The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Player exodus |
Post Reply | Page <1234> |
Author | ||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sal nogals hou daarvan om 'n lys te sien van alle SA spelers oorsee. Baie van die ouens vergeet mens van of weet nie eers hulle speel actually nog nie.
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
SA spelers is PRO 14 (Cheethas en Kings natuurlik uitgesluit). Hele paar onbekendes. Vanaf Wikipedia Benetton-Irne Herbst, Eli Snyman, Dewald Duvenhage, Braam Steyn Dragons- Brok Harris, Tiaan Loots Edinburgh- Pierre Schoeman, Mike Willemse, Jason Baggot, Jaco v d Walt, Duhan v d Merwe, WP Nel Galsgow- Petrus du Plessis, Oli Kebble, Brandon Thomson Scarlets- Werner Kruger, Uzair Cassiem, Clayton Blommetjies Munster- Jean Kleyn, Arno Botha, CJ Stander, Chris Cloete Ospreys- Tom Botha, Hanno Dirksen Ulster- Gareth Milasinovich, Marcell Coetzee, Louis Ludik Zebre- Francois Brummer
|
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
SA spelers in Top 14. Daar is heelwat Saffas, maar die hoeveelheid spelers van Fiji, Tonga, Samoa en NZ is verstommend. Jy kan amper 'n All Blacks span maak uit die NZ spelers in Frankryk wat die huidige span sal wen. Dis duidelik hoekom Franse rugby sukkel. Agen- Christie v d Merwe, Ricky Januarie, Johann Sadie Bordeaux- Jandre Marais Castres- Jody Jenneker, Robert Ebersohn Clermont- Flip v d Merwe, Jacobus van Tonder Grenoble- JC J v Rensburg, francois Uys, Burton Francis, Raymond Rhule La Rochelle- Paul Jordaan Lyon- Albertus Buckle, Etienne Oosthuizen, Hendrik Roodt, Francois v d Merwe Montpellier- Birmarck du Plessis, Jannie du Plessis, Jacques du Plessis, Nico J v Rensburg, Wiaan Liebenberg, Ruan Pienaar, Jan Serfontein, Francois Steyn, Johan Goosen, Henry Immelman, Paul Willemse Pau- Lourens Adriaanse Perpignan- Gert Muller, Berend Botha, Wandile Mjekevu, Johan van Heerden Racing- Bernard le Roux, Antonie Claassen Stade Francais- Heinke v d Merwe, Willem Alberts, Piet van Zyl, Morne Steyn Toulon- Marcel v d Merwe, Juandre Kruger, Jacques Potgieter, JP Pietersen Toulouse- Maks van Dyk, Rynardt Elstadt, Cheslin Kolbe Edited by Attie Karate - 22-May-2019 at 3:38pm |
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
English Premiership Bath- Michael van Vuuren, Jacques van Rooyen, Francois Louw Exeter- Don Armand Glouchester- Ruan Dreyer, Franco Marais, Gerbrandt Grobler, Franco Mostert, Jaco Kriel, Ruan Ackerman Harlequins- Renaldo Bothma (NAM), Demetri Catrakilis Northampton- Heinrich Brussouw, Cobus Reinach Newcastle- Kyle Cooper, Tim Swiel Sale- Jono Ross, Faf de Klerk, Rohan J v Rensburg, Josh Straus Saracens- Vincent Koch, Schalk Burger, Michael Rhodes, Brad Barrit Wasps- Ashley Johnson, Nizaam Carr, Juan de Jongh, Willie le Roux Worcester- Dewald Potgieter, GJ van Velze, Francois Hougaard, Wynand Olivier, Francois Venter, Scott van Breda
Edited by Attie Karate - 22-May-2019 at 4:07pm |
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daar is ook nog heelwat SA spelers wat in die laer ligas in Europa speel en natuurlik 'n paar in Japan. Maar meeste van die Japanese spelers is net kort-termyn.
|
||
Up the Vaal!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy kan Ruan Dreyer se naam ook by Gloucester bysit.
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Josh Strauss?
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dankie Attie! Ek dink daar is redelik klomp spelers in Japan ook, een naam wat ek nou aan dink is.. Ag hel, daai lang slot...? Van WP
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Schalk Burger, Dewald Potgieter en Wynand Olivier het almal mos afgetree onlangs? En speel Ricky January rerig nog! Sjo hy moet seker al naby aan 40 wees! Dit is moer interessant om te sien waar al hierdie spelers is. Imagine hulle almal was nog in SA, ek dink nie die Aus en NZ spanne sou kon kompeteer teen ons nie
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daar is seker nog baie ander wie ook uittree, die was die afgelope seisoen se spanne. Daar is net soveel kwaliteit spelers van Aus in Europa en Japan, en nog heelwat meer van NZ. Dink net as hul van al daai spelers ook kon kies...
|
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Spelers wie ek sou WB toe vat Marcell Coetzee (losvoorspeler) Jan Serfontein (12) Juandre Kruger (slot; Lood de Jager beseer) Franco Mostert (slot) Jaco Kriel (losvoorspeler) Cobus Reinach (9) Faf de Klerk (9) Vincent Koch (3) Willie le Roux (15) Francois Hougaard (9) Francois Venter (13)
|
||
Up the Vaal!
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien Howard Mnisi het vir die Kings geteken
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek kan dan darem seker se dis een speler wat ek nie gaan mis nie
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien van die Kings ondersteuners is opgewonde oor hom, maar hy was baie kere in wedstryde skuldig daaraan om snaakse dinge aan te vang, soos om sommer die bal in die hande van opponente te gooi...daar is 'n rede hoekom hy by ons as oorbodig beskou is
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Het Dylan Smith se naam verwyder, het mos nou geteken tot 2021
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, daar is volgens SARugbyMag ek dink meer as 150/200? spelers van SA wat oorsee speel. Hulle het mos gereeld n opsomming van hoe van daardie spelers die vorige week gedoen het.
Edited by TunaLion - 24-May-2019 at 7:32am |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
yes, dit was ook in gister se span aankondiging. Ek noem dit ook in die video onderhoud met Neil de Bruin wat ek gister opgelaai het, so jy het seker nie gekyk nie!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Gister gehoor Lourens Erasmus gaan Japan toe
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Permanent? Hy het lanklaas gespeel maar dit sal nogsteeds 'n jammerte wees. Hy het baie potensiaal dink ek
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja dis permanent, hy gaan nie weer vir ons speel nie
|
||
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |