx. Dit maak ons egter lelik seer op stadium. Soms is bietjie vasbyt met speler ook die regte ding en kan dit later dividende gee. Voel net of dit op oomblik teen duur prys kom.
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ja nee Pieter Jansen is definitely not our solution at hooker; can't find and jumper, makes no impact in broken play and can't scrum. Things looked better when JHC came on.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Robbie is baie average. Maar ons is desperate , haha
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink hy is nog beseer ook.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het mos voor die toernooi gese ons kort hom, toe vertel almal my hy is so sleg en dis beter om met die jong ouens te speel. Nouja..
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het na gister se game die gevoel dat ons behoort te mik vir 3 wenne oorsee en glo dit is realisties
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink ook Jannie is goed vir die span, sal hom net eerder 2de helfde gebruik
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
die hakkers was eerste op die veld voor die game , besig om target te gooi. As mens so sukkel in die lynstaan dan gan jy heel game sukkel.
Met die eerste drie het die stormers nie eers contest nie , en ons het die lynstaan verloor, dit mag nooit gebeur nie. Beide UJ en wits het ook gesukkel by die lynstaan. Warren Whitley was by daai game maandag aand , sy coaching gaan hier getoets word. Ja , die spelers moet executie, maar hy is verantwoordelik vir daai deel van die spel. Ons defense is BAIE beter as laas jaar, 2 van die 4 driee teen ons was baie soft. Ons kick off receipts is ook baie beter , dit was laas jaar n major issue. Ons moet net die scrums en lybstane uit sort dan Sal ons begin wen. Elton was gister briljant gewees. Met n jong scrummie aan sy binnenkant en nuwe centers aan sy buitenkant. Jannie was average, maar hy het baie gestress gelyk daai laaste 20 min, asof ons n final speel , dit was goed om te Sien. Hy is clearly nie net n passenger nie , hy is hier om n verskil te maak en wil hé ons moet wen. |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Krappies van der Berg het gister 'n paar foute gemaak , maar hy soek ten minste vir geleendhede om aan te val, iets wat ons die afgelope twee jaar min van gesien in ons skrumskakels. Ja, Dillon het goed gelyk toe hy opgekom het, maar teen daai tyd was die WP voorspeler pap, en al ons agterspelers het begin goed lyk op aanval (nie so goed op verdediging nie).
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ons span is ook baie beter as laasjaar,maar dat ons somehow swakkeer gaan doen omdat die ander spanne in ons groep baie beter is as laasjaar, soos die Stormers en Sharks. Die Jags het ook baie beter begin as laasjaar en daar het hulle reeds die finaal gemaak. Weet nie van die Bulle nie. Ons het n ietwat moeilike toer met n jongerige/onervare span. Dink die Bye kom op n goeie tyd na die ontwrigtings van die twee weke voor die Reds game (siekte,toer,beserings). Jaco gaan n moerse impak maak op die span wanneer hy terugkom, net soos Willem gister gemaak het, maar teen daardie tyd is dit al bietjie laat in die kompetisie. Hopelik kry ons n klomp BPs eneen wen op toer, dit sal werkbaar wees. Dink ons grootste probleem op die stadium is die skrumskakel (Krappies) en die hakkers. Krappies/Morne was baie stadig by die losgemale en ons het gesien hoe baie beter ons gespeel het met Dillon wat vinnig skoongemaak het. Om goed te doen in skrums het n mens n sterk hakker nodig en ek dink dit is hoekom ons skrums so sukkel vanjaar,want die stutte en slotte is dieselfde as laasjaar. Die hakkers moet ook baie verbeter met hul ingooi werk,met die een swak ingooi wat gelei het tot n drie en as mens hard wil wees kan mens se dit het die game gekos vir ons saam die baie strafskoppe by die skrums.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie trots gewees gister ons span het hulle Kant gebring, die middel veld af exit kicks het meeste van die tyd goed uitgewerk, ek dink Peyper is n regverdige man, kon slegs daardie laaste lynstaan sien waar by n moerse fout begaan het dink nie dit maak hom anti Lions nie, was weer lekker om by die park te wees, Willem was great om the sien, kan nie wag dat Kriel terug is nie, Jantjies was ook great, Stormers het werklik n goeie span die jaar, ons is baie beter as laasjaar, dink ook steeds sal better wees as Sadie begin en ons hakers omruil
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Expected us to struggle upfront, and yes we struggled, but we were better than expected, especially when the altitude started playing a role the last 20 minutes. Also expected some mistakes due to inexperience and untested combinations, and there were two that led to tries. Think the Stormers ability to unlock our defense (in the midfield and outer channels) that led to tries by Peterson and Nel is what finally sank us.
|
||
Post Reply | Page 123 7> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |