Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 2627282930 43>
Author
Message
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jun-2021 at 3:56pm
Daar is verseker baie potensiaal maar teen die tempo wat die Bulle  en Sharks topspelers recruit en meng met jong raw talent is my gevoel die Leeus gaan catchup speel oor n jaar of twee...
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jun-2021 at 9:28pm
Ons sukkel nog met die basics van rugby speel...
Up the Vaal!
Back to Top
Scrubba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 26-Jun-2018
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 64
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Scrubba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 9:20am
Ja nee.... glad nie seker ons huidige afrigters kan dit doen nie... maar stem ook saam dat ons speler aanwinste maar baie stil is, en ons kort n' paart TOP gehalte spelers in verskei posisies. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 10:43am
Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Ja nee.... glad nie seker ons huidige afrigters kan dit doen nie... maar stem ook saam dat ons speler aanwinste maar baie stil is, en ons kort n' paart TOP gehalte spelers in verskei posisies. 
Die afrigters doen nie die basics nie. Hulle knock nie balle en mis tackles nie. Dis die spelers wat dit doen. 
Miskien is ek verkeerd, maar ek dink spelers wat op die vlak speel, moet reeds die basics kan doen, maw hy moet gekwalifiseerd wees vir sy job.


Edited by valie - 11-Jun-2021 at 10:45am
Back to Top
Scrubba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 26-Jun-2018
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 64
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Scrubba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 10:52am
Stem saam. Maak groot voute met al ons basics... kan ook nie lynstane wen nie. Ek sien nou saterdag se game is gekanselleer sankie aan Covid... 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 11:23am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Ja nee.... glad nie seker ons huidige afrigters kan dit doen nie... maar stem ook saam dat ons speler aanwinste maar baie stil is, en ons kort n' paart TOP gehalte spelers in verskei posisies. 
Die afrigters doen nie die basics nie. Hulle knock nie balle en mis tackles nie. Dis die spelers wat dit doen. 
Miskien is ek verkeerd, maar ek dink spelers wat op die vlak speel, moet reeds die basics kan doen, maw hy moet gekwalifiseerd wees vir sy job.

In daai geval sit ons met 'n groep spelers wat nie op die vlak hoort nie?


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 12:30pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Ja nee.... glad nie seker ons huidige afrigters kan dit doen nie... maar stem ook saam dat ons speler aanwinste maar baie stil is, en ons kort n' paart TOP gehalte spelers in verskei posisies. 
Die afrigters doen nie die basics nie. Hulle knock nie balle en mis tackles nie. Dis die spelers wat dit doen. 
Miskien is ek verkeerd, maar ek dink spelers wat op die vlak speel, moet reeds die basics kan doen, maw hy moet gekwalifiseerd wees vir sy job.

In daai geval sit ons met 'n groep spelers wat nie op die vlak hoort nie?


Indien hulle konstant nie die basics kan reg doen nie - ja. Dis wel ook nie al die spelers nie. Ons het klomp spelers wat hard werk op die veld en meestal goeie besluite neem. As ons moet eerlik wees, watter van ons huidige spelers sal die beginspan van die Bulle, Sharks, Stormers, of selfs Cheetahs haal? Daar is nie baie nie, en dis hoekom ons net 1 speler by die bok groep het - selfs minder as die Cheetahs.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 12:52pm
En dit is hoekom ek gevra het of julle dink hierdie groep spelers en coaches sal oor 'n jaar of 2 die beste SA span kan word.. Want behalwe vir flashes of brilliance elke nou en dan, was ons spel maar average onder Cash. Veral as jy slegs ons resultate teen die ander 3 "groot" unies in ag neem. 

Dis hoekom ons al voorheen gese het, dis asof die GLRU net geen ambisie het nie. Mens lees elke 2de week dat Wp agter een of ander wereld klas speler se handtekening is. Dit is nou as die bulls of sharks nie daai speler voor hulle opraap nie! Maar die leeus? Niks, tjoepstil.. Ons ploeter maar voort met wat ons het.

