Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Leeus se seisoen, en die pad vorentoe
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Leeus se seisoen, en die pad vorentoe

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Leeus se seisoen, en die pad vorentoe
    Posted: 18-Jun-2019 at 7:38am
So, wat is julle opinie? Ek dink daar gaan 2 kampe wees, een wat dink die seisoen was 'n redelike sukses as mens in ag neem die spelers wat ons verloor het en al die beserings. En die ander kamp (ek ingesluit) wat dink dit was 'n horribale seisoen as mens in ag neem die ervare spelers wat ons wel nog gehad het gemeng met uitstekende jong talent. Die 1/6 teen SA spanne maak die seerste, en 'n paar van daai games het ons nog ordentlik pakslae gekry ook. 

Wat my nog meer pla is die "off the field" issues wat ons gehad het met Joey se hofsaak in Aus en Swys se breakdown. En dit pla my, want Joey is baie duidelik nie opgewasse as 'n verdedigings afrigter nie. Mens kan maar na ons stats kyk, dit wys die volle verhaal. Ek sal regtig baie teleurgesteld wees as hy vlg jaar weer daar is.

En na hierdie seisoen het ek meer twyfel in Swys ook. As hy hierdie jaar sukkel om druk te hanteer, hoe gaan hy volgende jaar doen as hy moontlik moet bou met n baie jonger squad as hierdie jaar? Minus ouens soos Marx, Jantjies (moontlik) en n klomp ander manne?

Een positief vir my is ons het darem NOGNIE so baie spelers verloor soos die sharks en bulls nie. Hulle gaan vlg jaar met amper heeltemal nuwe spanne moet begin. Ons kan ook dalk nog in daai bootjie sit, maar hopelik nie. 


Edited by Leeubok - 18-Jun-2019 at 7:40am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39038
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 7:53am
Enige Leeu ondersteuner wat tevrede is met die 2019 SR seisoen moet seker sy kop laat lees. Dit gaan egter nie help om drastiese veranderings te maak nie, probeer eerder kyk waar mens klein verstellings kan maak.

Belangrikste punte:
1. Ek dink ook ons kort iets anders op verdediging
2. Net so op aanval
3. Kontraktering - is ons uitgesorteer op 2,3,4,5,10,12,13

Dan laastens is daar 'n paar spelers wat in SR gespeel het die jaar maar nie regtig op SR standaard is nie, ek dink die spelers moet dalk eerder laat gaan word. Ek is gelukkig om Swys sy 2 jaar te laat uitdien, ek dink nie om iemand anders in te bring gaan veel aan die punte hierbo genoem verander nie. 


Back to Top
J J View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 31-Mar-2016
Location: Krugersdorp
Status: Offline
Points: 95
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote J J Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 8:12am
Vir my was ons ook swak, ons speel rugby sonder n planne. Ons ploeter voort bv. ons rolmaal bewegings was nie so effektief gewees soos in die verlede nie en glad nie gevorder met dit nie. Tog het ons aangehou. Probeer met elke bal vanaf die afskop hardloop wat baie keer in punte teen ons uitgeloop het. Van die ander aspekte is klaar genoem.

