The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Emirates Lions Announcement: Swys de Bruin |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem oor Joey, en ek sien meeste FB supporters ook. Daar is selfs gevra mense moet die vlg games boycott om van hom ontslae te raak.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons ken nie die feite rondom Swys se kondisie/situasie nie, so ek dink nie mens kan sĂȘ hy het "skip gespring nie". Dit moes ernstig gewees het en beter vir die span dat hy huistoe gaan. Stem saam oor die hele Joey ding wat verkeerd hanteer is. Ek kan nie sien hoe hy normaal kan voortgaan by die Unie met so donker wolk oor hom nie.
|
|
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie. Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie? Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
|
|
db
|
|
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie bly oor Swys maar kan nie dieselfde oor Joey se Niehaber sou 'n baie beter keuse gewees het
|
|
Lions4life
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wow, nou is Swys en Joey terug op hul pos pos van Maandag af... Ek is uit my vel uit...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mmmmm, ok
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
Swys de Bruin is back with the Team from Monday 06 May and looks forward to preparing for the Waratahs Match taking place Saturday 11 May at Emirates Airline Park at 15:05.
|
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |