The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply | Page <1 7891011 43> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit kan dalk iets te doen het met die feit dat spanne nou beperk word tot 45 gekontrakteerde spelers, dalk voel die Leeus dat dit nie nodig is om iemand voltyds in diens te neem om net 'n paar spelers per jaar te teken nie.
Dan was Bart betrokke by die afrigting van die onder 21 span, en hulle het baie swak gedoen in 2019 deur nie onder die top 4 te eindig nie, ek dink ek het gehoor dat dit ook die amptelike rede was wat vir hom gegee is. Derde ding is dat hy blykbaar begin het om 'n besigheid op die been te bring, dalk het die Leeus gedink dit is botsende belange met sy werk. Maar ek sal graag die artikel wil lees
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sal dit ook baie graag wil lees. Is lank tyd vandat ons regtig enige nuus van die Leeus gekry het.
Edited by TunaLion - 06-Nov-2019 at 9:54am |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis nou bietjie ander nuus maar het julle manne gesien saracens is beboet oor hulle salaris cap oorskry het en as hulle dit nie geappileer kry nie sit hulle op -26 punte wat kan beteken dat hulle gerelegate gaan word moontlik behalwe as hulle alles kan wen
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bart Schoeman speaks out
(Beeld) Nog een van die pilare waarop Leeus-rugby die laaste klompie jare gebou is om die suksesvolste span in Suid-Afrika te word, is afgekap. Bart Schoeman, die hoëprestasiebestuurder wat verantwoordelik was vir die kontraktering en werwing van spelers, is by die Leeus die deur gewys. “Dit is iets wat ek nooit verwag en sien kom het nie. Dit was vir my ’n geweldige skok. Ek wil nie nou sit en vuil wasgoed was nie en het vrede gemaak dat hulle my nie meer wil hê nie. Ek aanvaar dit as ’n sakebesluit. In ons beroep kan jy niks as ’n gegewe aanvaar nie. “Ek het tog gehoop ek sal ten minste nog so twee jaar in diens kon wees,” sê Schoeman, wat sewe jaar lank op ’n stil manier in die agtergrond een van die belangrike skakels in die sukses van die Leeus was. Daar word in kringe wat regtig weet hoe die dinge gewerk het, gesê hy was die rede hoekom spelers soos Franco Mostert, Warwick Tecklenburg, Courtnall Skosan en vele meer Leeus toe is en waar die suksesverhaal in 2013 begin het. Hy was ook instrumenteel in die werwing van die huidige geslag soos Tyrone Green, Wandisile Simelane en diegene wat die Leeus die toekoms in moet neem. “Net soos Joey Mongalo en Swys de Bruin is ek ’n slagoffer van die oorlog. “Unies in Suid-Afrika sukkel maar finansieel. Dit is nou maar een van daardie balle wat die lewe vir jou aangee en jy moet daarmee saamleef,” sê hy. Hierdie oudonderwyser sê dit was ’n lewenslange droom van hom om by die Leeus betrokke te raak. “Ek sal altyd lief wees vir die Leeus. Toe Ackers (Johan Ackermann) en Swys die span oorgevat het, het ons ’n produk gekry wat ons kon verkoop. Dit was nooit ’n eenmanvertoning nie. Ek wou maar altyd eerder op die agtergrond wees. “Ek was net ’n onderdeel van die suksesstorie, maar tog was ek naby aan die spelers en het nou met hulle saamgewerk,” sê hy. Schoeman was ook ’n afrigter van die suksesvolle o.21-span van die laaste paar jaar. “Die vraag word gevra hoekom het ons juniortrofeë gewen en drie keer in Super-eindstryde gespeel, maar nie een gewen nie. Dalk het ons so bietjie begin torring aan ’n wenresep en was ons ook nie geduldig genoeg nie. Ons moes dalk meer realisties gewees het oor ons verwagtinge.” Hy waarsku dat ’n rooi vlag begin wapper in Leeus-rugby. “Daar is ’n oorgangsfase en die jeug is wel goed geposisioneer, maar dit gaan tyd neem en sukses moet dalk nie sommer nou dadelik verwag word nie. Die uittog in SA rugby bly kommerwekkend en dit is ’n landswye probleem. Dit is gewis groot uitdagings wat voorlê,” sê hy.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
>>“Net soos Joey Mongalo en Swys de Bruin is ek ’n slagoffer van die oorlog.
