Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 91 - Lions vs Highlanders
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Match 91 - Lions vs Highlanders

 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 4:51pm
Ook die eindtelling, baie goeie wen vir ons, was 'n taai wedstryd
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 4:52pm
Ons lyk of ons beter begin speel, maar ons het baie geleenthede gemis. Miskien bou ons nou bietjie momentum en begin peak op die regte tyd?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 4:53pm
Mooi manne!!! 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 4:54pm
Yes manne!!!!! Hard geveg vir mekaar vandag!!! Trots!!! Begin nou net om die foute te beperk en ons kan die "haters" 'n ding of twee wys!!! 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 5:04pm
Groot hart, maar soos vele kere die afgelope seisoen of twee, swak bal vaardighede en verdediging.
Back to Top
Leeus of niks View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: East rand
Status: Offline
Points: 45
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeus of niks Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 5:05pm
Goeie wen vir die manne. Bly om weer bietjie die inside pass te sien, dit hou die verdedigers aan die raai.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 5:08pm
Ek is ook opgewonde baie om aan te werk maar well done!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 6:52pm
Lions coach Swys de Bruin after Lions vs Highlanders match on 18 May 2019 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 6:55pm
Highlanders coach Aaron Mauger after Lions vs Highlanders match on 18 May 2019
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 7:25pm
Great manne. WOW!

Met tye het ons absoluut puik gelyk, ander tye weer super pateties. Konsentrasie!? Of is daar gereeld dieselfde spelers wie deel is van ons super patetiese spel? 
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2019 at 8:58pm
Photos from the Super Rugby match between the Lions and Highlanders at Ellis Park on Saturday 18 May 2019
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-May-2019 at 10:06am
Ek voel ons was ook gister lucky met 'n paar calls. 2 keer obstruksie (maar almal doen dit deesdae), Marx se aanslaan na 'Landers lynstaan, arm op die grond by 'n skrum. Daar was nog wat ek nie nou kan onthou nie.

Verder irriteer dit my grensloos dat veral NZ spanne die game so erg stadig probeer maak op Ellis Park en Loftus.


Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-May-2019 at 10:15am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek voel ons was ook gister lucky met 'n paar calls. 2 keer obstruksie (maar almal doen dit deesdae), Marx se aanslaan na 'Landers lynstaan, arm op die grond by 'n skrum. Daar was nog wat ek nie nou kan onthou nie.

Verder irriteer dit my grensloos dat veral NZ spanne die game so erg stadig probeer maak op Ellis Park en Loftus.


Is waar, maar hulle was ook gelukkig. Daai ou wat die bal afgeklap het vor Kwagga se drie, moes n geelkaart gekry het. Die drie wat hulle vanuit hulle 22 gedruk het, nadat ons op die aanval was, was Ross vasgehou sonder die bal.
In die eerste helfte was daar n lynstaan wat afgegaan het, waar hulle no5 slot op die grond, in n onkant posisie le en die bal met die hand terugkrap.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-May-2019 at 10:17am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ek voel ons was ook gister lucky met 'n paar calls. 2 keer obstruksie (maar almal doen dit deesdae), Marx se aanslaan na 'Landers lynstaan, arm op die grond by 'n skrum. Daar was nog wat ek nie nou kan onthou nie.

Verder irriteer dit my grensloos dat veral NZ spanne die game so erg stadig probeer maak op Ellis Park en Loftus.


Dit irriteer my ook.
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 9:14am
Is dit net ek, of was Harold nou twee weke in 'n ry die beste binnesenter in SA? Hy het definitief weer sy mojo gevind. Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. As hy volgende week goed kan speel teen AE, dink ek daar is nog genoeg tyd vir hom om homself in Bok-contention in te speel.

Dis nie asof ons ander 12's iets doen nie.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 9:18am
Originally posted by petri petri wrote:

Is dit net ek, of was Harold nou twee weke in 'n ry die beste binnesenter in SA? Hy het definitief weer sy mojo gevind. Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. As hy volgende week goed kan speel teen AE, dink ek daar is nog genoeg tyd vir hom om homself in Bok-contention in te speel.

