Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 2223242526 43>
Author
Message Reverse Sort Order
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jul-2020 at 9:20am
Originally posted by Niela Niela wrote:

we have so many outside backs. 

I received some kick back on the Josh Strauss suggestion at lock. But no point in wasting money on players where we have depth already. 

We also want to bring back combrink and mopoe.  Yet more outside backs. 

It’s weird 

I wonder of Commies and Mapoe are/were genuine considerations or if it was just another rumour.. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jul-2020 at 7:21am
Originally posted by Niela Niela wrote:

we have so many outside backs. 

I received some kick back on the Josh Strauss suggestion at lock. But no point in wasting money on players where we have depth already. 

We also want to bring back combrink and mopoe.  Yet more outside backs. 

It’s weird 
I agree with you 100%. We dont need any more outside backs, we need a proper inside center that can take the ball from Elton playing flat, someone like Rohan or Esterhuizen. We need a proper hooker, would have loved to see Dweba (he went to school in Randfontein) and we desperately need a hard no nonsense lock. Why we keep spending money on outside backs is beyond me. Our backs, save for a 12, is not the problem...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jul-2020 at 5:32pm
we have so many outside backs. 

I received some kick back on the Josh Strauss suggestion at lock. But no point in wasting money on players where we have depth already. 

We also want to bring back combrink and mopoe.  Yet more outside backs. 

It’s weird 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jul-2020 at 3:40pm
Seker nie n slegte signing nie, maar ek dink ons kort n slot met n bietjie mongrel, en dan miskien n meer ervare haker
Back to Top
Puttertjie View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 03-Apr-2016
Location: Sydney, NSW
Status: Offline
Points: 89
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Puttertjie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Jul-2020 at 2:02pm
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 9:07pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek sien Jantjies is positief dat Marx gaan bly hy se die besluit le by Marx so dit klink of dit nog nie verseker is dat hy gaan nie hopelik kan ons nog 'n verasing dalk kry ek weet die hoop is maar min maar daar het al baie groter wonderwerke gebeur so ek hoop maar vir 'n grote
Het jy dalk n link?
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1019
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 4:40pm
Ek sien Jantjies is positief dat Marx gaan bly hy se die besluit le by Marx so dit klink of dit nog nie verseker is dat hy gaan nie hopelik kan ons nog 'n verasing dalk kry ek weet die hoop is maar min maar daar het al baie groter wonderwerke gebeur so ek hoop maar vir 'n grote
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 2:41pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Dis jammer dat agente so maklik besluite names spelers kan maak. Ek het ook verstaan dat Marx graag eerder sou wou bly.
Weet glad nie hoe dit werk nie, maar hel, as 'n speler wil bly kan niemand hom mos dwing om te gaan nie? Of besluit die agent waarheen 'n speler moet skuif sonder enige insae van die speler self?
Dit hang seker maar af van die speler se ooreenkoms met die agent. Agente werk gewoonlik op kommissie, en sal daarom altyd n speler probeer skuif na n plek toe om meer geld te verdien. Ek vermoed dat indien die agent vir die speler n beter deal kan beding, en die speler vat dit nie, die betrokke speler dan seker verantwoordelik gehou kan word vir die verlies aan potensiele inkomste wat die agent kon verdien.


Sjo, sekerlik kan dit nie so werk nie?
Ek weet nie, ek wonder maar. 'n Agent is seker geregtig op vergoeding as hy vir die speler n beter deal kan beding, veral as hy sekere uitgawes aangegaan het om die deal te beklink. Ek het al gehoor van agente wat, op hulle onkoste sekere high profile spelers laat vlieg na 'n klub, waarmee hul namens die speler onderhandel, sodat die speler n idee kan kry van hoe die klub operate, hoe die kultuur daar is, ens.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 2:22pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Dis jammer dat agente so maklik besluite names spelers kan maak. Ek het ook verstaan dat Marx graag eerder sou wou bly.
Weet glad nie hoe dit werk nie, maar hel, as 'n speler wil bly kan niemand hom mos dwing om te gaan nie? Of besluit die agent waarheen 'n speler moet skuif sonder enige insae van die speler self?
Dit hang seker maar af van die speler se ooreenkoms met die agent. Agente werk gewoonlik op kommissie, en sal daarom altyd n speler probeer skuif na n plek toe om meer geld te verdien. Ek vermoed dat indien die agent vir die speler n beter deal kan beding, en die speler vat dit nie, die betrokke speler dan seker verantwoordelik gehou kan word vir die verlies aan potensiele inkomste wat die agent kon verdien.


Sjo, sekerlik kan dit nie so werk nie?
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 1:31pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Dis jammer dat agente so maklik besluite names spelers kan maak. Ek het ook verstaan dat Marx graag eerder sou wou bly.
Weet glad nie hoe dit werk nie, maar hel, as 'n speler wil bly kan niemand hom mos dwing om te gaan nie? Of besluit die agent waarheen 'n speler moet skuif sonder enige insae van die speler self?
Dit hang seker maar af van die speler se ooreenkoms met die agent. Agente werk gewoonlik op kommissie, en sal daarom altyd n speler probeer skuif na n plek toe om meer geld te verdien. Ek vermoed dat indien die agent vir die speler n beter deal kan beding, en die speler vat dit nie, die betrokke speler dan seker verantwoordelik gehou kan word vir die verlies aan potensiele inkomste wat die agent kon verdien.