Sou graag wou weet wat hy hiermee bedoel. Maar verder se hy eintlik niks nuuts nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
As hy homself in dieselfde groep as Joey wil sit is dit dalk goed dat hy weg is.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wonder watse rol jardine in al hierdie stories in speel.... Hy is maar erg stil???
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die presidentsrol by die Leeus was maar nog altyd seremonieel, dink nie die president het te veel se in wat gebeur nie
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
Resultate.. ek dink rerig AA het sy voet neergesit en daar is T&Cs betrokke. Ek dink dit was n reality check toe ons nie die jaar naby n finaal kon kom nie.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die afrigters van die drie spanne wat nie perform het nie is laat gaan en die afrigter van die span wat ten minste n finaal gemaak het is behou
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hoor die kanse is baie groot dat Wazza ook klaar is met rugby en dat hy amptelik as een van die hulpafrigters van die SR span aangekondig gaan word
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit sal great wees Transvaal gaan hom mis op die veld maar hy is 'n imazing leier en ons het hom nodig by due Leeus of hy afrig of speel hy is definitief vir my een van die beste kapteins en spelers in die land toe hy besering vry was
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Waza has the potential to be a great coach , I hope it works out well for him.
|
|
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
Morning Everyone,
So what has happened to the 3rd player on the list of names that was playing in the world cup ? are the Lions signing him ? do we know who this is ? Seems our squad is pretty much settled for next year... doubt we will be buying any more players now.. Is Willem Alberts Definitely joining ? |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
The 3rd player was rumoured to be Frans Steyn, if it is still happening or not we will have to see.
Willem Alberts injured his arm badly in France a week or so ago, so it might have affected his chances to join us.
|
|
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
Thanks! thought it was Frans Steyn, he would be great to add to the Inside Centre Channel!
Still miss Rohan JVR :(
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://www.ultimaterugby.com/news/frans-steyn-confirms-that-he-will-return-to-bloemfontein/622369
The 32-year-old Steyn has been plying his trade abroad since 2014, currently playing for French giants Montpellier. Steyn has now confirmed to Volksblad that he is relocating to South Africa at the end of January. He told the paper he is returning to the Free State along with his wife and their three daughters to focus on his farming business. ‘We want to raise our children here because we want them to experience the same upbringing my wife and I had when we grew up.’ |
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Also saw the article. Small part of me still hopes that commuting between Joburg and Bloem is doable...
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja, sy plaas is in Bethlehem se omgewing. Dus is dit nie te vrek ver van JHB af nie.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die rumour in Bloem is dat hy R4mil per jaar wil hê maar die cheetahs kan net R1.8mil per jaar aanbied. Hulle hoop dat SARU die res of amper die res sal bydra. Of die Leeus R4mil sal of wil uithaal is seker die groot vraag. Ek het maar gemengde gevoelens daaroor... Frans is ook nie meer die speler wat hy was nie en hoe toegewyd sal hy regtig aan die Leeus wees??
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sover ek gehoor het is die Leeus se geld ook maar min
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
So die een gaan dan waarskynlik nie gebeur nie
|
|
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
Thanks! i saw this. Doubt he is going to join, veryt expensive....
Lets hope James Mollentze comes good, he looked fantastic at junior levels! Big Strong flyhalf and good kicking game...
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
I wonder how this contracting system will work. Surely SARU must distribute the subsidies equally amongst the big unions. Otherwise , they will just end up paying to keep guys in the bulls and stormers teams from not going overseas. As we don’t have as many big name players , surely we can get more contract assistance. We will be at the mercy of SA rugby as far as I can tell, not ideal!! NZ gets their central contracting right
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nee wat, sou nice wees om ou Fransie te kry, maar ek sal eerder dat die unie R4milj spandeer aan n goeie slot en stut as NOG 'n agterlyn speler!
|
|
Post Reply | Page <1 7891011 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |