The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply | Page <12345 43> |
Author | ||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
O ok. Maar gewoonlik word sulke deals permanent..
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit was ook al heel aan die begin, toe Sadie by ons aangesluit het, gese dat sy kop oorsee se kant toe staan, so indien die skuif permanent is, is dit darem nie regtig so n groot verrassing nie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En toegegee, as 'n speler eers oorsee gespeel het, is die kanse dat hy terugkom SA toe voor hy wil aftree, maar skraal
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2718 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Verseker, sommer onlangs die du Preez, Rohan, Stassen ens.
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy is slegs oor as “Medical Joker”. Die kans dat hy een enkele game gaan speel is bitter skraal. As julle onthou was Akker ook in 2015 ‘n medical joker vir een van die Franse spanne gedurende die RWC. Sadie sal terugrapporteer na 3 maande...hopelik kry ons hom steeds geleen vir 2020 SR en dan permanent daarna.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The Lions Rugby Company is proud to welcome Jamba Ulengo who will be part of the Lions family for the next two years. #LionsPride
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So hy het dan seker uiteindelik sy medies geslaag
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Het ons regtig nog a vleeul nodig?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink nie so nie, veral nie een wat sukkel om 'n medies te slaag nie
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Klink of Xander Janse nan Rensburg in beheer van die Leeus kontraktering is.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit maak my eintlik moerig want ons het GLADNIE nog n vleuel nodig nie. Ons kan Jonah Lomu op steroids he op die vleuel, hy gaan ons niks help as ons nie 'n paar ander sleutel posisies vul nie! Soos stut, slot, scrummie en 8 (as WW nie herstel nie)
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
"It has also been reported that if Sadie returns from France, he could be signed by a South African franchise"
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Thanks for update
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The Lions Rugby Company is proud to announce that Lions youngsters, Len Massyn and Pikkie de Villiers have both put pen to paper for another year.
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal enige nuus oor die 3de speler wat ons sou geteken het? Die naam wat ons nie mag weet nie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nee ek het niks weer gehoor nie, en ek weet ook nie of ons gou iets gaan hoor nie want die speler is besig vir die volgende ruk...LOL!
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die man is seker reg vir die wereld beker sal daarna besluit
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
iets in daai lyn ja
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis ook seker nie meer moeilik om dan uit te werk wie dit is nie....LOL!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Haha lekker man transvaal op 'n ernstiger nood hoop ons kan so hier en daar 'n man of twee met goeie ondervinding teken om die jong manne touwys te maak
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja dit maak dit makliker ek sal nogal laaik om vir Frans Steyn in 'n leeus try te sien nie seker of dit hy sal wees nie maar hy sal die jong manne in die agterlyn baie kan leer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wel toe ek sy naam hoor het ek gedink wow...ek dink hy sal vir ons goud werd wees in Super Rugby, net jammer dit vat so lank om dinge uit te sorteer.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink die manne dink deesdae 10 keer voor hulle besluit om in die land te bly en hier te speel of van oorsee af terug te kom om weer hier te kom speel
|
||
Post Reply | Page <12345 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |