Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 91 - Lions vs Highlanders
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Match 91 - Lions vs Highlanders

 Post Reply Post Reply Page  <1 345
Author
Message
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2715
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:26am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die Landers het gelukkig vir ons ook maar kanse weg gegooi, daai pass wat Faddes met 'n oop doellyn voor hom laat val het, en die skaapvan van Boeboes op die speler wat reg deur was om te gaan druk, maar ek dink hulle het toe in elk geval later in die beweging gaan druk

Verseker! Ek moet sê daai chase van Skosan was weereens goed, hy is darem vrek vinnig


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:47am
Wat Skosan vir my baie goed gedoen het in die wedsatryd was die jaag van die afskoppe, hy het elke keer goeie druk op die vanger geplaas wat hulle exits moeiliker gemaak het. Bietjie van die medisyne gegee wat ons elke keer moet proe
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:53am
Mylpale in die wedstryd, Skosan het sy 32ste drie in SR vir die Leeus gedruk, so dis 'n rekord
Hacjivah het in sy 20ste SR wedstryd vir die Leeus gespeel
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 12:53pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wat Skosan vir my baie goed gedoen het in die wedsatryd was die jaag van die afskoppe, hy het elke keer goeie druk op die vanger geplaas wat hulle exits moeiliker gemaak het. Bietjie van die medisyne gegee wat ons elke keer moet proe
Stem.. Skosan het  ook deurentyd regtig baie giftig vertoon en met baie spoed aangeval.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Jun-2019 at 12:50pm
Originally posted by Leeus of niks Leeus of niks wrote:

Goeie wen vir die manne. Bly om weer bietjie die inside pass te sien, dit hou die verdedigers aan die raai.
Ons het dit ook toe nie weer gesien nie. Nie 'n kortetjie teen 'n angle nie, nie 'n skêr nie, niks. Net gooi wyd en hoop vir die beste. Of gooi wyd en raak geisoleerd in die middeveld.
Up the Vaal!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 345
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.