Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - LIONS VS PUMAS
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

LIONS VS PUMAS

 Post Reply Post Reply
Author
Message
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: LIONS VS PUMAS
    Posted: 10-Jul-2019 at 9:55am
Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 10:11am
Dis omtrent hoe ek ook gedink het. Verlaat Vorster, Mapoe ens. ons dadelik of eers later in die jaar?
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 10:19am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Dis omtrent hoe ek ook gedink het. Verlaat Vorster, Mapoe ens. ons dadelik of eers later in die jaar?
Weet glad nie ... sal ook wil weet of ouens soos Kwagga Orie en seker Janjies gaan terug kom vanaf die Bokke as hulle nie gekies word nie... Wazza soos ek verstaan is terug 3de week in CB
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 10:29am
Originally posted by monster monster wrote:

Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Boeboes is in Japan vir die CC as ek dit nie mis het nie.
15. Green 14. Skosan 13. Simelane 12. Van Der Schyff 11. Jean Luc Cilliers 10. Reynolds 9. Ross 8. Daymani 7. Brink 6. Venter 5. Ruan Venter 4. Herbst 3. Jonker/ van Wyk 2. Campher 1. Dylan
16. Jansen 17.Sithole / van Wyk 18. Tshituka 19. Schoeman 20. Massyn/De Villiers 21.Dillon  22. Rass

As die gerugte oor Scarra en Ulengo waar is, sal ek hulle seker ook betrek erens
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 10:34am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Boeboes is in Japan vir die CC as ek dit nie mis het nie.
15. Green 14. Skosan 13. Simelane 12. Van Der Schyff 11. Jean Luc Cilliers 10. Reynolds 9. Ross 8. Daymani 7. Brink 6. Venter 5. Ruan Venter 4. Herbst 3. Jonker/ van Wyk 2. Campher 1. Dylan
16. Jansen 17.Sithole / van Wyk 18. Tshituka 19. Schoeman 20. Massyn/De Villiers 21.Dillon  22. Rass

As die gerugte oor Scarra en Ulengo waar is, sal ek hulle seker ook betrek erens

Dink van Der schyff Nog beseer sal Jan Louis LeGrange kies

Once a Lion always a lion
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 11:00am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Boeboes is in Japan vir die CC as ek dit nie mis het nie.
15. Green 14. Skosan 13. Simelane 12. Van Der Schyff 11. Jean Luc Cilliers 10. Reynolds 9. Ross 8. Daymani 7. Brink 6. Venter 5. Ruan Venter 4. Herbst 3. Jonker/ van Wyk 2. Campher 1. Dylan
16. Jansen 17.Sithole / van Wyk 18. Tshituka 19. Schoeman 20. Massyn/De Villiers 21.Dillon  22. Rass

As die gerugte oor Scarra en Ulengo waar is, sal ek hulle seker ook betrek erens

Dink van Der schyff Nog beseer sal Jan Louis LeGrange kies

Ek het verstaan van de Schyff kan dalk reg wees, maar indien nie, stem ek saam oor La Grange. Of dalk met Ras begin en La Grange op die bank.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 11:11am
Ek het skoon vergeet van Wayne van der Bank. Hy is ook n 12
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 12:37pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek het skoon vergeet van Wayne van der Bank. Hy is ook n 12

Ja hy is ook heel goed...weet net nie of hy Nog by ons is nie
Once a Lion always a lion
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 1:44pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ek het skoon vergeet van Wayne van der Bank. Hy is ook n 12

Ja hy is ook heel goed...weet net nie of hy Nog by ons is nie
Hy het in die SRC span ge speel.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 1:55pm
Sien regtig uit na ons span aankondiging....Wie dink julle Gaan Cappie wees,Ross ?
Once a Lion always a lion
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 3:14pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Sien regtig uit na ons span aankondiging....Wie dink julle Gaan Cappie wees,Ross ?
Ja, ek het ook nogal gedink dit kan hy wees
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 7:47pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Boeboes is in Japan vir die CC as ek dit nie mis het nie.
15. Green 14. Skosan 13. Simelane 12. Van Der Schyff 11. Jean Luc Cilliers 10. Reynolds 9. Ross 8. Daymani 7. Brink 6. Venter 5. Ruan Venter 4. Herbst 3. Jonker/ van Wyk 2. Campher 1. Dylan
16. Jansen 17.Sithole / van Wyk 18. Tshituka 19. Schoeman 20. Massyn/De Villiers 21.Dillon  22. Rass

As die gerugte oor Scarra en Ulengo waar is, sal ek hulle seker ook betrek erens

Op 5 bedoel jul seker Ruan Vermaak. Hy het laasweek vir die o/21s gespeel. Dink jul hy gaan speel bo v d Sluys?

Spanne in CC het darem die jaar 23 spelers.


Edited by Attie Karate - 10-Jul-2019 at 7:49pm
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jul-2019 at 9:10pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

Ons kan seker maar so biedtjie spekuleer oor Saterdag se span tot ons iets hoor van die unie. Met Kwagga en Kie by die Bokke en n paar manne wat weg is lyk ons opsies maar min.
 
