Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Cash se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Cash se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 34567 11>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 6:04am

United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-20229222.2%
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 10:13am
Our remaining games are as follows:

Leinster - AWAY (Currently 3rd)  25 Feb
Cardiff - HOME (Currently 11th) 13 Mar
Munster - HOME (Currently 5th) 19 Mar
Ospreys - HOME (Currently 6th) 25 Mar
Edinburgh - HOME (Currently 4th) 2 Apr
Sharks - AWAY (Currently 9th) 9 Apr
Connacht - HOME (Currently 10th) 23 Apr
Benetton - HOME (Currently 8th) 30 Apr
Dragons - AWAY (Currently 15th) 21 May

Of those games, I do not see us winning one of them. I joked a few weeks back that we can so long make it 18-3 for the current season, but looking at the fixtures list, I am starting to honestly think that is optimistic, unless something drastic happens at Ellis Park behind closed doors. Coaching wise, personnel wise, player wise or management wise -> hell at this stage, any change will be good.

So the "easiest" game on paper seems to be the Dragons game, however since that one is away and we are just 1 log point and position above them, I would not put any money on it at this stage.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Feb-2022 at 10:17am
I hope everyone can now see why I am so negative. Our best shot at points was the other SA teams who are also still finding their feet and we messed that one up badly. I wanted the Lions to be the first SA team to qualify for the European competitions, where the big money is and there is now no way that will happen.

Now we need to get results vs teams ranked: 3, 4, 5, 6, 8, 9, 10, 11, 15

This while we struggled to even beat Zebre whose only log point so far came from the 4 tries scored vs us.

Enough said. CHANGE IS NEEDED!


Edited by TunaLion - 13-Feb-2022 at 10:19am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 9:00am

United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-202210220.0%
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:08pm
So sy Super rugby rekord (6 games) was 16.7%. Sy CC (30 games) is 53% (die swakste van al ons coached met >10 wedstryde. En URC (10 games) staan hy op 20%. 

So as mens al daai wedstryde se gemiddeld vat staan hy op 30% na 46 wedstryde. Waar in jou lewe het jy al in enige sportsoort gesien 'n coach word aangehou vir 46 wedstryde met 'n 30% wen rekord???
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:11pm
Sy rekord IS baie swak...maar ek dink hy word ook in die wiele gery omdat ons dalk nie sulke vreeslike goeie spelers het nie. Ons het BAIE spelers verloor die laaste 4 jaar of so, en hulle is nooit vervang met spelers op dieselfde vlak nie
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:22pm
So nou is dit die volgende spanne wat voorlê in die nabye toekoms:

12de Cardiff
4de Munster
7de Ospreys

Almal tuis.

As ons enige respek wil herwin, MOET ons Cardiff en Ospreys wen. Dit en ons 2de laaste game teen 10de Benetton (ook op die Park) is seker die enigste semi realistiese games wat ons nog kan wen.


Edited by TunaLion - 28-Feb-2022 at 3:23pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sy rekord IS baie swak...maar ek dink hy word ook in die wiele gery omdat ons dalk nie sulke vreeslike goeie spelers het nie. Ons het BAIE spelers verloor die laaste 4 jaar of so, en hulle is nooit vervang met spelers op dieselfde vlak nie

Dit is so ja. Maar spelers verloor is 'n konstant, dit gaan altyd gebeur maak nie saak wat nie. En as mens daaraan dink, waarom waai al ons spelers? Bo en behalwe die cash oorsee (pun intended). Dis omdat niemand wil deel wees van 'n verloorspan nie! As jou baas 'n idioot is en die besigheid begin ly onder hom gaan jy ook van die sinkende skip spring. So ja, my mening is Cash is deel van die rede waarom ons so baie spelers verloor
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:34pm
ons het die goeie spelers op dieselfde tyd verloor toe Ackers gewaai het
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 3:35pm
@Tunalion, ons speel ook nog die Dragons, hulle is onder ons op die log, dis sekerlik ons beste kans vir 'n wen
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 4:19pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sy rekord IS baie swak...maar ek dink hy word ook in die wiele gery omdat ons dalk nie sulke vreeslike goeie spelers het nie. Ons het BAIE spelers verloor die laaste 4 jaar of so, en hulle is nooit vervang met spelers op dieselfde vlak nie

Dit is so ja. Maar spelers verloor is 'n konstant, dit gaan altyd gebeur maak nie saak wat nie. En as mens daaraan dink, waarom waai al ons spelers? Bo en behalwe die cash oorsee (pun intended). Dis omdat niemand wil deel wees van 'n verloorspan nie! As jou baas 'n idioot is en die besigheid begin ly onder hom gaan jy ook van die sinkende skip spring. So ja, my mening is Cash is deel van die rede waarom ons so baie spelers verloor
Dis waar, ja. Spelers verloor is n konstant, maar geen ander span het soveel internasionale spelers, in hulle prime, in so n kort tydjie verloor soos ons nie. Die ideaal sou wees dat daai spelers nog n jaar of 3 by ons sou speel, wat ons sou kans gee om die jong, talentvolle spelers in te ease. Dit het ongelukkig nie gebeur nie, en ons moes baie van die jong outjies by die diepkant ingooi, en waar tekorte was met beskikbare spelers aanvul, wat dalk nie op dieselfde standaard is as die spelers wat weg is nie. Cash is absoluut deur die perfekte storm getref, en beserings aan sleutelspelers, het dit ook nie makliker gemaak nie.


Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Feb-2022 at 4:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

@Tunalion, ons speel ook nog die Dragons, hulle is onder ons op die log, dis sekerlik ons beste kans vir 'n wen


Maar daardie game is weg van die huis... so dit is moeilik om te judge...
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Mar-2022 at 11:40am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sy rekord IS baie swak...maar ek dink hy word ook in die wiele gery omdat ons dalk nie sulke vreeslike goeie spelers het nie. Ons het BAIE spelers verloor die laaste 4 jaar of so, en hulle is nooit vervang met spelers op dieselfde vlak nie

Dit is so ja. Maar spelers verloor is 'n konstant, dit gaan altyd gebeur maak nie saak wat nie. En as mens daaraan dink, waarom waai al ons spelers? Bo en behalwe die cash oorsee (pun intended). Dis omdat niemand wil deel wees van 'n verloorspan nie! As jou baas 'n idioot is en die besigheid begin ly onder hom gaan jy ook van die sinkende skip spring. So ja, my mening is Cash is deel van die rede waarom ons so baie spelers verloor
Dis waar, ja. Spelers verloor is n konstant, maar geen ander span het soveel internasionale spelers, in hulle prime, in so n kort tydjie verloor soos ons nie. Die ideaal sou wees dat daai spelers nog n jaar of 3 by ons sou speel, wat ons sou kans gee om die jong, talentvolle spelers in te ease. Dit het ongelukkig nie gebeur nie, en ons moes baie van die jong outjies by die diepkant ingooi, en waar tekorte was met beskikbare spelers aanvul, wat dalk nie op dieselfde standaard is as die spelers wat weg is nie. Cash is absoluut deur die perfekte storm getref, en beserings aan sleutelspelers, het dit ook nie makliker gemaak nie.

Ons het omtrent 30 spelers verloor die afgelope 2 jaar. Die groot rede hiervoor is geld. Agv Covid kon ons net eenvoudig nie meer die salarisse bekostig nie en meeste spelers is vroeg uit hul kontratke laat gaan. Terwyl die Bulls en Sharks kontant inspuitings kry moet die Leeus elke sent 3 keer omdraai. Nou sit ons met spelers en en afrigters wie die beste is wat ons kan bekostig. Dis hoekom hul bly is om net-net te verloor teen LEinster en die Bulls, want ons is eintlik 'n semi-pro unie wat internasionaal meeding.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Mar-2022 at 8:11pm
@Attie, verduidelik dan asb vir my hoe die Stormers so baie van hulle spelers behou en selfs nuwes kon teken, soos Gelant, ens? Hulle is immers op die "brink of bankruptcy" en selfs onder administrasie. Maar tog was hulle voor laas naweek nog die beste Suid-Afrikaanse span in die URC. So ek is jammer, maar mens kan nie al die speler verliese alleenlik op ons finansies blameer nie.

