Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 43>
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 12:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lions lock will join Ospreys as a medical joker in his pre-season prep for Vodacom Super Rugby. He will be back in the Lions Camp before the end of 2019.

Ek hoop hulle leer hom hoe om 'n bal vas te hou.. 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 1:51pm
Weet julle of
1. Is Andre Warner en Roelof Smith se handtekeninge nou al bevestig. 2. Het ons nou al uitsluitsel of Kwagga volgende jaar gaan beskikbaar wees vir Super rugby.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 3:02pm
Kom ek vra die Leeus en kyk wat hulle se?
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 4:12pm
Het ons al n coach? Embarrassed
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 4:32pm
Die Leeus se antwoord op al die vrae is dat hulle in die komende weke aankondigings sal maak
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2718
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 4:43pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus se antwoord op al die vrae is dat hulle in die komende weke aankondigings sal maak

Weke.. volgende jaar is ook in n paar weke.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Oct-2019 at 4:48pm
hahaha, 

the GLRU arent doing themselves favors with their admin in the last year. 

Poor planning, poor communication and pretty poor on field to top it all off. 

I am not confident for the future, I wonder what Altmann Allers is doing behind the scenes to fix things and protect his investment. I don't have much confidence in the leadership there...
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 11:29am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Leeus se antwoord op al die vrae is dat hulle in die komende weke aankondigings sal maak

Weke.. volgende jaar is ook in n paar weke.

Die toernooi skop af 31 Januarie, ons speel 1 February teen die Jags. Ek weet Swys het noudie dag eers gewaai, maar sekerlik was dit nie onverwags nie en het die unie al n ruk lank geweet dis 'n moontlikheid? Daar is nou basies 3 maande oor om 'n afrigter aan te stel en die ouens reg te kry. 

Dit laat my wonder of hulle nie gaan bly met hierdie jaar se CC afrigtingspan nie..?
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 11:48am
Ek weet dit sal n baie hoë risiko keuse wees maar my roep as afrigter sal n baie onervare Waren Whitely wees ...... afrigter is deesdae meer n mentor wat al die toutjies by mekaar moet sit. Ek glo ons jong groep manne kyk op na Waren en sy invloed as kaptein is duidelik op en af van die veld. 

Edited by monster - 22-Oct-2019 at 11:49am
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 12:08pm
Originally posted by monster monster wrote:

Ek weet dit sal n baie hoë risiko keuse wees maar my roep as afrigter sal n baie onervare Waren Whitely wees ...... afrigter is deesdae meer n mentor wat al die toutjies by mekaar moet sit. Ek glo ons jong groep manne kyk op na Waren en sy invloed as kaptein is duidelik op en af van die veld. 
And he has some really good young talent to help him. Cash was brilliant when Swys had to leave the tour to come home. He has had 2 CC's under his belt, plus many years as the fitness guru. Julian has been brilliant with the scrums. Sean Erasmus has a brilliant record at one of the top rugby schools, Paarl Boys High, plus a lot of back room work at the Sharks. Add Doc Collins into the mix, with his team of physios, all we need is a solid defence coach.
I think if Wazza was to coach, he would become a legend in South Africa as a coach.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 12:09pm
Originally posted by monster monster wrote:

Ek weet dit sal n baie hoë risiko keuse wees maar my roep as afrigter sal n baie onervare Waren Whitely wees ...... afrigter is deesdae meer n mentor wat al die toutjies by mekaar moet sit. Ek glo ons jong groep manne kyk op na Waren en sy invloed as kaptein is duidelik op en af van die veld. 


Warren- head coach/ media
Swys- technical analyst/ attack coach

O nee wag...
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:10pm
Joe Scmidt en Cheika is beskikbaar.. dalk Gatland ook na hierdie nwk?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:11pm
Ek dink Gatland het klaar gese hy maak ook klaar na die wereldbeker
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:18pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink Gatland het klaar gese hy maak ook klaar na die wereldbeker

yip, Gatland het al in Julie 2018 gese hy maak klaar na die wereldbeker en sy opvolger is toe al aangewys

On 9 July 2018, it was announced that Pivac would succeed Warren Gatland as Wales coach in just over a year's time. He would remain as Scarlets coach for the next year and employed on a four-year contract by the WRU from July 2019, with a transition planned for after the 2019 Rugby World Cup.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:32pm
Wow, in ander lande word daar actually vooruit beplan! Wie sou kon dink!