My span vir Saterdag sal volg wees:
 
15. Boeboes 14. Skosan 13. Simelani 12. ????? 11. Green 10, Reynolds 9. Rss Cronje (Captian) 8. Tshituka 7. Brink 6. Venter / Schoeman 5. Ruan Venter 4. Ryno Herbts 3. Jonker 2. Campher 1. Smith Reserwes: Sitholi, ?????, Notnagel, Schoemn/Venter, Dyimani, Dillon Smith, Rass
 
Wat dink julle
Boeboes is in Japan vir die CC as ek dit nie mis het nie.
15. Green 14. Skosan 13. Simelane 12. Van Der Schyff 11. Jean Luc Cilliers 10. Reynolds 9. Ross 8. Daymani 7. Brink 6. Venter 5. Ruan Venter 4. Herbst 3. Jonker/ van Wyk 2. Campher 1. Dylan
16. Jansen 17.Sithole / van Wyk 18. Tshituka 19. Schoeman 20. Massyn/De Villiers 21.Dillon  22. Rass

As die gerugte oor Scarra en Ulengo waar is, sal ek hulle seker ook betrek erens

Op 5 bedoel jul seker Ruan Vermaak. Hy het laasweek vir die o/21s gespeel. Dink jul hy gaan speel bo v d Sluys?

Spanne in CC het darem die jaar 23 spelers.
Jy is reg ja, dis Ruan Vermaak, en nie Venter nie.
die 23 spelers is goeie nuus.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 6:42am
Span word vandag aangekondig. Ek is hierdie week op kursus, so kan nie die perskonferensie bywoon nie, maar sal darem seker die span kan pos sodra ek dit kry.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 12:33pm
Die Leeus begin Saterdag op Emirates Airlinepark vir die toekoms bou wanneer hulle die Pumas in die Curriebekerreeks aandurf.

Die gemiddlde ouderdom van die beginspan is skuins by 23 jaar en die oudste van die driekwarte is net 22 jaar en ses maande oud.

Die oudste lid van die span is die 30-jarige Marnus Schoeman, gevolg deur die 29-jarige Ross Cronjé wie die span ook sal aanvoer.

Die volgende oudste lid van die span is die 25-jarige Dylan Smith in die voorry.

Daar is ook vier Onder 21-spelers in die groep, Tyrone Green, Wandisile Simelane, Vincent Tshituka en Reinhardt Northagel.

Tshituka is die baba van die span.

Green begin op heelagter met Madosh Tambwe en Stean Pienaar – wie sy eersterangse buiging maak – as die vleuels.

James Venter kry ‘n welverdiende kans op agtsteman.

Die span (met ouderdom): 

Dylan Smith 25jr 4mnde
Jan-Henning Campher 22jr 7mnde
Johannes Jonker 24jr 10mnde
Rhyno Herbst 23jr 0mnde
Reinhardt Nothnagel 21jr 9mnde
Marnus Schoeman 30jr 5mnde
Vincent Tshituka 20jr 10mnde
James Venter 22jr 10mnde
Ross Cronjé 29jr 11mnde
Shaun Reynolds 24jr 0mnde
Stean Pienaar 22jr 2mnde
Wayne van der Bank 22jr 6mnde
Wandisile Simelane 21jr 3mnde
Madosh Tambwe 22jr 2mnde
Tyrone Green 21jr 4mnde

Reserwes: 
Pieter Jansen 24jaar 3mnde
Jacobie Adriaanse 33 jr 11mnde
Sti Sithole 26jr 3mnde
Ruben Schoeman 23jr 3mnde
Len Massyn 22jr 1mnd
Dillon Smit 26jr 7mnde
Manny Rass 21jr 2nde
Jan-Louis la Grange 22jr 3mnde
Once a Lion always a lion
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 12:53pm
Ross is the captain. Good team these youngsters have got some serious talent.
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 1:01pm
Where is Cyle Brink & Skosan?
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 1:14pm
Brink? Skosan? Dyamani?

Happy to see James Venter get a start in what looks like a pretty decent team.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 1:17pm
Eish... as mens hierdie spannetjie bv met die Sharks se Curriebeker span vergelyk, kan ons maar vergeet om goed te doen die jaar.
Back to Top
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 6:48pm
Dankbaar dit is nie n kwota belaaide span nie, meriete het sy werk gedoen, behalwe vir Cyle Brink is dit seker beste beskikbare span
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 8:46pm
Pumas: 15 Devon Williams, 14 Morne Joubert, 13 Neil Maritz, 12 Ryan Nell (captain), 11 Etienne Taljaard, 10 Jacobus Marais, 9 Reynier van Rooyen, 8 Willie Engelbrecht, 7 Hermanus Carel du Preez, 6 Jeandre Rudolph, 5 Stefan Willemse, 4 Le Roux Roets, 3 Marne Coetzee, 2 Marko Janse van Rensburg, 1 Andrew Beerwinkel.
Replacements: 16 Cornelius Els, 17 Wikus Groenewald, 18 Hilton Lobberts, 19 Phumzile Maqondwana, 20 Ashlon Davids, 21 Christopher Smith, 22 Henko Marais, 23 Morgan Naude.

Once a Lion always a lion
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jul-2019 at 8:48pm
Ek dink die leeus moet regtig na n speler Soos Le Roux Roets kyk....
Once a Lion always a lion
Back to Top
Lionsinpta View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Stellenbosch
Status: Offline
Points: 342
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lionsinpta Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jul-2019 at 1:55pm
Lions – 15 Tyrone Green, 14 Madosh Tambwe, 13 Wandisile Simelane, 12 Wayne van der Bank, 11 Stean Pienaar, 10 Shaun Reynolds, 9 Ross Cronjé (c), 8 James Venter, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Reinhard Nothnagel, 4 Rhyno Herbst, 3 Johannes Jonker, 2 Jan-Henning Campher, 1 Dylan Smith.
Subs: 16 Pieter Jansen, 17 Sti Sithole, 18 Jacobie Adriaanse, 19 Ruben Schoeman, 20 Len Massyn, 21 Dillon Smit, 22 Manuel Rass, 23 Jan-Louis la Grange.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.104 seconds.