Die CB coach moet die SR videos analiseer (veral die local derbies) en kyk hoe hy die manier van speel kan verander as n proefneming om met n ander gameplan wat ons vorentoe kan vat en ons hopelik beter kan maak.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 8:14am
Ek persoonlik is baie teleurgestel in die Leeus. Nie net agv die swak vertonings die jaar nie, maar ook hoe die bestuur baie dinge hanteer het...
Ek het dit voorheen genoem en wil nie klink soos 'n plaat wat vashak nie, maar die verskoning van "ons het baie spelers verloor" is net eenvoudig bog. 
Ja, ons het heelwat "sterre" verloor, maar ons het amper elke wedstryd swakker en swakker gespeel. in 2014 het ons met 'n hele nuwe span begin speel, maar ons het elke wedstryd verbeter en binne 3 jaar was ons een van die top spanne in Super Rugby.
Ek persoonlik voel dat Swys te gereeld sy "gunsteling" spelers laat speel het terwyl hulle pateties was en daar jong spelers was wat eerder kans moes gekry het. Vat bv vir Groom, ek het nog nie 1 persoon teegekom wat voel dat Groom in die span gehoort het nie, maar hy is partykeer bo Ross gekies en ons jong skrumskakels is nie blootstelling geggee nie, dit terwyl almal geweet het hy loop inelkgeval die einde van die seisoen.
Swys het hoeveel keer gese hy speel om driee te druk, maar kon dit nie eers reg kry die jaar nie. Dit is baie duidelik dat sy seun nie die mas opkom as aanvalsafrigter nie, maar hy sal tien teen een weer volgende seisoen daar wees.
Ons verdediging is pateties en weereens sal Joey weer volgende jaar daar wees...
Ek weet dat 99% van die Leeus se ondersteuners seker Christene is, maar dit het my ook vreeslik gegrief hoe Swys al van laasjaar af gedurende paasnaweek 'n issue het... Laasjaar het hy nie omgegee om te verloor op paassondag nie, omdat dit paassondag was en die jaar kry hy 'n senuweeineenstorting omdat sy span op goeie Vrydag moes rugby speel... Dit terwyl daar gekonkel word en half oneerlik is met gevalle waar daar gelieg word oor spanne wat bekend gemaak word, beserings en dit selfs gelyk het of ons 'n wedstryd aspris wou verloor het teen die Bulle sou ander wedstryde in ons guns gewees het....
Die span is vrot en die huidige bestuur is vrot... Lyk na 'n Christen span met vrot morele waardes...
Na 30 jaar as Leeu ondersteuner oorweeg ek dit baie sterk om op te hou Suid Afrikaanse rugby te kyk en dit is nie net as gevolg van die swak vertonings nie (ek was immers deur die Loffie en Muir era as ondersteuner, was in 2013 omtrent met elke wedstryd op die Park ens.), dit is agv die manier hoe ons dinge deesdae doen... Miskien was Kevin de Klerk die een wat dinge bymekaar gehou het...

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 9:21am
It was a very bad season in the end. 

Not making the play offs is a huge disappointment. 

The interesting thing for me as that we did much better vs overseas teams this year. Why is that?

Swys coaching at the boks could create a conflict of interest for us. I am not sure how the SA sides figured out how to beat us all of a sudden. 

Did we not share our IP with the boks, giving away trade secrets, which was used against us? 






Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 9:46am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Enige Leeu ondersteuner wat tevrede is met die 2019 SR seisoen moet seker sy kop laat lees. Dit gaan egter nie help om drastiese veranderings te maak nie, probeer eerder kyk waar mens klein verstellings kan maak.

Belangrikste punte:
1. Ek dink ook ons kort iets anders op verdediging
2. Net so op aanval
3. Kontraktering - is ons uitgesorteer op 2,3,4,5,10,12,13

Dan laastens is daar 'n paar spelers wat in SR gespeel het die jaar maar nie regtig op SR standaard is nie, ek dink die spelers moet dalk eerder laat gaan word. Ek is gelukkig om Swys sy 2 jaar te laat uitdien, ek dink nie om iemand anders in te bring gaan veel aan die punte hierbo genoem verander nie. 


Ek stem saam. 
Ek glo wel dat alles wat verkeerd geloop het nie voor die deur van die afrigtingspan gele kan word nie. Stats vertel nie die volle waarheid nie. As ons bv kyk na verdediging stats, kan ons nie al die driee toeskryf aan n swak verdedigings sisteem, of afrigting nie. Ons het hordes driee afgestaan agv balle wat ons op die aanval verloor het, en onderskep driee. Mis tackles is ook nie noodwendig die afrigting span se skuld nie, maar eerder die spelers se skuld. n Mismatch itv getalle op verdediging, kan wel teruggegooi word na die afrigting. 