Dis nie asof ons ander 12's iets doen nie.


Dit mag dalk so wees, maar ek glo Rassie het klaar sy squad gekies.
Up the Vaal!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 9:29am
Originally posted by petri petri wrote:

Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. 

Stem, behalwe toe ons die bal gewen het einde eerste helfde, toe skop hy hom net uit.. Elton was min impressed daarmee. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 9:35am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by petri petri wrote:

Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. 

Stem, behalwe toe ons die bal gewen het einde eerste helfde, toe skop hy hom net uit.. Elton was min impressed daarmee. 

Partymaal is dit die regte ding om te doen, ek sou ook dieselfde doen op daardie stadium, ons was net 2 punte agter as ek reg onthou, die kans is altyd daar dat jy aanval, die bal omkeer en nog 7 punte afstaan
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 9:54am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by petri petri wrote:

Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. 

Stem, behalwe toe ons die bal gewen het einde eerste helfde, toe skop hy hom net uit.. Elton was min impressed daarmee. 

Partymaal is dit die regte ding om te doen, ek sou ook dieselfde doen op daardie stadium, ons was net 2 punte agter as ek reg onthou, die kans is altyd daar dat jy aanval, die bal omkeer en nog 7 punte afstaan

Dit is maar n catch 22, ek dink waar ons die bal gekry het en die mense voor ons, kon ons dalk iets probeer het. Elton dink ek het juis die bal uitgegee omdat daar iets aanwas, net vir hom om hom dan uitteskop. Dit was nie die idee nie..
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 10:29am
Ja ouens maar dis een besluit.

Wanneer laas het ons 'n binnesenter gehad wat actually deur die verdedigingslyn kom? Of spasie skep vir die spelers aan sy buitekant? Of 'n skoppie insit wat actually 'n geleentheid skep? Selfs Mapoe lyk weer of hy iets kan doen, en dit maak my opgewonde. Almal lyk beter as hul bietjie spasie het, en vir die eerste keer hierdie jaar het die spelers aan die buitekant spasie.

Ek skryf dit aan Harrie toe. Hoop hy hou sy vorm, en wie weet... miskien verras Rassie ons nog.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 10:55am
Ons agterlyn begin definitief weer gevaarlik lyk en Vorster speel weer met selfvertroue.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:09am
Ja Vorster speel bekke toe. Love dit!!
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:13am
Originally posted by petri petri wrote:

Ja ouens maar dis een besluit.

Wanneer laas het ons 'n binnesenter gehad wat actually deur die verdedigingslyn kom? Of spasie skep vir die spelers aan sy buitekant? Of 'n skoppie insit wat actually 'n geleentheid skep? Selfs Mapoe lyk weer of hy iets kan doen, en dit maak my opgewonde. Almal lyk beter as hul bietjie spasie het, en vir die eerste keer hierdie jaar het die spelers aan die buitekant spasie.

Ek skryf dit aan Harrie toe. Hoop hy hou sy vorm, en wie weet... miskien verras Rassie ons nog.

Verseker, hy speel soos ons hom ken. Daai was net n klein ietsie wat ek genoem het, glad niks weggevat van die game nie. 


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:14am
n Ander ding as Lionel nie opgekyk het nie, het hy n hele paar keer regdeur gehardloop as hy net eers gefokus het op die bal vang.. Klein dingetjies wat hulle kan aanwerk, die geleenthede was rerig daar vir n groter telling
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 11:20am
Die Landers het gelukkig vir ons ook maar kanse weg gegooi, daai pass wat Faddes met 'n oop doellyn voor hom laat val het, en die skaapvan van Boeboes op die speler wat reg deur was om te gaan druk, maar ek dink hulle het toe in elk geval later in die beweging gaan druk
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2345>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.