Ja ek weet ons het nie geld nie.. Maar ek dink ook nie WP het nie? Hulle het BAIE meer issues van die veld af as ons!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 2:23pm
Daar is BAIE ongeslypte diamante by die kleiner unies en spelers wat by die groter unies weggeraak het, wat net selfvertroue in hulself moet kry en deur 'n goeie afrigter in 'n hegte eenheid saamgesnoer moet word... As jy vat wat Ackermann gehad het om mee te werk en hoe hy die beste in elkeen van daardie spelers uitgebring het. Baie van daardie spelers sou nooit bereik het wat hulle bereik het as dit nie vir Ackermann was nie. Dink maar aan spelers soos Faf, Mostert, Whiteley, Mapoe, Combrinck, Skosan, Boeboes, Rohan jvR, Corne Fourie, Akker ens ens ens... 
Dit is die verskil tussen 'n goeie afrigter en 'n swak afrigter...
Imagine net wat Ackermann met jong spelers soos Simelane, Green, Lombard sou kon vermag... Die spelers wat ons huidiglik tot ons beskikking het, het hope talent, maar hulle speel nie vir mekaar nie en hulle glo nie in hulself nie, te bang hulle doen iets verkeerd...
Dit is waar die basiese foute vandaan kom, so nee die afrigter moet nie op daardie vlak nog aan basiese vaardighede werk nie, maar daardie foute gaan insluip as die spelers onseker is en nie in hulself en die speler langs hulle glo nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2021 at 2:45pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Daar is BAIE ongeslypte diamante by die kleiner unies en spelers wat by die groter unies weggeraak het, wat net selfvertroue in hulself moet kry en deur 'n goeie afrigter in 'n hegte eenheid saamgesnoer moet word... As jy vat wat Ackermann gehad het om mee te werk en hoe hy die beste in elkeen van daardie spelers uitgebring het. Baie van daardie spelers sou nooit bereik het wat hulle bereik het as dit nie vir Ackermann was nie. Dink maar aan spelers soos Faf, Mostert, Whiteley, Mapoe, Combrinck, Skosan, Boeboes, Rohan jvR, Corne Fourie, Akker ens ens ens... 
Dit is die verskil tussen 'n goeie afrigter en 'n swak afrigter...
Imagine net wat Ackermann met jong spelers soos Simelane, Green, Lombard sou kon vermag... Die spelers wat ons huidiglik tot ons beskikking het, het hope talent, maar hulle speel nie vir mekaar nie en hulle glo nie in hulself nie, te bang hulle doen iets verkeerd...
Dit is waar die basiese foute vandaan kom, so nee die afrigter moet nie op daardie vlak nog aan basiese vaardighede werk nie, maar daardie foute gaan insluip as die spelers onseker is en nie in hulself en die speler langs hulle glo nie...
Ek stem saam, Ackermann was n goeie afrigter. Hy het egter die voordeel gehad dat hy n span kon bou en ontwikkel terwyl ons uit SR was. Sonder die druk van n top tier kompetisie kon hy proefnemings met spelers en kombinasies doen. Verder het ons met n byna volsterkte span in die Vodacom reeks deelgeneem, waar die teenstanders nie regtig teen ons opgewasse was nie, en ons span so 'n wenkultuur kon kweek.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jun-2021 at 7:43am
Ons praat nou weer in sirkels soos die Dick Muir dae. "Nee dis die afrigters, nee dis die spelers."

Ek voel al het ons spelers minder basiese foute gemaak sou ons steeds nie meer gewen het nie, want ons spel- verdedigingspatrone is nie reg.
Up the Vaal!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jun-2021 at 8:00am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek stem saam, Ackermann was n goeie afrigter. Hy het egter die voordeel gehad dat hy n span kon bou en ontwikkel terwyl ons uit SR was. Sonder die druk van n top tier kompetisie kon hy proefnemings met spelers en kombinasies doen. Verder het ons met n byna volsterkte span in die Vodacom reeks deelgeneem, waar die teenstanders nie regtig teen ons opgewasse was nie, en ons span so 'n wenkultuur kon kweek.
Ek hoor jou en dit het dit virseker makliker gemaak, maar aan die ander kant het Ackermann nie die backup van jong sterre soos 'n Simelane gehad nie (eers later toe Rohan by ons aangesluit het) en ook nie die ondervinding van 'n Alberts, du Plessis, Skosan, Odendaal, Dreyer ens. nie.
Kyk bv hoe kon Rassie die Bokke vat van 'n span wat teen Italie verloor het na 'n span wat New Zealand in New Zealand kon klop (dit is vir my seker 'n groter weerspieling van die span se vermoens as die Wereldbeker wen). Dit met basies dieselfde spelers as wat Alister tot sy beskikking gehad het, maar net met 'n duidelike wedstrydsplan en die vermoee om spelers te kry om in hulself te glo en om vir mekaar te speel.
Kyk, ek se nie 'n verandering aan die afrigtingspan gaan ons ewe skielik die beste in die land maak nie, maar dit is een van ons groot probleme. Vandat Swys oorgevat het as hoofafrigter het ons begin agteruit boer... Ek self was 'n voorstaander vir Swys se aanstelling as hoofafrigter, maar dit was gou duidelik dat sy briljante rugby brein alleen, nie genoeg was om van hom 'n goeie hoofafrigter te maak nie.
Ek voel die Leeus moes op daardie stadium 'n afrigter ingebring het wat hope potensiaal toon en brand om op die vlak af te rig. Iemand soos Brent janse van Rensburg of selfs Jimmy Stonehouse. Toe kies hulle die goedkoop opsie en stel basies 'n groentjie aan as hoofafrigter van 'n franchise? Was Cash ooit al 'n hoofafrigter van enige span voor die Leeus?
Ek verstaan ons het nie geld nie, maar kon ons nie eerder die geld wat 'n Jannie du plessis (dink nogsteeds nie hy is werd wat ons hom ookal betaal nie) of 'n Warner of 'n Nic Groom bv. gekos het na 'n meer ervare afrigter toe gegooi het nie?
Intussen moet ons as ondersteuners en die borge maar weer tevrede wees met die houtlepel...
Die besluite wat ons bestuur maak, maak ook nie altyd sin nie, ons koop vir Nic Groom en Andre Warner terwyl Dillon Smit, Ross en Krappies op ons boeke is, ons koop vleuel na vleuel terwyl ons hel baie kwaliteit vleuels het. 
Ek weet nie, dit wil vir my voorkom asof ons nou maar weer tevrede is om as "also rans" gesien te word en nie meer as ernstige aanspraakmakers op enige beker nie...
As ons nou teen die Cheetahs moet uitspeel vir 'n plek in die Pro14, kan ons virseker wees dat ons hulle sal wen? Miskien is dit dalk wat ons so elke 10 jaar nodig het, 'n jaar weg van franchise rugby om te onthou hoe seer dit was voor ons weer sal begin om rugby te speel.


"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Jun-2021 at 9:01am
Ek sien daar is weer gerugte van Marx wat met die WP onderhandel. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-Jun-2021 at 11:28am
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien daar is weer gerugte van Marx wat met die WP onderhandel. 

Lekker tye in die Kaap.. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39071
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 3:48pm
Nou net op twitter gesien:

The following players have re-committed to the Lions Rugby Company: - MJ Pelser - Mark Snyman - Sibusiso Sangweni - Jaco Kriel
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Jun-2021 at 8:53pm
Weet iemand dalk hoekom ons nie 'n sponsor het voor op die truie nie?
Go LIONS!!!!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2714
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 5:41am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Weet iemand dalk hoekom ons nie 'n sponsor het voor op die truie nie?


 The team’s Currie Cup sponsor, Xerox, remains involved in the union and have not departed because of the team’s on-field performances.

The jersey sponsorship expired in January and at the same time, the SA affiliate company was bought out by the holding company in the United States – with the head office not keen on appearing on sporting teams’ jerseys.”



Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 9:12am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Weet iemand dalk hoekom ons nie 'n sponsor het voor op die truie nie?


 The team’s Currie Cup sponsor, Xerox, remains involved in the union and have not departed because of the team’s on-field performances.

The jersey sponsorship expired in January and at the same time, the SA affiliate company was bought out by the holding company in the United States – with the head office not keen on appearing on sporting teams’ jerseys.”





Baie dankie vir die info.

Eish, so klink my oor die lang termyn gaan ons 'n nuwe hoofborg moet vind vir die CC.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 10:51am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Weet iemand dalk hoekom ons nie 'n sponsor het voor op die truie nie?


 The team’s Currie Cup sponsor, Xerox, remains involved in the union and have not departed because of the team’s on-field performances.

The jersey sponsorship expired in January and at the same time, the SA affiliate company was bought out by the holding company in the United States – with the head office not keen on appearing on sporting teams’ jerseys.”


So in 6 maande kon hul nie nuwe hoofborg vir CC kry?
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 10:59am
"Rank Xerox South Africa Ltd was sold to Fintech, a member of the Altron Group, earlier this year.

However, Straeuli confirmed that Xerox’s association with the Lions, which stretches over nearly three decades, will continue through its American head office.

“They will continue as an in-stadium advertiser and remains a valuable asset to the Lions,” Straeuli said."

So hulle is nog steeds n borg, net nie meer die trui borg nie.

Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 12:28pm
Ja nee mense maak maar min "copies" deesdae WinkTongue Op 'n ernstige noot.. dit maak seker die deur oop vir ander borge om hul naam voor op die trui te sit? Ons moet net eers 'n goeie Curriebeker winning streak aan die gang kry, dan sal iemand dalk belangstel...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 1:38pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ja nee mense maak maar min "copies" deesdae WinkTongue Op 'n ernstige noot.. dit maak seker die deur oop vir ander borge om hul naam voor op die trui te sit? Ons moet net eers 'n goeie Curriebeker winning streak aan die gang kry, dan sal iemand dalk belangstel...
Twinsaver?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 1:40pm
Heeltemal van die onderwerp af, maar ek sien Brent jv Rensburg gaan weg by die Sharks en gaan 'n breek vat van pro rugby af vir 'n ruk...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 3:12pm
Sal baie daarvan hou as Leeus hom betrokke maak. Glo tussen hom en Sean Erasmus kan Leeus dalk weer n Ackerman en Sweis kombinasie kry...
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1019
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jun-2021 at 3:21pm
Stem Vaal Leeu dink ook hulle kan 'n goeie kombinasie wees.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2627282930 43>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.