Dan wil ek ook noem van al die drama's in die Stormers se raadsaal, maar selfs met daardie personeel wat hoofsaaklik net hulself wou verryk, doen hulle beter as ons op en af van die veld af (in terme van speler kontraktering, ens). Wat sê dit dan van ons bestuur?


Edited by TunaLion - 01-Mar-2022 at 8:14pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2022 at 2:02pm
As ons geen van ons oorblywende wedstryde van die URC wen nie, dan is Cash se losing streak gelyk aan Dick Muir s'n, bygesê dat daar nog 8 wedstryde is om te gaan in die URC, so dit is meer as helfte van die 13 wedstryde. But just putting it out there te keep in the back of our minds....

Dan wil ek ook noem, dat geen van die URC spanne in die liga van die NZ spanne is in my opinie, so dit is seker die URC is 'n makliker kompetisie (weereens in my opinie).


Edited by TunaLion - 02-Mar-2022 at 2:03pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2022 at 2:08pm
https://www.news24.com/sport/rugby/super14/muir-starting-to-see-the-light-20100429

Lol, ekt op hierdie ou artikel van News24 afgekom waar hulle met Dick gepraat het na hy 10 games verloor het in 2010 by ons. Lees maar hoe optimisties hy was nog op daardie stadium! LOL

Klink baie soos 'n recording van ons huidige afrigters waar hulle glo dinge moet net click en als sal in plek val en waar hulle kyk na die "goeie performances" in plaas van die resultate. Deja Vu omtrent!


Edited by TunaLion - 02-Mar-2022 at 2:08pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2022 at 3:05pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

@Attie, verduidelik dan asb vir my hoe die Stormers so baie van hulle spelers behou en selfs nuwes kon teken, soos Gelant, ens? Hulle is immers op die "brink of bankruptcy" en selfs onder administrasie. Maar tog was hulle voor laas naweek nog die beste Suid-Afrikaanse span in die URC. So ek is jammer, maar mens kan nie al die speler verliese alleenlik op ons finansies blameer nie.

Dan wil ek ook noem van al die drama's in die Stormers se raadsaal, maar selfs met daardie personeel wat hoofsaaklik net hulself wou verryk, doen hulle beter as ons op en af van die veld af (in terme van speler kontraktering, ens). Wat sê dit dan van ons bestuur?

Ek sien op Twitter een van ons leeu ondersteuners wys uit dat EE R18milj verdien het in Frankryk. So hoe kan die sharks hom, Kolisi, Am etc bekostig met die salary cap? Wat is die punt van 'n salary cap as daar maniere rondom dit is? 

En waarom kry ons nie ander bronne van inkomste vir speler salarisse nie?
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2022 at 3:19pm
Die salary cap is iets soos R65 miljoen vir die hele span (of hoeveel okal dit vanjaar is, ek onthou net iets van dit was R65 miljoen op 'n tyd), dit beteken die jaarlikse salarisse mag nie bo dit gaan vir die hele groep nie. So een speler kan bv R60 miljoen 'n jaar kry en die res R5 miljoen tussen hulle verdeeld. Dan die enigste ander limiet is die hoeveelheid spelers wat 'n span mag kontrakteer. Dan moet mens ook nog onthou dat die salary cap nie die porsie van SARU se kontrak insluit nie, dit is net die deel wat die unies betaal vir die spelers.

Dan het daardie ondersteuner seker nie gelees dat EE bereid was om 'n groot paycut te vat om terug te kom SA toe nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Mar-2022 at 3:53pm
Daar is baie stories.. ons "salary cap" dink ek nie is al so "vas" as wat ons dink nie.. dink maar aan Saracens se maniere om dit.. daar was sprake dat van die WP spelers direk deur DHL n gedeelte van hulle pay gekry het ens.Dink julle daai tel deel van die 65miljoen? 