Positiewe vir my hierdie jaar was die jong spelers wat deurgekom het, asook die feit dat ons 2 NZ spanne gewen het teenoor 0 van verlede jaar, asook die weg wen in Argetinie.

Negatiewe was die verlore teen SA spanne, asook die verloor teen die Brumbies.
Balretensie.
Swak hantering van wedstryde deur SA beamptes.
Whiteley se beserings.

Waar ons verbetering nodig het:
  1. Balretensie en bestuur op die aanval
  2. Verdediging (vanaf die spelers, sowel as vanaf die afrigtings kant. - As spelers nie kan inkoop by n verdedigings sisteem nie, vervang die spelers, of verander die sisteem)
  3. Diepte in sekere posisies. Hoewel ons genoeg goeie spelers het, het ons nie genoeg goeie spelers met ondervinding across the board nie. 
Ek dink ons kort goeie Spelers in die volgende posisies:

Haker (Ek hou nogal van Kerron van Vuuren by die Sharks)
Slot (Ons kort n hardebaard met skills)

Ja, ons het in 2014 met onbekende spelers konstant verbeter, maar onthou, in 2013 het ons nie SR gespeel nie, so vir meeste van die seisoen was daar geen druk op die span nie. Hulle het basies die seisoen gebruik om spelers, teen swakker opposisie, in n span te bou, en n wenkultuur te kweek. Kontinuiteit wat ons oorgedra het na die volgende seisoen was een van die redes vir ons sukses.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 10:28am
It was an average season by the standards set the last 3 years. Pre 2013, had you told us we would be play off contenders, and we only lost out in the last game, we would have taken it. Having said that, I am also not pleased with the season. We clearly have some issues at coaching level that need to be sorted. Attack and defence are not up to scratch, but we have managed to score more tries than other SA sides, so that is a positive. We have not managed to work out the rush defence effectively. 
We had individuals that stood out, but we seemed to lack cohesion as a team.
I think that there may be a shake up in the coaching ranks, and hopefully that will translate into on field results.
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 10:33am
Ek het gister Andre Pretorius gesien by die Randfontein Jeug toernooi. Hy is tans afrigter by Luiperds en Pukke. Geklink asof hy graag weer by die Leeus wil betrokke raak. Sy eie woorde was as jy in die Leeus se strukture was vandat jy 'n klein seuntjie was sal jy altyd 'n Leeu wil bly. Dalk 'n goeie idee om 'n oud Leeu en Springbok wat al afgerig het te betrek as agterlyn afrigter.
Lions4life
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 10:47am
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ek het gister Andre Pretorius gesien by die Randfontein Jeug toernooi. Hy is tans afrigter by Luiperds en Pukke. Geklink asof hy graag weer by die Leeus wil betrokke raak. Sy eie woorde was as jy in die Leeus se strukture was vandat jy 'n klein seuntjie was sal jy altyd 'n Leeu wil bly. Dalk 'n goeie idee om 'n oud Leeu en Springbok wat al afgerig het te betrek as agterlyn afrigter.
He would be a great addition and possibly a great attack or backline coach. He was a good running flyhalf, and knew when to to kick, and was a great tactical kicker when the need was there.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 12:13pm
Andre Pretorius was ook een van my gunsteling spelers. En nes WW nou was hy vrek ongelukkig met beserings.. Sal nice wees as hy op een of ander manier betrokke kan raak.

Die een groot positief wat nog niemand genoem het nie, is Julian se invloed op ons stutte. Dylan Smith en Carlu Sadie, selfs Sithole, was uitstekend hierdie jaar. Dat die WP voorry voor hul gekies word vir die bokke is 'n helse groot onreg! En dalk verdien Julian ook meer prys en moet hy betrek word by die bokke?

Die unie sal IETS moet doen om dinge om te draai, anders verval ons net dalk weer in die leeus van ouds wat 0 wedstryde in 'n seisoen wen. 


Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.098 seconds.