Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > SuperSport Rugby Challenge
  New Posts New Posts RSS Feed - SuperSport reeks dalk binnekort volkome amateur
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Connacht in Ireland in the URC on 23 March 2024, kickoff is at 19:15

SuperSport reeks dalk binnekort volkome amateur

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39011
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: SuperSport reeks dalk binnekort volkome amateur
    Posted: 18-Nov-2019 at 7:53am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/supersport-reeks-dalk-binnekort-volkome-amateur-20191116

Die SuperSport-uitdaagreeks sal volgende jaar nog voortgaan, maar moontlik net as ’n amateurkompetisie wat in 2021 afgelas kan word.

Volgens Rapport se inligting het SA Rugby die afgelope week die onderskeie provinsies ingelig dat die SuperSport-uitdaagreeks volgende jaar sal voortgaan, omdat daar nog ’n jaar van die kontrak met die TV-uitsaaier oor is. Oor die samestelling van die kompetisie is daar egter nog nie duidelikheid nie.

Met die aanvaarding van die nuwe kontrakteringstelsel, met franchises wat net 45 senior spelers mag kontrakteer en beperk is tot R10 miljoen vir junior spelers, is dit vir veral franchises moeilik om tydens die Superreeks twee afsonderlike spanne op die veld te sit.

Baie van die franchises moet spelers afstaan aan die Varsitybeker, terwyl die sogenaamde kleiner unies reeds baie aan sy spelerskorps moes sny weens ’n verminderde toelae.

Die nuwe kontrakteringsmodel vereis dat kleiner unies net 23 spelers mag kontrakteer, met ’n spelersbegroting van net R6 miljoen. Die 920 beroepspelers wat die land tans het, sal met meer as die helfte verminder.

Met dit in gedagte het ’n paar kleiner unies aanvaar hulle sal klub- en amateurspelers in die SuperSport-kompetisie moet gebruik. Die Boland en Griffons, wat spelers tans net vir agt maande van die jaar kontrakteer, het reeds gesê dat dít hul plan vir volgende jaar is.

Een rugbyadministrateur het aan Rapport gesê dit is net ’n kwessie van tyd voordat die kompetisie “volkome amateur” word.

“Super-spanne het ’n kompetisie nodig waarin hulle beseerde spelers kan laat speel voordat hulle weer in die Superreeks speel, soos wat Warren Whiteley gedoen het. Dit is ongelooflik belangrik om die SuperSport-kompetisie met ’n professionele span te speel. As dit verander, waar speel daardie spelers dan?”
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Nov-2019 at 8:44am


We definitely need all the unions to continue to grow and develop young talent, they can use the money that they paid to "semi retired" X superrugby players to fund development instead. 

Many of the small union players are actually just super rugby fringe players that couldn't make the cut and might as well just play in a semi professional/amateur league. 

We need strong support to schools and youth , skills development is far more important than paying someone like Theuns Kotze to play for Boland every week. 

Our varsity rugby is very strong and if we couple that with some strong clubs, we should have enough senior players. (As long as we have the juniors coming trough the system, hence the need to invest in them)



 


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Nov-2019 at 8:51am
Die probleem is dat die kapitaal wat in rugby in SA Bele word, nie tred gehou het met inflasie nie. Meeste Super franchises se hoofborgskap werk uit so tussen 20 en 30 miljoen rand per jaar uit. Dit het al vir die laaste 15 jaar nie veel verhoog nie, wat beteken dat Rugby finansieel elke jaar agteruit boer.
Die swak rand help ook nie veel nie.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.141 seconds.