Ok so die leeus het baie opsies om van te kies.. LOL
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:44pm
Ek dink in meeste van gevalle in SA is afrigters gefire, dink nie daar is baie wat self besluit het om uit die pos te tree nie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 1:53pm
Ek kan ook nie aan een dink nie. Het ook gelees na Cheika bedank het sy rekord teenoor vorige Aus afrigters, en wat vir my opvallend was is hoe min van hulle daar was. Ons gaan deur afrigters soos nog iets! 


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 2:22pm
Ian McIntosh is gefire na die Bokke gelykop gespeel het teen NZ in Auckland...maar hy kon net 4 wenne in 12 toetse kry.

Andre Markgraaff is gefire na hy 'n rassitiese opmerking gemaak het in 'n telefoongesprek wat opgeneem is, of eintlik het hy bedank maar het geen keuse gehad as om te bedank nie. Ek dink hy het die K woord gebruik so sou in vandag se tyd seker tronk toe gaan! Hy het sy laaste 6 toetse gewen.

Carel du Plessis het by hom oorgeneem, maar hy het net 3 maande en 8 toetse gehou, voor hy gefire is. Het 3 van die 8 gewen, insluitende die laaste een teen Aus op Loftus met 'n telling van 61-22!

Nick Mallett het by hom oorgeneem, en hy het lank gehou, 38 toetse en 4 jaar. Hy het 7 toetse teen NZ waarvan hy 4 gewen het, maar hy is gefire toe hy blykbaar gese het die kaartjiepryse is te duur vir toetse....

Harry Viljoen het toe oorgeneem, en hy was 'n baie snaakse afrigter, het byvoorbeeld sy spelers verbied om te skop in sekere wedstryde. Was 15 toetse in beheer en het 8 gewen. Hy is wel een van die afrigters wat toe self bedank het.

Toe het ons huidige CEO, Rudolf Straeuli oorgeneem. Hy het 23 toetse gehou, maar net voor die 2003 wereldbeker was die squad op "kamp staaldraad", en toe die Bokke verloor teen NZ in die kwarteind, het dit uitgelek en was Straeuli geforseer om te bedank.

Jake White het toe oorgeneem, en hy het 4 jaar en 54 toetse gehou, en natuurlik die wereldbeker in 2007 gewen.  Die Bokke het hulle laaste 10 toetse met hom as afrigter gewen. Tog het dit dit duidelik geword dat sy kontrak nie verleng gaan word na 2007 nie, en het hy bedank voor hy afgedank kon word.

Peter de Villiers het toe oorgeneem, en het ook 4 jaar gehou. Ons het in die Wereldbeker kwarteind teen Aus verloor en dit het sy einde beteken.

Heyneke Meyer is toe aangestel, en het ook 4 jaar gehou, tot ons in die Wereldbeker semifinaal teen NZ verloor het en dit was toe sy einde.

Allister Coetzee het toe in 2016 begin, maar gelukkig het hy toe net 2 jaar gehou, en Rassie het toe in 2018 begin












Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 2:35pm
Van die laaste 10 toetse teen NZ het ons net 1 gewen, en net 3 van die laaste 20
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 3:09pm
Die 3 uit die laaste 20 is seker beter as meeste ander spanne?

Ek sien Steve Hansen , se ons is die AB's se grootste rival.

Almal se ons attacking structure is boring (En dit is), maar attack is net 50% van die game. Defense is die ander 50%, en ons het seker die beste defense in wereld rugby. 

Ons tackle ouens pap! ja ons mis one on one tackles, dis deel van die defensive system, as jy rush gan jy meer one on one tackles mis, maar ons scramble is baie goed en die ouens werk moer hard.

Ek dink Rassie het gese, ons gaan nie die beste attack he in die wereld nie . NZ is in n ander klas. So met net 2 jaar om die span te coach voor n RWC , het hy gese, ons kan die beste defensive system he.

Ek se nog atlyd, good attack wins matches , great defense wins tournaments. Just ask the lions....


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 10:41am
Nou net op die Leeus se facebook bladsy gesien

New season, new recruits.

Welcome to the Pride Francke Horn, Andre Warner, Roelof Smit, Tiaan Swanepoel, James Mollentze & Dan Kriel!



Edited by Transvaal - 28-Oct-2019 at 10:49am
Back to Top
rooitrui View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 17-Apr-2016
Status: Offline
Points: 237
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooitrui Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 11:02am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons kan Madosh nie blameer nie, laasjaar het hy n paar goeie games gehad en die jaar nie eenkeer gespeel nie?

Ek dink eerlik ons is onseker oor ons squad en key spelers, Venter en Massyn het ook nie die jaar rerig kans gehad nie. Ek verstaan as mense reken die ouens is nog nie op standaard nie, maar hoe gaan jy hulle daar kry sonder om hulle van die bench af kans te gee? 
Met Schoeman, Venter, Massyn, Tshituka, Dayimani en Brink het ons seker die beste losvoorspelers in die CC. Met Sithole en Smith het ons ook seker die beste loskoppe.
dis as dmith en brink speel.hulle is meer beseer as iets anders.ek dink van dat hulle u19 begin het,was hulle nie20 persent vd tyd beskikbaar nie.het smith ooit 5 games die afgelope 4 jaar gespeel.?dit geld maar vir brink ook,smith skrum uitstekend,maar jy moet ongelukkig gametime kry.brink was die laaste paar games wat hy gespeel het,maar avarage
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39087
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nou net op die Leeus se facebook bladsy gesien

New season, new recruits.

Welcome to the Pride Francke Horn, Andre Warner, Roelof Smit, Tiaan Swanepoel, James Mollentze & Dan Kriel!


Vir die mense wat nie die nuwe spelers ken nie:

Francke Horn - Nommer 8 , gebore 24 Mei 1999, 1.9m, 109kg, SA O/20 
Andre Warner - Skrummie van die Bulle, gebore 2 September 1993, 1.84m, 85kg
Roelof Smit - Losvoorspeler van die Bulle, b. 11 January 1993, 1.9m, 109kg
Tiaan Swanepoel - Heelagter wat junior rugby by WP gespeel het
James Mollentze - Losskakel van Vrystaat wat die jaar vir die SA O/20 span gespeel het
Dan Kriel - Senter van WP en tweelingbroer van Jesse
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nou net op die Leeus se facebook bladsy gesien

New season, new recruits.

Welcome to the Pride Francke Horn, Andre Warner, Roelof Smit, Tiaan Swanepoel, James Mollentze & Dan Kriel!


Vir die mense wat nie die nuwe spelers ken nie:

Francke Horn - Nommer 8 , gebore 24 Mei 1999, 1.9m, 109kg, SA O/20 
Andre Warner - Skrummie van die Bulle, gebore 2 September 1993, 1.84m, 85kg
Roelof Smit - Losvoorspeler van die Bulle, b. 11 January 1993, 1.9m, 109kg
Tiaan Swanepoel - Heelagter wat junior rugby by WP gespeel het
James Mollentze - Losskakel van Vrystaat wat die jaar vir die SA O/20 span gespeel het
Dan Kriel - Senter van WP en tweelingbroer van Jesse


Baie bly oor Warner, hy is vir my beter as ons huidige opsies.
Smit hou ek ook baie van, maar hy ongelukkig te veel beseer.

Weet nie genoeg van die ander om 'n opinie te hê nie, maar ek is bly!
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 1:16pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nou net op die Leeus se facebook bladsy gesien

New season, new recruits.

Welcome to the Pride Francke Horn, Andre Warner, Roelof Smit, Tiaan Swanepoel, James Mollentze & Dan Kriel!


Vir die mense wat nie die nuwe spelers ken nie:

Francke Horn - Nommer 8 , gebore 24 Mei 1999, 1.9m, 109kg, SA O/20 - 
Andre Warner - Skrummie van die Bulle, gebore 2 September 1993, 1.84m, 85kg 
Roelof Smit - Losvoorspeler van die Bulle, b. 11 January 1993, 1.9m, 109kg
Tiaan Swanepoel - Heelagter wat junior rugby by WP gespeel het
James Mollentze - Losskakel van Vrystaat wat die jaar vir die SA O/20 span gespeel het
Dan Kriel - Senter van WP en tweelingbroer van Jesse

Is dit net ek of koop ons alweer spelers in elke posisie behalwe waar ons dit regtig nodig het?

Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 43>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.