Soos genoem SARU se gedeelte tel ook nie, maar hoekom dan nie? Hulle moet dit in ag neem, want sonder SARU se gedeelte sou die speler miskien nie eers daar gewees het nie (sou oorsee gegaan het), so die Unie trek steeds voordeel uit dit uit.

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 7:17am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die salary cap is iets soos R65 miljoen vir die hele span (of hoeveel okal dit vanjaar is, ek onthou net iets van dit was R65 miljoen op 'n tyd), dit beteken die jaarlikse salarisse mag nie bo dit gaan vir die hele groep nie. So een speler kan bv R60 miljoen 'n jaar kry en die res R5 miljoen tussen hulle verdeeld. Dan die enigste ander limiet is die hoeveelheid spelers wat 'n span mag kontrakteer. Dan moet mens ook nog onthou dat die salary cap nie die porsie van SARU se kontrak insluit nie, dit is net die deel wat die unies betaal vir die spelers.

Dan het daardie ondersteuner seker nie gelees dat EE bereid was om 'n groot paycut te vat om terug te kom SA toe nie.

Glo jy dit???
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 8:10am
Die ander ding.. dink julle die Leeus het n 65bar budget? not a chance!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 9:30am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die salary cap is iets soos R65 miljoen vir die hele span (of hoeveel okal dit vanjaar is, ek onthou net iets van dit was R65 miljoen op 'n tyd), dit beteken die jaarlikse salarisse mag nie bo dit gaan vir die hele groep nie. So een speler kan bv R60 miljoen 'n jaar kry en die res R5 miljoen tussen hulle verdeeld. Dan die enigste ander limiet is die hoeveelheid spelers wat 'n span mag kontrakteer. Dan moet mens ook nog onthou dat die salary cap nie die porsie van SARU se kontrak insluit nie, dit is net die deel wat die unies betaal vir die spelers.

Dan het daardie ondersteuner seker nie gelees dat EE bereid was om 'n groot paycut te vat om terug te kom SA toe nie.

Glo jy dit???


Ek doen actually. Dalk nie 'n massiewe paycut nie, maar ek is baie seker dat ons unies nie kan kompeteer met Toulon nie. Of dink jy ons unies kan?


Edited by TunaLion - 04-Mar-2022 at 9:30am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 10:35am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die salary cap is iets soos R65 miljoen vir die hele span (of hoeveel okal dit vanjaar is, ek onthou net iets van dit was R65 miljoen op 'n tyd), dit beteken die jaarlikse salarisse mag nie bo dit gaan vir die hele groep nie. So een speler kan bv R60 miljoen 'n jaar kry en die res R5 miljoen tussen hulle verdeeld. Dan die enigste ander limiet is die hoeveelheid spelers wat 'n span mag kontrakteer. Dan moet mens ook nog onthou dat die salary cap nie die porsie van SARU se kontrak insluit nie, dit is net die deel wat die unies betaal vir die spelers.

Dan het daardie ondersteuner seker nie gelees dat EE bereid was om 'n groot paycut te vat om terug te kom SA toe nie.

Glo jy dit???


Ek doen actually. Dalk nie 'n massiewe paycut nie, maar ek is baie seker dat ons unies nie kan kompeteer met Toulon nie. Of dink jy ons unies kan?
Ek glo dit ook. Hy het by Toulon 900 000GBP per jaar verdien. Dis net meer as R18 miljoen  per jaar. Daar is nie 'n manier dat eers die Sharks daai tipe geld kan betaal nie. Ek skat hy moet tussen Saru en die Sharks so R6 mil per jaar betaal word. 

Edited by valie - 04-Mar-2022 at 10:39am
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 12:00pm
Hmmmm, sou julle as jul 18milj kan verdien eerder iewers anders gaan werk vir minder as die helfde daarvan? 

Ek stem dat die sharks nie die volle bedrag sal kan betaal nie, maar ek dink tussen hulle, SARU en ander eksterne sponsors behoort hy nie peanuts te verdien nie
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2022 at 12:32pm
Help nie ons spekuleer hier nie en nou kom dit neer op opinies en hoor sê...
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 34567 11>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.199 seconds.