Edited by valie - 17-Jun-2020 at 1:31pm
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 1:15pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Dis jammer dat agente so maklik besluite names spelers kan maak. Ek het ook verstaan dat Marx graag eerder sou wou bly.
Weet glad nie hoe dit werk nie, maar hel, as 'n speler wil bly kan niemand hom mos dwing om te gaan nie? Of besluit die agent waarheen 'n speler moet skuif sonder enige insae van die speler self?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Jun-2020 at 8:44am
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Dis jammer dat agente so maklik besluite names spelers kan maak. Ek het ook verstaan dat Marx graag eerder sou wou bly.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 9:42pm
Jantjies has his critics 

If you look at the facts/stats , he is probably the best player we’ve ever had. I’ll pick him on his loyalty is alone. Attitude is 90% , the rest can be taught 
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 3:01pm
Jantjies is defnitief n Leeu legende. Klink asof Marx se agent groot oorsaak is dat hy gaan. Klink asof hy meestal besluite neem sonder min insae v Marx jammer
Lions4life
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1019
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 2:48pm
Ek het vandag baie groot respek bygekry vir Jantjies ek sien op Netwerk24 die rede se hy dat hy by leeus gebly het is omdat hy nie rugby speel vir die geld nie en hy wil by die leeus bly as ek so luister gaan hy dalk nog sy loopbaan by die leeus eendag klaar maak
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 9:46am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Het in rapport gelees gister
Corne Fourie
Ruan Dreyer
Jacques van Rooyen
Lionel Mapoe
Ruan Combrinck
dan onderhandel ons met
Burger Odendaal
Jaco Visagie
Corne Fourie 😪 ag nee, die res n goeie aan wins wees
Ek het nogal van Fourie gehou, redelik beweeglik en miskien met Marx wat weggaan kan ons hom op hakker gebruik?
he pretty much always went backwards in the scrum, a very poor scrummager. Hooker probably isn't the worst option considering our current crisis in the position. 
Ek dink ook hy sal goed werk op haker. Hy het lekker spoed, vir so n groot ou, en goeie ball skills, en verder sal hy ekstra gewig verleen op haker.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 8:39am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Het in rapport gelees gister
Corne Fourie
Ruan Dreyer
Jacques van Rooyen
Lionel Mapoe
Ruan Combrinck
dan onderhandel ons met
Burger Odendaal
Jaco Visagie
Corne Fourie 😪 ag nee, die res n goeie aan wins wees
Ek het nogal van Fourie gehou, redelik beweeglik en miskien met Marx wat weggaan kan ons hom op hakker gebruik?
he pretty much always went backwards in the scrum, a very poor scrummager. Hooker probably isn't the worst option considering our current crisis in the position. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 8:30am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Het in rapport gelees gister
Corne Fourie
Ruan Dreyer
Jacques van Rooyen
Lionel Mapoe
Ruan Combrinck
dan onderhandel ons met
Burger Odendaal
Jaco Visagie
Corne Fourie 😪 ag nee, die res n goeie aan wins wees
Ek het nogal van Fourie gehou, redelik beweeglik en miskien met Marx wat weggaan kan ons hom op hakker gebruik?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39071
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2020 at 7:51am
Mapoe is ook eintlik al oor die muur, maar ons het seker diepte op Senter nodig. Wens die rugby kan weer begin
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 10:09pm
Originally posted by Paul Paul wrote:

Het in rapport gelees gister
Corne Fourie
Ruan Dreyer
Jacques van Rooyen
Lionel Mapoe
Ruan Combrinck
dan onderhandel ons met
Burger Odendaal
Jaco Visagie
Corne Fourie 😪 ag nee, die res n goeie aan wins wees
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 6:55pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

waar onderhandel ons met n slot ??????
Ek dink nie ons onderhandel tans met 1 nie, hoewel dit dalk n goeie idee sal wees om te kyk na nog n slot. Aan die ander kant is goeie slotte hot property op die oomblik, so vir n slot wat iets beteken dink ek gaan n mens baie geld moet uithaal.

Die SA onder 20 slotte het my beindruk , maar hulle is by die sharks.

Surely moet mens in jou juniors diepte bou waar jy dink jy het issues. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 6:16pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

waar onderhandel ons met n slot ??????
Ek dink nie ons onderhandel tans met 1 nie, hoewel dit dalk n goeie idee sal wees om te kyk na nog n slot. Aan die ander kant is goeie slotte hot property op die oomblik, so vir n slot wat iets beteken dink ek gaan n mens baie geld moet uithaal.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 2:34pm
waar onderhandel ons met n slot ??????
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 2:11pm
Het in rapport gelees gister
Corne Fourie
Ruan Dreyer
Jacques van Rooyen
Lionel Mapoe
Ruan Combrinck
dan onderhandel ons met
Burger Odendaal
Jaco Visagie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jun-2020 at 2:02pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Vaal Leeu vertel my die nwk hy het iewers gelees 'n hele paar spelers is besig met onderhandelings met die leeus. Onder andere Combrinck, Mapoe, Visagie (van bulls), Ruan Dreyer en kannie onthou wie nog nie. Het niemand anders dalk iets hieroor gesien nie?
Ek het gehoor van Ruan Dreyer en Jaco Visagie (het aanvaar dat indie Marx sou bly, hy nie sou kom nie), maar die ander is nuus. Sal glad nie mind om vir Mapoe en Combrinck terug te kry nie. Ons kort n "Mostert tipe" slot, iemand wat die donkiewerk kan doen, en vir 80 minute kan hou. Ek sal ook wil sien dat Dillon Smit meer kanse op 9 kry. Ons kort iemand wat die fringe defense kan besig hou.

Is Orie se skuif Leicester toe nog aan?
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2223242526 43>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.